Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN
" Vraag aan die Boogskutter " deur ERNST VAN HEERDEN [boodskap #96671] So, 15 Augustus 2004 12:20
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
               Vraag aan die Boogskutter
                     Ernst van Heerden

Wat is die verste  wat die boog kan span,
hoeveel  kan  hierdie taai pees verdra.?
sal die vering van geloof
nou nog 'n laaste pyl
laat spring en stort,
(waar konsentries-swart die sirkels van die brein
'n klein heelal omspan),
en feilloos tot die kern dring..?
Vorige onderwerp: Wysheid van Tony Leon
Volgende onderwerp: Friends
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:07:05 MGT 2024