Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Skote Petoors
Skote Petoors [boodskap #95061] Vr, 16 Julie 2004 11:50 na volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Skote Petoors.

Gebruik julle nog dié uitdrukking in Zuid Afrika? Toe ek 'n tiener was,
omstreeks 1907, was dit 'n gewilde gesegde in die platteland van Tzaneen. Hoe
word dit deesdae gebuik?

Kantelberg.
Re: Skote Petoors [boodskap #95068 is 'n antwoord op boodskap #95061] Vr, 16 Julie 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" wrote in message
news:40f7c120$0$39733$ed2e19e4@ptn-nntp-reader04.plus.net...
> Skote Petoors.
>
> Gebruik julle nog dié uitdrukking in Zuid Afrika? Toe ek 'n tiener was,
> omstreeks 1907, was dit 'n gewilde gesegde in die platteland van Tzaneen. Hoe
> word dit deesdae gebuik?
>
> Kantelberg.
>

Was jy nog 'n tiener in 1907? Ek was toe al lank oupa!

Natuurlik praat ons nou, 97 jaar later nog steeds van skote Petoors. Miskien
weet iemand hier waar dit vandaan kom ook.

Max____________________________
Re: Skote Petoors [boodskap #95095 is 'n antwoord op boodskap #95068] Sa, 17 Julie 2004 01:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

. Miskien
> weet iemand hier waar dit vandaan kom ook.

Ek sit my geld op
Knersus.

Gloudina
Re: Skote Petoors [boodskap #95114 is 'n antwoord op boodskap #95095] Sa, 17 Julie 2004 22:53 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy moenie jou geld so maklik verwed nie - jy kan dit dalk verloor.
Buitendien is dobbel immoreel ;-)

@rogers.com wrote:
> "Max" skryf
>
> . Miskien
>
>> weet iemand hier waar dit vandaan kom ook.
>
>
> Ek sit my geld op
> Knersus.
>
> Gloudina
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Vorige onderwerp: Wat in kapok in Engels
Volgende onderwerp: Woordjie vir di dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:07:26 MGT 2024