Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongewapende sekuriteit
Ongewapende sekuriteit [boodskap #94497] Ma, 28 Junie 2004 11:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wanneer die nuwe wapenwet in werking gestel word op 1/7/2004, maak dit in
effek die meeste sekuriteitsfirmas en sekuriteit by firmas onwettig om
wapens te gebruik want alle gebruikers van vuurwapens in die
sekuriteitsbedryf moet 'n bevoegheids-sertifikaat toon. Hierdie sertifikaat
kan slegs verkry word by ge-akkrediteerde toetsers.
--
Groetnis
Annette
Re: Ongewapende sekuriteit [boodskap #94500 is 'n antwoord op boodskap #94497] Ma, 28 Junie 2004 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette stelde dit idée voor :
> Wanneer die nuwe wapenwet in werking gestel word op 1/7/2004, maak dit in
> effek die meeste sekuriteitsfirmas en sekuriteit by firmas onwettig om
> wapens te gebruik want alle gebruikers van vuurwapens in die
> sekuriteitsbedryf moet 'n bevoegheids-sertifikaat toon. Hierdie sertifikaat
> kan slegs verkry word by ge-akkrediteerde toetsers.

Enigeen wat meer as vier wapens wil besit, sal moet aansluit by een van
die kategorieë, afhangende van die individu se belangstelling en
aktiwiteite. Hierdie kategorieë is onder meer jagters,
sportskietentoesiaste, vuurwapenversamelaars, wild- en jagplaaseienaars
wat dit as 'n besigheid bedryf, professionele jagters,
sekuriteitsmaatskappye en die rolprent- en teaterbedryf.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Ongewapende sekuriteit [boodskap #94501 is 'n antwoord op boodskap #94500] Ma, 28 Junie 2004 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 schreef op 28/06/2004 :
> Annette stelde dit idée voor :
>> Wanneer die nuwe wapenwet in werking gestel word op 1/7/2004, maak dit in
>> effek die meeste sekuriteitsfirmas en sekuriteit by firmas onwettig om
>> wapens te gebruik want alle gebruikers van vuurwapens in die
>> sekuriteitsbedryf moet 'n bevoegheids-sertifikaat toon. Hierdie
>> sertifikaat
>> kan slegs verkry word by ge-akkrediteerde toetsers.
>
> Enigeen wat meer as vier wapens wil besit, sal moet aansluit by een van die
> kategorieë, afhangende van die individu se belangstelling en aktiwiteite.
> Hierdie kategorieë is onder meer jagters, sportskietentoesiaste,
> vuurwapenversamelaars, wild- en jagplaaseienaars wat dit as 'n besigheid
> bedryf, professionele jagters, sekuriteitsmaatskappye en die rolprent- en
> teaterbedryf.

http://www.bushveldonline.co.za

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Ongewapende sekuriteit [boodskap #94502 is 'n antwoord op boodskap #94501] Ma, 28 Junie 2004 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
P_65 stelde dit idée voor :
> P_65 schreef op 28/06/2004 :
>> Annette stelde dit idée voor :
>>> Wanneer die nuwe wapenwet in werking gestel word op 1/7/2004, maak dit in
>>> effek die meeste sekuriteitsfirmas en sekuriteit by firmas onwettig om
>>> wapens te gebruik want alle gebruikers van vuurwapens in die
>>> sekuriteitsbedryf moet 'n bevoegheids-sertifikaat toon. Hierdie
>>> sertifikaat
>>> kan slegs verkry word by ge-akkrediteerde toetsers.

>> Enigeen wat meer as vier wapens wil besit, sal moet aansluit by een van die
>> kategorieë, afhangende van die individu se belangstelling en aktiwiteite.
>> Hierdie kategorieë is onder meer jagters, sportskietentoesiaste,
>> vuurwapenversamelaars, wild- en jagplaaseienaars wat dit as 'n besigheid
>> bedryf, professionele jagters, sekuriteitsmaatskappye en die rolprent- en
>> teaterbedryf.
>
> http://www.bushveldonline.co.za

http://www.hnp.org.za/afrikaner/oktober03/nuus3.htm

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Ongewapende sekuriteit [boodskap #94503 is 'n antwoord op boodskap #94497] Ma, 28 Junie 2004 13:16 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis in my opinie een van die ongelooflikste stupid wette wat nog in die
geskiedenis van SA gemaak is. Die kriminele probleem word probeer om op te
los deur die wettige gebruiker van wapens strenger te reguleer! Weinig
wettig geregistreerde wapens word in misdade gebruik en nog geen wapen wat
al vervaardig is, en ng vervaardig sal word, kan homself laai en self aan't
skiet gaan met die uitsluitlike doel om mense dood te maak nie. Daarvoor
het jy 'n menslike inset nodig.....die krimineel. Deur vuurwapens strenger
te reguleer doen jy absoluut niks aan die krimineel nie! So, eintlik het
hulle nou alreeds niks bereik nie.....
Oor die sekuritietsfirmas, as ek die saak reg verstaan dan was daar
genoeg geleentheid vir hulle om te registreer?
"Annette" wrote in message
news:cbp3fk$n09$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wanneer die nuwe wapenwet in werking gestel word op 1/7/2004, maak dit in
> effek die meeste sekuriteitsfirmas en sekuriteit by firmas onwettig om
> wapens te gebruik want alle gebruikers van vuurwapens in die
> sekuriteitsbedryf moet 'n bevoegheids-sertifikaat toon. Hierdie sertifikaat
> kan slegs verkry word by ge-akkrediteerde toetsers.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Vir Annette
Volgende onderwerp: 'n Tameletjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:08:22 MGT 2024