Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verander die Springbok embleem
Verander die Springbok embleem [boodskap #94392] Do, 24 Junie 2004 02:47 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verander die Springbok embleem - maak dit proteas, blesbokke, sitbokke
watookal - totdat spanne weer op meriete gekies word. En ek sê dit veral nou
dat hulle twee oporwinnings in die sak het.

Dis 'n klug om 'n speler bloot op ras by die span in te sluit - en dan
ontken Brain van Rooyen dat 'n kwotastelsel nog toegepas word - en ons
aanvaar dit?

En as niks daartoe bydra om die saak reg te stel nie, moet ons begin dink om
weg te bly van wedstryde af.
Re: Verander die Springbok embleem [boodskap #94870 is 'n antwoord op boodskap #94392] Di, 13 Julie 2004 15:20 Na vorige boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem vir meriete maak nie saak of dit sport, kultuur of wat ook al is
nie...

Die Bokke kan 100% swart wees vir wat ek omgee, solank die Bokke net wen!

As dit 'n kwota ding gaan wees dan kan hulle die span maar noem wat
hulle wil. Ek kyk dan nie meer nie.

Jonas wrote:

> Verander die Springbok embleem - maak dit proteas, blesbokke, sitbokke
> watookal - totdat spanne weer op meriete gekies word. En ek sê dit veral nou
> dat hulle twee oporwinnings in die sak het.
>
> Dis 'n klug om 'n speler bloot op ras by die span in te sluit - en dan
> ontken Brain van Rooyen dat 'n kwotastelsel nog toegepas word - en ons
> aanvaar dit?
>
> En as niks daartoe bydra om die saak reg te stel nie, moet ons begin dink om
> weg te bly van wedstryde af.
>
Vorige onderwerp: 29 Julie 2004
Volgende onderwerp: Stille Diplomasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 18:17:59 MGT 2024