Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Re: SA English vs Afrikaans
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9439] Wo, 21 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Grudge  is tans af-lyn  Grudge
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.

It is a dying language in the new South Africa.

Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
deny this so are liers too!

By supporting Afrikaans you are showing your true identity.

"White South African".
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9461 is 'n antwoord op boodskap #9439] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dionesius  is tans af-lyn  Dionesius
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
:>Hoe sou jy gevoel het as Engels nou skielik as die wortel van alle euwel
:>beskou word, en as 'n keel-kanker taal gebrandmerk word? Gaan jy skielik
:>jou herkoms ontken en Spaans begin praat?
:>
:>Afikaans is mooi, pragtig, edel. Ons het dit hartstogtelik lief. Julle
:>woorde tref diep en dit maak baie seer. As ons die verlede met een hou
:>kon uitwis sou ons dit met die grootste liefde doen. Al wat ons vra, is
:>dat ons net ons plekkie in die son gegun word. Is dit te veel gevra?
:>
:>Groetnis
:>Alwyn

Alwyn,

Ek dink jy het ons saak baie goed gestel. Al was my Ma 'n Griek en is
my Pa 'n Afrikaner, sal ek altyd afrikaans bly praat. Ek is trots op die taal en
as enige iemand my van die reg wil ontneem om Afrikaans te praat gaan hy/sy net
'n vyand van homself maak.

Dis mense soos Grudge wat hierdie land maak wat dit is: vol geweld en misdaad,
want mense kan en wil nie aanvaar dat hulle verskillend is nie en verskillend dink nie.

Lank lewe Afrikaans!!!

Deon
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9462 is 'n antwoord op boodskap #9439] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 5/22/97 9:11AM, in message , Alwyn Nel
wrote:
>
> Hoekom wil mense nie vergewe en vergeet
> nie? Ons is Afikaans gebore, ons het nie 'n keuse gehad om te kies wat
> ons wil praat nie. Hoekom is daar nou skielik net polities korrekte tale?
>
Alwyn! Dis nie die algemene houding nie - net hier en daar 'n ou bitterbek. Jy kan nie die Fox
Terriers se "sour balls" vir soetkoek opeet nie. Daar is wel van ons wat 'n keuse gehad het, en
wat nogtans lief is vir Afrikaans . Ek wens altyd ek het dit baie beter geken. Ek wens ook ek het
Zulu geken, en het dit probeer leer, maar daar is net nie genoeg tyd om alles in die lewe te doen
wat mens graag wil nie. My moedertale was Engels en Duits, maar raai waarna het my ore en my
hart verlang sodra ek uit hierdie land weg is? Afrikaans. Die klank van Afrikaans om my het in
die buiteland 'n leemte gelos wat niks anders kon vul nie. (Het ek dit nou reg gesê?) Ek dink jy
weet in elk geval wat ek bedoel. Ek wonder of daardie bitterbekke in die buiteland nie dalk
dieselfde verlange het nie. Hulle raak met hulle self kwaad omdat hulle so voel "in spite of
themselves" in dan kom hang hulle hier rond, om darem so bietjie Afrikaans by te kry.

> Moet ons nou van die wieg tot die graf die blaam dra vir die sondes van
> ons vaders? Hoeveel keer moet De Klerk nog hoed in die hand om verskoning
> vra vir apartheid. Ek raak nou gatvol.
>
> Die Duitsers het miljoene Jode vermoor, maar die Duitse taal word met
> trots reg oor die wêreld gepraat. Het die Russe nie 'n geweldige onreg
> aan miljoene mense gepleeg met kommunisme nie? Maar Russies word nie
> afgekraak as 'n kombuis taal nie. Hoekom word Afrikaans uitgesonder?
>

Ja, die "capacity" vir vergifnis hang direk af van die groote van 'n mens/volk se siel. Ek dink die
meeste swart mense in Suid Afrika is groot genoeg om dit te doen, en dis met hulle wat ons 'n
nasie gaan bou. Daar is altyd uitsonderings. Daar was nog nooit 'n Jood gewees, of in Israel, of
in Suid Afrika, wat my blameer het vir die Nazis se sondes nie. Inteendeel, hulle het my
skuldgevoelens vir "the sins of the fathers" gerus gestel, en gesê hulle weet goed ek was nie
daarby betrokke nie. Dis nie elke Afrikaner wat die swart mense leed angedoen het nie, en dis nie
elke swart man wat tans besig is om kriminele dade te pleeg nie. Dis ook nie almal van hulle wat
Afrikaans haat nie. Ons moet die groter prent voor oë hou, en nie te veel waarde heg aan die Fox
Terriers nie. Their bark is worse than their bite.

> Hoe sou jy gevoel het as Engels nou skielik as die wortel van alle euwel
> beskou word, en as 'n keel-kanker taal gebrandmerk word? Gaan jy skielik
> jou herkoms ontken en Spaans begin praat?
>
Ai khona! Ek sal Dawid roep om dadelik daardie wortel te kom uitgrawe. Khipha! En dan sou ek
daardie wortel mooi bekyk van alle kante af, en sien dis maar net 'n gewone ou wortel, en die
euwel lê op 'n heel ander plek (the eye of the beholder?)

> Met liefde vir julle Afrikaners, en julle wonderlike taal,
Elvira.
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9463 is 'n antwoord op boodskap #9439] Do, 22 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
gru...@voodoo.net.com says...
>
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
>
> It is a dying language in the new South Africa.
>
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!
>
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>
> "White South African".
>
Maar dit het mos nou verander. Hoekom wil mense nie vergewe en vergeet
nie? Ons is Afikaans gebore, ons het nie 'n keuse gehad om te kies wat
ons wil praat nie. Hoekom is daar nou skielik net polities korrekte tale?

Moet ons nou van die wieg tot die graf die blaam dra vir die sondes van
ons vaders? Hoeveel keer moet De Klerk nog hoed in die hand om verskoning
vra vir apartheid. Ek raak nou gatvol.

Die Duitsers het miljoene Jode vermoor, maar die Duitse taal word met
trots reg oor die wêreld gepraat. Het die Russe nie 'n geweldige onreg
aan miljoene mense gepleeg met kommunisme nie? Maar Russies word nie
afgekraak as 'n kombuis taal nie. Hoekom word Afrikaans uitgesonder?

Hoe sou jy gevoel het as Engels nou skielik as die wortel van alle euwel
beskou word, en as 'n keel-kanker taal gebrandmerk word? Gaan jy skielik
jou herkoms ontken en Spaans begin praat?

Afikaans is mooi, pragtig, edel. Ons het dit hartstogtelik lief. Julle
woorde tref diep en dit maak baie seer. As ons die verlede met een hou
kon uitwis sou ons dit met die grootste liefde doen. Al wat ons vra, is
dat ons net ons plekkie in die son gegun word. Is dit te veel gevra?

Groenis
Alwyn
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9476 is 'n antwoord op boodskap #9439] Vr, 23 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Be...  is tans af-lyn  Be...
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , gru...@voodoo.net.com (Grudge)

wrote:
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.

So if youre born Afrikaans, that means youre a racist. Now who pissed on you?
Why do you show hate? Isnt that the same as racism, just in another form?

> It is a dying language in the new South Africa.

It maybe a dying language, so wats youre point!

> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!

Why do you say MOST. You said Afrikaans mean racism. You must just remeber
that in Cape Town about 85% Afrikaans speaking people is not white.

> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>
> "White South African".

WRONG!!!!!!!! and WRONG AGAIN!!!!! I hope that you will heal my friend.
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9477 is 'n antwoord op boodskap #9439] Vr, 23 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Die Baron)

gru...@voodoo.net.com (Grudge) wrote:

Die res van julle moet maar my antwoord verskoon, maar daar is regtig
niks anders wat 'n mens vir die ou kan sê nie.

> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.

Fok jou!

> It is a dying language in the new South Africa.

Jou moer man!

> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!

Waar kom jy aan so 'n klomp kak? Het jy niks beter om te doen as om
te sit en sulke stront uit te dink nie?

> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.

> "White South African".

>
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9486 is 'n antwoord op boodskap #9439] Sa, 24 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
root  is tans af-lyn  root
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 23 May 1997 08:05:45 GMT, Be...@cland.iplan.co.za (Benny van
Niekerk) wrote:
>> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.

Oh paleeese.

> So if youre born Afrikaans, that means youre a racist. Now who pissed on you?
> Why do you show hate? Isnt that the same as racism, just in another form?

Racism is not hate. Hate however can be racism.

>> It is a dying language in the new South Africa.
>
> It maybe a dying language, so wats youre point!

WHAT??? it is dying? NEVER! It blooms more than ever. The Klein Karoo
Kunstefees was witness to that.

>> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
>> deny this so are liers too!

bwahahahahahhaha.

> Why do you say MOST. You said Afrikaans mean racism. You must just remeber
> that in Cape Town about 85% Afrikaans speaking people is not white.

They are coloured. And they don't speak Afrikaans either, but their own
type of language.

S.
the...@icon.co.za
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9530 is 'n antwoord op boodskap #9439] Ma, 26 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 21 May 97 18:37:08 GMT, gru...@voodoo.net.com (Grudge) wrote:

<<>By supporting Afrikaans you are showing your true identity.>>

My, my, are some people not in for a bit of a surprise if they ever
come here....
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9555 is 'n antwoord op boodskap #9439] Di, 27 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrew Harwood  is tans af-lyn  Andrew Harwood
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Grudge (gru...@voodoo.net.com) wrote:
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
> It is a dying language in the new South Africa.
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
> "White South African".

Sounds like we're a bit biased ourselves...

============================================================ ================
| ("`-''-/").___..--''"`-._ ANDREW HARWOOD |
| `6_ 6 ) `-. ( ).`-.__.`) Environmental Engineering |
| (_Y_.)' ._ ) `._ `. ``-..-' Carleton University |
| _..`--'_..-_/ /--'_.' ,' |
| (il).-'' (li).' ((!.-' Email: AHar...@Chat.Carleton.Ca |
| OR Har...@Engsoc.Carleton.Ca |
| From "Darkest Africa"... Postal: 7 Weatherwood Crescent |
| Vanuit "Donkere Afrika"... Nepean, Ontario; K2E 7C5; Canada |
============================================================ ================
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9576 is 'n antwoord op boodskap #9439] Wo, 28 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ken Wessels  is tans af-lyn  Ken Wessels
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
jonathan.naude@univie._nospam_ac.at (Jon Naude) wrote:

> Grudge wrote:
>
>> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
>>
>> It is a dying language in the new South Africa.
>>
>> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
>> deny this so are liers too!
>>
>> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>>
>> "White South African".
>>
> No, no, no.
> NOW is the time to speak Afrikaans. Many people were shy about doing so
> in the bad old days because of the racist connotations. But now it's an
> endangered language needing speakers. With the white's diaspora from SA
> it is being spoken in many little communities all over the world. This
> network can be kept active through the internet. One now also sees quite
> a bit of interest from overseas with people wanting to know more about
> it, and sometimes to wanting to learn it.
>
> JN

Speak it in the American Midwest. White South Africans should think
about the American Midwest centering on Chicago, Illiniois if you must
leave your homeland. You can maintain some identity there for many years
to come.-Ken Wessels

--
visit me @ http://members.aol.com/cydonia102/private/ken.html
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9577 is 'n antwoord op boodskap #9439] Wo, 28 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lro...  is tans af-lyn  lro...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article gru...@voodoo.net.com (Grudge) writes:
> From: gru...@voodoo.net.com (Grudge)
> Subject: Re: SA English vs Afrikaans
> Date: Wed, 21 May 97 18:37:08 GMT

> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.

> It is a dying language in the new South Africa.

> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!

> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.

> "White South African".

Your are a sad, sorry little man/woman. I hold the opinion that people who
discriminate against other people & their languages are deeply insecure.
Afrikaner (please note spelling, Grudge) attitude in the Apartheid era is a
good example, but so is your attitude towards Afrikaners.

Your line of thought doesn't make sense: How can people who support
Afrikaans (presumably Afrikaners) be hypocrites if they support their own
language!! I also find it interesting that you say nothing about the
problematic connotations of English with its colonial past, and the English'
authoritative, patronizing imposition of their language on the countries they
colonised, at the expense of indigenous languages.

Nog iets, I may be Afrikaans but I at least know how to spell 'liars' and
'hypocrites'

Fucking asshole!!

>
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9578 is 'n antwoord op boodskap #9439] Wo, 28 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jonathan.naude  is tans af-lyn  jonathan.naude
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Grudge wrote:

> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
>
> It is a dying language in the new South Africa.
>
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
> deny this so are liers too!
>
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>
> "White South African".
>
No, no, no.
NOW is the time to speak Afrikaans. Many people were shy about doing so
in the bad old days because of the racist connotations. But now it's an
endangered language needing speakers. With the white's diaspora from SA
it is being spoken in many little communities all over the world. This
network can be kept active through the internet. One now also sees quite
a bit of interest from overseas with people wanting to know more about
it, and sometimes to wanting to learn it.

JN
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9603 is 'n antwoord op boodskap #9439] Do, 29 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grove Erasmus[1]  is tans af-lyn  Grove Erasmus[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
jonathan.naude@univie._nospam_ac.at (Jon Naude) wrote:

> Grudge wrote:

>> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
>>
>> It is a dying language in the new South Africa.
>>
>> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
>> deny this so are liers too!
>>
>> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>>
>> "White South African".
>
> a bit of interest from overseas with people wanting to know more about
> it, and sometimes to wanting to learn it.

Ek het 'n Kanadese vriend wat EEN jaar in SA. was (1996) en hy kon
aanvanklik GEEN woord afrikaans praat of verstaan nie. Vandag klink
dit asof dit sy moedertaal is. En hy skryf dit ook foutloos. Hy het
GEEN grade in tale ens nie. Net iemand wat vasbeslote was om die taal
te leer.

Tale is iets wat mekaar versoen. Ek probeer Sepedi leer waar ek kan.
Vandag 'n woord hier. Volgende een daar. So leer jy. Terloops
aangesien ek Afrikaans is is ek seker nou 'n rasis.

> JN

Regards,
Mike Erasmus

Contact me NOW if you need a Visual Basic/SQL Server/Access programmer.

********************************
hor...@smartnet.co.za
http://mountainark.com/africa/me
********************************
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9604 is 'n antwoord op boodskap #9439] Do, 29 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grove Erasmus[1]  is tans af-lyn  Grove Erasmus[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:

> In article ,
> gru...@voodoo.net.com says...
>>
>> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.
>>
>> It is a dying language in the new South Africa.
>>
>> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
>> deny this so are liers too!
>>
>> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>>
>> "White South African".
>>

Its people like YOU who make people like ME (who want to help blacks)
feel why the fuck should I help blacks? I feel its my duty as
afrikaans speaking person to help in whatever small way for the
mistakes of the past but duffos like you... geeezzzz??!!!?

Regards,
Mike Erasmus
********************************
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9623 is 'n antwoord op boodskap #9439] Vr, 30 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gernot Lachner[2]  is tans af-lyn  Gernot Lachner[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old
> Afrikaaner regime.
>
> It is a dying language in the new South Africa.
>
> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and
> hippocrats, those that deny this so are liers too!
>
> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.
>
> "White South African".

somehow i doubt you are anything but a racist of gargantuan
proportions yourself.

that said, you don't seem to be too fluent in english either
(quarterdeck 1.1 does have a spellcheck option - use it, it will
improve you english)

anyone claiming being totally free from racism is in fact a
liar, that much is true - show me any country in the world that
has no grudge against some other culture - i challenge you.

then, there is no democratic country in the world which will
prohibit people of any culture to speak their own language, even
in public.
this fact shows your arguments to be nothing but a frustrated
lament of a brainwashed and prejudiced youngster.

you are welcome to your opinions but don't complain about all
the flames you got.

now, why would you try to hide behind a false address ?
shows a lot of insecurity as well.

just for the record; i am fluent in english, afrikaans & german
and am learning xhosa.
--
the BAT ~..~
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9624 is 'n antwoord op boodskap #9439] Vr, 30 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grove Erasmus[1]  is tans af-lyn  Grove Erasmus[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Junior Lid
lro...@alpha.unisa.ac.za wrote:

> In article gru...@voodoo.net.com (Grudge) writes:
>> From: gru...@voodoo.net.com (Grudge)
>> Subject: Re: SA English vs Afrikaans
>> Date: Wed, 21 May 97 18:37:08 GMT

>> Afrikaans is a symbol of oppression , racism and the old Afrikaaner regime.

>> It is a dying language in the new South Africa.

>> Most Afrikaans speaking South Africans are rasists and hippocrats, those that
>> deny this so are liers too!

>> By supporting Afrikaans you are showing your true identity.

>> "White South African".

> Your line of thought doesn't make sense: How can people who support
> Afrikaans (presumably Afrikaners) be hypocrites if they support their own
> language!! I also find it interesting that you say nothing about the
> problematic connotations of English with its colonial past, and the English'
> authoritative, patronizing imposition of their language on the countries they
> colonised, at the expense of indigenous languages.

Ja-nee, heel gerieflik vergeet hulle dit. Ai, dis darem lekker.

> Fucking asshole!!

>>

Regards,
Mike Erasmus

Contact me NOW if you need a Visual Basic/SQL Server/Access programmer.

********************************
hor...@smartnet.co.za
http://mountainark.com/africa/me
********************************
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9666 is 'n antwoord op boodskap #9439] Ma, 02 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tik jou naam en van hier in  is tans af-lyn  Tik jou naam en van hier in
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
>

JY KLINK MAAR FOKEN STUPID.....
WAT HET JY TEEN AFRIKAANS ???
LEES WEER JOU BRIEFIE EN KYK NA DIE DUBBELSINNIGHEID DAARVAN
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9684 is 'n antwoord op boodskap #9439] Di, 03 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
9??...@firga.sun.ac.za (Tik jou naam en van hier in) writes: >
>>
>
> JY KLINK MAAR FOKEN STUPID.....
> WAT HET JY TEEN AFRIKAANS ???
> LEES WEER JOU BRIEFIE EN KYK NA DIE DUBBELSINNIGHEID DAARVAN
>

Jou Naamlose Matie,
Hi, ek was in Huis-de-Villiers baie lank
gelede.Lekker plek, behalwe in die winter.
Alhoewel ek nog in my hele lewe nooit die
woord "fokken" gebruik het nie, dink ek darem
dat ek weet hoe om dit te spel. Moet dit nie
twee k's hê nie? Anders sal jy dit mos
"foo-ken" moet uitspreek?
Van 'n naamlose Kanadese oud-Matie.
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9685 is 'n antwoord op boodskap #9439] Di, 03 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina, die ewige kritikus.

------------------------------------------------------------ --------------
--------------

Jou Naamlose Matie,
Hi, ek was in Huis-de-Villiers baie lank
gelede.Lekker plek, behalwe in die winter.
Alhoewel ek nog in my hele lewe nooit die
woord "fokken" gebruik het nie, dink ek darem
dat ek weet hoe om dit te spel. Moet dit nie
twee k's hê nie? Anders sal jy dit mos
"foo-ken" moet uitspreek?
Van 'n naamlose Kanadese oud-Matie.
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9710 is 'n antwoord op boodskap #9439] Wo, 04 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nie ewig nie.

Perenniaal, miskien :-)

Groete, Leendert

KLAASVAKIE wrote in article
...
> Gloudina, die ewige kritikus.
>
> ------------------------------------------------------------ --------------
> --------------
>
> Jou Naamlose Matie,
> Hi, ek was in Huis-de-Villiers baie lank
> gelede.Lekker plek, behalwe in die winter.
> Alhoewel ek nog in my hele lewe nooit die
> woord "fokken" gebruik het nie, dink ek darem
> dat ek weet hoe om dit te spel. Moet dit nie
> twee k's hê nie? Anders sal jy dit mos
> "foo-ken" moet uitspreek?
> Van 'n naamlose Kanadese oud-Matie.
>
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9711 is 'n antwoord op boodskap #9439] Wo, 04 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @maties.sun.ac.za

In article , wrote:
> 9??????@firga.sun.ac.za (Tik jou naam en van hier in) writes: >
>>>
>>
>> JY KLINK MAAR FOKEN STUPID.....
>> WAT HET JY TEEN AFRIKAANS ???
>> LEES WEER JOU BRIEFIE EN KYK NA DIE DUBBELSINNIGHEID DAARVAN
>>
>
>
> Jou Naamlose Matie,
> Hi, ek was in Huis-de-Villiers baie lank
> gelede.Lekker plek, behalwe in die winter.
> Alhoewel ek nog in my hele lewe nooit die
> woord "fokken" gebruik het nie, dink ek darem
> dat ek weet hoe om dit te spel. Moet dit nie
> twee k's hê nie? Anders sal jy dit mos
> "foo-ken" moet uitspreek?
> Van 'n naamlose Kanadese oud-Matie.

Los maar Kanadese oud-matie. Firga is 'n gebruikersarea in die
ingenieursgebou...
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9735 is 'n antwoord op boodskap #9439] Vr, 06 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Paar vae gedagtes onder die tema van "derms uitryg":

Hieronder is 'n voorbeeld van iets waarna ek tevore verwys het.

Hierdie boodskap verskyn in VIER Suid-Afrikaanse nuusgroepe, insluitende
za.ads.misc. Die string waarop "Gregory" gereageer het, is tevore deur een
van ons ander vriende vir wyer verspreiding oopgestel.

Die lesers van die betrokke string het natuurlik nie die voordeel om dit in
die konteks van die ander besprekings in die groep te lees nie (dis nou die
wat kan). So iets is natuurlik ideaal om vlamreaksies te werf uit verskeie
rigtings.

Enersyds hou ek van die potensiaal wat dit het om gesprek te stimuleer.

Andersyds dink ek dat die situasie 'n sterk selfsensurerende effek by
bydraers moet veroorsaak.

Dr NC Manganyi (deesdae DG van Onderwys) is 'n kliniese sielkundige. In die
vroeë sewentigerjare het hy 'n boekie gepubliseer, gebaseer op sy navorsing
- onder die titel "Being-black-in-the-world". Dit is geskryf uit 'n
perspektief van suiwer Black-Conciousness. Hy antwoord op die aanklag dat
Black Conciousness rassisme is met die opmerking dat "Blacks need some
privacy to enable their self-identification". Biko het natuurlik
soortgelyke standpunte gehuldig.

Ek dink dit is waar van enige groep wat aangeval word of onder druk
verkeer.

In hierdie konteks reken ek dat enige pogings tot Afrikanerintrospeksie,
soos voorgestel deur Gloudina en ondersteun deur At nie 'n lang
lewensverwagting het nie.

Ek wil dit nie ontmoedig nie. Ek reken bloot dat mens die effek van
selfsensuur in 'n sensurerende omgewing nie oor die hoof moet sien nie.

In die sewentigerjare was "selfsensuur" 'n verskynsel wat aan die
onderdrukkende politieke klimaat en die sensuurbeleid van die tyd
toegeskryf is. "Vryheid", daarenteen - was 'n pertinente
verkeisingslagkreet in '94. As mens dus praat oor begrippe soos
"Suid-Afrika" en "Suid-Afrikaner" - teenoor sektariese begrippe soos
"Afrikaner" (as ek Gloudina reg begryp): Is dit moontlik dat die relatiewe
"vryheid" van die breër begrip opsigself onderdrukkend kan wees?

Groete, Leendert

Gregory wrote in article
...
> We have enough problems in this beautiful country already!!! Why are people
> fighting amongst themselves due to brainwashing that should have worn off
> years ago? STOP YOUR SHIT! LIVE and let DIE?
>
Re: SA English vs Afrikaans [boodskap #9736 is 'n antwoord op boodskap #9439] Vr, 06 Junie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jun 1997 12:34:35 GMT, wrote:

he,he,he

<<>Jou Naamlose Matie,
> Hi, ek was in Huis-de-Villiers baie lank
> gelede.Lekker plek, behalwe in die winter.
> Alhoewel ek nog in my hele lewe nooit die
> woord "fokken" gebruik het nie, dink ek darem
> dat ek weet hoe om dit te spel. Moet dit nie
> twee k's hê nie? Anders sal jy dit mos
> "foo-ken" moet uitspreek?
> Van 'n naamlose Kanadese oud-Matie.>>>
Vorige onderwerp: SA English vs US English/Afrikaans
Volgende onderwerp: Afrikaans language course
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 07:28:34 MGT 2024