Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haatspraak
Haatspraak [boodskap #94293] Di, 22 Junie 2004 09:45 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte' kant
van die hedendaagse politiek en publiek reg is om haatspraak teen die
blankes te doen in die openbaar, maar waag 'n blanke nou om dieslefde te
doen, dan is dit tronksake. Hier by ons is dit 'n gegewe dat Sam Nujoma in
meeste van sy toesprake op 'n kol van sy geskrewe notas afwyk en dan looi hy
die blankes [boere] vir alles wat sleg is. Selfs nou, 15 jaar na
onafhanklikheid, is Sam en sy manne steeds skrikkerig vir die boere.
Nou wil ek van Gloudina en haar meelopers wil weet, is as iemand my 'n
witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
Re: Haatspraak [boodskap #94295 is 'n antwoord op boodskap #94293] Di, 22 Junie 2004 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Praat Sam van die preekstoel af van julle as witnerwe en boere? Hy sal mos
gebliksem word! Ons is nie wit nie, ons is vleeskleurig. Net sommiges is
boere, die ander is stadsjapies...

Nee, serious, doen Sam dit regtig? En niemand sê iets nie?

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d7ffe2.0@news1.mweb.co.za...
> Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
> vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte' kant
> van die hedendaagse politiek en publiek reg is om haatspraak teen die
> blankes te doen in die openbaar, maar waag 'n blanke nou om dieslefde te
> doen, dan is dit tronksake. Hier by ons is dit 'n gegewe dat Sam Nujoma in
> meeste van sy toesprake op 'n kol van sy geskrewe notas afwyk en dan looi hy
> die blankes [boere] vir alles wat sleg is. Selfs nou, 15 jaar na
> onafhanklikheid, is Sam en sy manne steeds skrikkerig vir die boere.
> Nou wil ek van Gloudina en haar meelopers wil weet, is as iemand my 'n
> witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
>
Re: Haatspraak [boodskap #94297 is 'n antwoord op boodskap #94295] Di, 22 Junie 2004 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Magtig Max, hier stem ek saam met jou! Dit is vir my verbasend dat iets van
die aard steeds kan gebeur sonder enige 'opspraak' van watter aard.

DanielJan

"Max" skryf in boodskap news:40d801b7$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Praat Sam van die preekstoel af van julle as witnerwe en boere? Hy sal mos
> gebliksem word! Ons is nie wit nie, ons is vleeskleurig. Net sommiges is
> boere, die ander is stadsjapies...
>
> Nee, serious, doen Sam dit regtig? En niemand sê iets nie?
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d7ffe2.0@news1.mweb.co.za...
>> Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
>> vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte' kant
>>
Re: Haatspraak [boodskap #94302 is 'n antwoord op boodskap #94293] Di, 22 Junie 2004 11:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Nou wil ek van Gloudina en haar meelopers wil weet, is as iemand my 'n
> witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?

Jy doen dit natuurlik gereeld. En jou voorsate het geen
ander woord geken nie. Hoekom is jy nou so 'n tweegesig?
Jy behoort in alle geval die wette oor haatspraak van jou
land te gehoorsaam. Kyk wat hulle verbied.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Haatspraak [boodskap #94303 is 'n antwoord op boodskap #94293] Di, 22 Junie 2004 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ervaar dat meeste blankes nie 'n dooie duit omgee om "boer" (of selfs
witnerf) genoem te word nie. Ek het al baiekeer gewonder hoekom swartes so
gou op hulle agtervoete is as mens iets teen hulle gelaatskleur te se het.
Gaan dit nie dalk oor 'n gevoel van eiewaarde nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:40d7ffe2.0@news1.mweb.co.za...
> Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
> vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte' kant
> van die hedendaagse politiek en publiek reg is om haatspraak teen die
> blankes te doen in die openbaar, maar waag 'n blanke nou om dieslefde te
> doen, dan is dit tronksake. Hier by ons is dit 'n gegewe dat Sam Nujoma in
> meeste van sy toesprake op 'n kol van sy geskrewe notas afwyk en dan looi hy
> die blankes [boere] vir alles wat sleg is. Selfs nou, 15 jaar na
> onafhanklikheid, is Sam en sy manne steeds skrikkerig vir die boere.
> Nou wil ek van Gloudina en haar meelopers wil weet, is as iemand my 'n
> witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
>
Re: Haatspraak [boodskap #94304 is 'n antwoord op boodskap #94303] Di, 22 Junie 2004 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

> Ek ervaar dat meeste blankes nie 'n dooie duit omgee om "boer" (of selfs
> witnerf) genoem te word nie

Jy maak dinge op. Onthou jy hoe die witnerwe die
konnipsies gekry het toe die PAC hulle "setlaars"
begin noem het? En vir baie baie jare kon witnerwe
maar vir swartmense kaffers en hotnots en nog erger
noem, maar as 'n swartmens soiets waag, is hy net
daar in groot moeilikheid.

Tant Hessie van Kaffraria
Re: Haatspraak [boodskap #94307 is 'n antwoord op boodskap #94304] Di, 22 Junie 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:
maar as 'n swartmens soiets waag, is hy net
daar in groot moeilikheid.
........................................

Ek kan dit skaars glo; dat 'n swarte daaroor in die moeilikheid gekom het.
Die "settlars" storie het nie eers my emosies geroer nie.Wat se patetiese
"tit for tat" poging was dit nie van die PAC daardie tyd nie. Dis lagwekkend
dat sommige witnerwe hulle daaraan gesteur het.
Re: Haatspraak [boodskap #94308 is 'n antwoord op boodskap #94295] Di, 22 Junie 2004 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, serious, doen Sam dit regtig? En niemand sê iets nie?
............................................................ ................
................
Dink jy nou regtig dit sal help om iets te sê?
Re: Haatspraak [boodskap #94309 is 'n antwoord op boodskap #94295] Di, 22 Junie 2004 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max skryf:
Net sommiges is
boere, die ander is stadsjapies..
..................................

Luister ouboet - daar's 'n verskil tussen "Boere" en plaasboere.
Re: Haatspraak [boodskap #94313 is 'n antwoord op boodskap #94304] Di, 22 Junie 2004 12:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 22 Jun 2004 11:46:55 +0000, @rogers.com wrote:
>
> "Spencer" skryf
>
>> Ek ervaar dat meeste blankes nie 'n dooie duit omgee om "boer" (of selfs
>> witnerf) genoem te word nie
>
> Jy maak dinge op. Onthou jy hoe die witnerwe die
> konnipsies gekry het toe die PAC hulle "setlaars"
> begin noem het? En vir baie baie jare kon witnerwe
> maar vir swartmense swartes en hotnots en nog erger
> noem, maar as 'n swartmens soiets waag, is hy net
> daar in groot moeilikheid.
>
> Tant Hessie van Kaffraria

Ek dink nie dit het so seer oor die naam setlaar gegaan as oor die
stelling "One bullet One settler". As ek reg kan onthou.
Re: Haatspraak [boodskap #94314 is 'n antwoord op boodskap #94308] Di, 22 Junie 2004 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf in boodskap news:ajVBc.2729$LT3.104750@news.xtra.co.nz...
> Nee, serious, doen Sam dit regtig? En niemand sê iets nie?
> ............................................................ ................
> ................
> Dink jy nou regtig dit sal help om iets te sê?
>
>

Nee, maar om stil te bly sal definitief niks help nie.

(Dankie dat jy aanhaal)

Max____________________________
Re: Haatspraak [boodskap #94317 is 'n antwoord op boodskap #94313] Di, 22 Junie 2004 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In Belgie mag ons spot met pous,hollanders(sorry max)maar van vreemdelinge
soos Marrokane moet ons afbly
Die skeldnaam vir Marrokaan is makkak en hulle is daar baye vier om,as hulle
ongelyk kry,skree hulle "rassies"

"Chris" schreef in bericht news:pan.2004.06.22.12.38.14.29544@netscape.net...
> On Tue, 22 Jun 2004 11:46:55 +0000, @rogers.com wrote:
>
>>
>> "Spencer" skryf
>>
>>> Ek ervaar dat meeste blankes nie 'n dooie duit omgee om "boer" (of selfs
>>> witnerf) genoem te word nie
>>
>> Jy maak dinge op. Onthou jy hoe die witnerwe die
>> konnipsies gekry het toe die PAC hulle "setlaars"
>> begin noem het? En vir baie baie jare kon witnerwe
>> maar vir swartmense swartes en hotnots en nog erger
>> noem, maar as 'n swartmens soiets waag, is hy net
>> daar in groot moeilikheid.
>>
>> Tant Hessie van Kaffraria
>
> Ek dink nie dit het so seer oor die naam setlaar gegaan as oor die
> stelling "One bullet One settler". As ek reg kan onthou.
>
Re: Haatspraak [boodskap #94319 is 'n antwoord op boodskap #94295] Di, 22 Junie 2004 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik doen hy dit. Hy staan op die podium by 'n vergadering en dan hou
hy sy toespraak. Vir hom geskryf deur sy mense lees hy dit getrou af, tot
hy afwyk van die geskrewe af, vinger in die lug steek en dan begin hy doer
in die verlede en vertel vir die mense hoe die boere [lees die blankes]
hulle grond gesteel het en hulle mense uitgemoor het en dat hy wat Sam is,
nie sal toelaat dat dit weer gebeur nie. Vergadering op vergadering gebeur
dit en as dit in sy eie Owambotaal is, dan gaan dit des te lekkerder. Ons
vat dit maar [wat kan jy anders doen as omdie situasie te ignoreer?] en bly
weg daarvan af sover moontlik. Maar dan kla die man ook nog omdat die
blankes nie sy volkfeeste wil bywoon nie!

"Max" skryf in boodskap news:40d801b7$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Praat Sam van die preekstoel af van julle as witnerwe en boere? Hy sal mos
> gebliksem word! Ons is nie wit nie, ons is vleeskleurig. Net sommiges is
> boere, die ander is stadsjapies...
>
> Nee, serious, doen Sam dit regtig? En niemand sê iets nie?
>
> Max____________________________
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d7ffe2.0@news1.mweb.co.za...
>> Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
>> vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte' kant
>> van die hedendaagse politiek en publiek reg is om haatspraak teen die
>> blankes te doen in die openbaar, maar waag 'n blanke nou om dieslefde te
>> doen, dan is dit tronksake. Hier by ons is dit 'n gegewe dat Sam Nujoma in
>> meeste van sy toesprake op 'n kol van sy geskrewe notas afwyk en dan looi hy
>> die blankes [boere] vir alles wat sleg is. Selfs nou, 15 jaar na
>> onafhanklikheid, is Sam en sy manne steeds skrikkerig vir die boere.
>> Nou wil ek van Gloudina en haar meelopers wil weet, is as iemand my 'n
>> witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
>>
>
Re: Haatspraak [boodskap #94320 is 'n antwoord op boodskap #94297] Di, 22 Junie 2004 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net soos die wêreld 'n dowwe oog draai op Zimbabwe en Mal Bob se dinge, net
so Kan Sam Nujoma ook g'n verkeerd doen nie. Onafgesien van die feit dat
mal Bob en Sam groot vriende is. Mugabe het sy volk arm geregeer en
homself fabelagtig ryk gelos en Sam is nie veel agter nie. Met 'n land
met net 2 miljoen mense waarvan beswaarlik 350 000 dalk belasting betaal
[waarvan 80% blankes is], het hy 'n vliegtuig van 90 miljoen en bou hy nou
'n paleis wat oor die R1 biljoen gaan eindig! Sy eie fortuin moet magtig
wees want hy besit verskeie plase en besighede, ens. ens. Intussen ly sy
volk honger..........
"DanielJan" wrote in message
news:40d81285$0$9460$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.ne t.au...
> Magtig Max, hier stem ek saam met jou! Dit is vir my verbasend dat iets van
> die aard steeds kan gebeur sonder enige 'opspraak' van watter aard.
>
> DanielJan
>
> "Max" wrote in message
> news:40d801b7$0$48959$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Praat Sam van die preekstoel af van julle as witnerwe en boere? Hy sal mos
>> gebliksem word! Ons is nie wit nie, ons is vleeskleurig. Net sommiges is
>> boere, die ander is stadsjapies...
>>
>> Nee, serious, doen Sam dit regtig? En niemand sê iets nie?
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40d7ffe2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
>>> vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte'
> kant
>>>
>
Re: Haatspraak [boodskap #94321 is 'n antwoord op boodskap #94302] Di, 22 Junie 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:lCUBc.449347$Ar.169223@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
> Jy doen dit natuurlik gereeld.
-----mag ek van die antie hoor waar het ek dit gedoen?

Hoekom is jy nou so 'n tweegesig?
------soos die voorbeeld wat jy vir my stel?

Jy behoort in alle geval die wette oor haatspraak van jou
> land te gehoorsaam. Kyk wat hulle verbied.
------ek weet presies wat hulle my verbied en ek doen dit ook nie. Jy is
die ene wat jouself daaraan skuldig maak en ek wou weet of dit OK is met jou
as ek dieselfde aan jou doen?
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Haatspraak [boodskap #94323 is 'n antwoord op boodskap #94313] Di, 22 Junie 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Chris" skryf
> Ek dink nie dit het so seer oor die naam setlaar gegaan as oor die
> stelling "One bullet One settler". As ek reg kan onthou.

Nee, JM Coetzee ( die ou wat die mees onlangse Nobel-
prys vir Letterkunde gewen het) het uitgewys dat dit nie
die "bullet" deel was wat die witmense opgewonde gemaak
het nie. Hulle kon die gepraat oor geweld verstaan. Maar
waaroor hulle regtig verontwaardig was, was die "settler"
deel. Geen witmens in SA wil 'n setlaar genoem word nie.
Veral nie die Afrikaners nie. Hulle grootste argument is
dat hulle die reg op die land het omdat hulle hier gebore
is, niks vir Nederland omgee nie, Afrikane is. En tog is
alle Afrikaners setlaars. Net soos die Engelse. En seker
ook seker van die swart stamme.

Gloudina
Re: Haatspraak [boodskap #94325 is 'n antwoord op boodskap #94304] Di, 22 Junie 2004 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is so bly jy is nou op die regte dorp! As 'n gebore Namibiaan het dit
nog nooit aan enige van my of my familie of vriende 'n duit verskil gemaak
om 'n 'boer', 'n 'witnerf', 'n 'whitey', 'n 'Japie' [Duitsers se naam vir
Afrikaners], of wat ookal genoem te word nie. Net soos 'n Engelsman lag
oor 'Soutie' en 'n Duitser vir jou 'n bier sal koop as jy hom 'blokkop',
'Fritz', of watookal noem. Met die gekleurde mense is daar die Basters wat
niks anders genoem wil word nie en selfs met jou sal spot dat dit nog goed
met hulle gegaan het toe die 'wit man vir hulle gemaak het', maar nou dat
hulle dit self moet doen, nou sukkel hulle!
Net so gee 'n Damara nie om om so genoem te word nie. Ook nie 'n Owambo
nie en ook nie 'n Herero nie. Dis net as jy hom 'kaffer' of 'hotnot' dan
is daar oorlog. Daarom doen ons dit nie. Punt. Maar dan beteken dit
ook dat hulle die 'commen courtesy' te moet hê om ook by die reël te hou.
Dis egter nie wat gebeur nie. JY is ons beste voorbeeld, ou ding.
"@rogers.com" wrote in message
news:P_UBc.449677$Ar.336019@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Spencer" skryf
>
>> Ek ervaar dat meeste blankes nie 'n dooie duit omgee om "boer" (of selfs
>> witnerf) genoem te word nie
>
> Jy maak dinge op. Onthou jy hoe die witnerwe die
> konnipsies gekry het toe die PAC hulle "setlaars"
> begin noem het? En vir baie baie jare kon witnerwe
> maar vir swartmense kaffers en hotnots en nog erger
> noem, maar as 'n swartmens soiets waag, is hy net
> daar in groot moeilikheid.
>
> Tant Hessie van Kaffraria
>
Re: Haatspraak [boodskap #94327 is 'n antwoord op boodskap #94323] Di, 22 Junie 2004 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is jammer antie, maar 'setlaar' het my nog nooit gepla nie. Daar is nie
'n enkele volk wat nie setlaars in Suider-Afrika is nie.....behalwe die
Kleurlinge wat plaaslik vervaardig was.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:lpWBc.451106$Ar.376405@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Chris" skryf
>
>> Ek dink nie dit het so seer oor die naam setlaar gegaan as oor die
>> stelling "One bullet One settler". As ek reg kan onthou.
>
> Nee, JM Coetzee ( die ou wat die mees onlangse Nobel-
> prys vir Letterkunde gewen het) het uitgewys dat dit nie
> die "bullet" deel was wat die witmense opgewonde gemaak
> het nie. Hulle kon die gepraat oor geweld verstaan. Maar
> waaroor hulle regtig verontwaardig was, was die "settler"
> deel. Geen witmens in SA wil 'n setlaar genoem word nie.
> Veral nie die Afrikaners nie. Hulle grootste argument is
> dat hulle die reg op die land het omdat hulle hier gebore
> is, niks vir Nederland omgee nie, Afrikane is. En tog is
> alle Afrikaners setlaars. Net soos die Engelse. En seker
> ook seker van die swart stamme.
>
> Gloudina
>
Re: Haatspraak [boodskap #94334 is 'n antwoord op boodskap #94323] Di, 22 Junie 2004 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
soforkenwhat  is tans af-lyn  soforkenwhat
Boodskappe: 75
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jy het dit verkeerd

"@rogers.com" skryf in boodskap news:lpWBc.451106$Ar.376405@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...
>
> "Chris" skryf
>
>> Ek dink nie dit het so seer oor die naam setlaar gegaan as oor die
>> stelling "One bullet One settler". As ek reg kan onthou.
>
> Nee, JM Coetzee ( die ou wat die mees onlangse Nobel-
> prys vir Letterkunde gewen het) het uitgewys dat dit nie
> die "bullet" deel was wat die witmense opgewonde gemaak
> het nie. Hulle kon die gepraat oor geweld verstaan. Maar
> waaroor hulle regtig verontwaardig was, was die "settler"
> deel. Geen witmens in SA wil 'n setlaar genoem word nie.
> Veral nie die Afrikaners nie. Hulle grootste argument is
> dat hulle die reg op die land het omdat hulle hier gebore
> is, niks vir Nederland omgee nie, Afrikane is. En tog is
> alle Afrikaners setlaars. Net soos die Engelse. En seker
> ook seker van die swart stamme.
>
> Gloudina
>
Re: Haatspraak [boodskap #94336 is 'n antwoord op boodskap #94320] Di, 22 Junie 2004 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy gebruik 'n snaakse woord vir my hier: "onafgesien". Jy bedoel
sekerlik net "afgesien", in die sin van "behalwe" of dalk "ten spyte"?
"Onafgesien" bestaan nie in std Afrikaans nie. Sou dit wel bestaan, sal
dit in werklikheid net mooi die teenoorgestelde van "afgesien" wees. Is
dit streekstaal, daar by julle? Hier rond gebruik baie mense deesdae
die woord "nogals" ipv "nogal" wat vir my baie vreemd op die oor val.

Oor die haatspraak-storie: as iemand my whitey of honkey of mlungu of
boer noem, glimlag ek net en sê dankie, dis 'n eretitel. Gewoonlik weet
die ou dan nie wat om te doen nie. Saam met my werk ene Nhlandhla, 'n
Zoeloe, en die spanleier is 'n Indiër, en dan is daar nou die baas van
die afdeling, 'n vrou. Vir Nhlandhla is sy "makulu"-boss en die
spanleier is "makoelie"-boss, en hy sê dit nie agteraf of lelik nie. Ek
lag elke keer as ek dit hoor. Almal, insl. die Indiër waardeer sy skerp
sin vir humor.

Suidwester wrote:
> Net soos die wêreld 'n dowwe oog draai op Zimbabwe en Mal Bob se dinge, net
> so Kan Sam Nujoma ook g'n verkeerd doen nie. Onafgesien van die feit dat
> mal Bob en Sam groot vriende is. Mugabe het sy volk arm geregeer en

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Haatspraak [boodskap #94337 is 'n antwoord op boodskap #94293] Di, 22 Junie 2004 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hy dink miskien hy het se skade van die apartheid nog nie ingehaal nie?

PietHein

>
Re: Haatspraak [boodskap #94338 is 'n antwoord op boodskap #94323] Di, 22 Junie 2004 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dié slagspreuk het 'n draai in die hof gemaak, ek dink Solidarieit/MWU
het die saak aanhangig gemaak teen een of ander ANC of PAC lid.

Die argument in die hof, afgesien van wat ek en jy en JM Coetsee *dink*,
het gegaan dat die slagspreuk "One settler, one bullet" neergekom op
aanhitsing tot geweld en volksmoord, of etniese suiwering. Dit is juis
een van die "pilare" waarop wetgewing teen haatspraak gebou word, dat jy
nie deur spesifieke woorde of dade geweld teen 'n spesifieke groep moet
aanblaas nie. Die hof het uiteindelik gelyk gegee. In daardie lig sou
iets soos om bloot iemand 'n "boer" te noem, waarskynlik nooit
haatspraak wees nie.

@rogers.com wrote:
> "Chris" skryf
>
>
>> Ek dink nie dit het so seer oor die naam setlaar gegaan as oor die
>> stelling ¨One bullet One settler¨. As ek reg kan onthou.
>
>
> Nee, JM Coetzee ( die ou wat die mees onlangse Nobel-
> prys vir Letterkunde gewen het) het uitgewys dat dit nie
> die "bullet" deel was wat die witmense opgewonde gemaak

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Haatspraak [boodskap #94339 is 'n antwoord op boodskap #94338] Di, 22 Junie 2004 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

Dit is juis
> een van die "pilare" waarop wetgewing teen haatspraak gebou word, dat jy
> nie deur spesifieke woorde of dade geweld teen 'n spesifieke groep moet
> aanblaas nie. Die hof het uiteindelik gelyk gegee.

Jy sê dus dat "one settler, one bullet" as haatspraak
veroordeel is? Waarmee ek natuurlik ten volle
saamstem. Ek dink ook nie JM Coetzee het dit
goedgepraat nie. Hy het maar net uitgewys dat
meeste witmense in Suid-Afrika verontwaardig
was teenoor die aanklag dat hulle "setlaars" was.
Ek sou dink Engelse Suid-Afrikaners net soveel
as Afrikaners self.

Gloudina
Re: Haatspraak [boodskap #94343 is 'n antwoord op boodskap #94302] Di, 22 Junie 2004 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Two wrongs don't make a right

>
> "Suidwester" skryf
>
>> as iemand my 'n
>> witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
>
Re: Haatspraak [boodskap #94344 is 'n antwoord op boodskap #94343] Wo, 23 Junie 2004 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daarmee stem ek 100% saam. Ek raak nou moeg vir mense soos Gloudina se
'witnerf'-stories. Dalk dring ek deur tot haar...?

"MoerFie" skryf in boodskap news:cba57u$132$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Two wrongs don't make a right
>
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> as iemand my 'n
>>> witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
>>
>
Re: Haatspraak [boodskap #94345 is 'n antwoord op boodskap #94337] Wo, 23 Junie 2004 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
100% reg. Maar nou hier kom die ander kant. Hoekom in die konstitusie
vrede en samewerking praat en dan die witmense vloek op die verhoog.
Ontmoet jy hom persoonlik, is hy die vriendelikheid self. Ek sou verkies
dat die man 'n keuse maak om my altyd te vloek [of nie!] dan weet ek hoe om
te hanteer. Intussen vloek hy my en my mense en verwag dan steeds dat ek
moet belasting gooi sodat die politici lekker kan lewe.

"PietHein" skryf in boodskap news:UGULOP7R38160.6265740741@anonymous.poster...
> Hy dink miskien hy het se skade van die apartheid nog nie ingehaal nie?
>
>
>
> PietHein
>
>
>
>>
>
Re: Haatspraak [boodskap #94346 is 'n antwoord op boodskap #94336] Wo, 23 Junie 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf in boodskap news:cba0a7$o1c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy gebruik 'n snaakse woord vir my hier: "onafgesien". Jy bedoel
> sekerlik net "afgesien", in die sin van "behalwe" of dalk "ten spyte"?
------afgesien = aangesien.
------onafgesien = ten spyte van. Nie spreekstaal nie. Gewone Afrikaans.

> Oor die haatspraak-storie: as iemand my whitey of honkey of mlungu of
> boer noem, glimlag ek net en sê dankie, dis 'n eretitel.
-----ek het ook nie 'n probleem om 'n boer of 'n whitey genoem te word nie,
ek lag daaroor. Aan die anderkant, as jy 'n swartman 'n 'kaffer' of 'n
'hotnot' noem, maak nie saak met watter intensies dit gedoen word nie [humor
of ernstig] afchop sal jy afchop. As jy die boere vloek van 'n verhoog af,
dan neem dit 'n ernstiger maat aan.
Re: Haatspraak [boodskap #94365 is 'n antwoord op boodskap #94303] Wo, 23 Junie 2004 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dit is die minderwaardigheids kompleks wat deurslaan

"Spencer" skryf in boodskap news:jPUBc.2723$LT3.104721@news.xtra.co.nz...
> Ek ervaar dat meeste blankes nie 'n dooie duit omgee om "boer" (of selfs
> witnerf) genoem te word nie. Ek het al baiekeer gewonder hoekom swartes so
> gou op hulle agtervoete is as mens iets teen hulle gelaatskleur te se het.
> Gaan dit nie dalk oor 'n gevoel van eiewaarde nie?
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40d7ffe2.0@news1.mweb.co.za...
>> Een van die realiteite van die Afrika van vandag [en ook sekere ou dames
>> vanuit Kanada], is die feit dat dit vir enige persoon aan die 'regte' kant
>> van die hedendaagse politiek en publiek reg is om haatspraak teen die
>> blankes te doen in die openbaar, maar waag 'n blanke nou om dieslefde te
>> doen, dan is dit tronksake. Hier by ons is dit 'n gegewe dat Sam Nujoma in
>> meeste van sy toesprake op 'n kol van sy geskrewe notas afwyk en dan looi hy
>> die blankes [boere] vir alles wat sleg is. Selfs nou, 15 jaar na
>> onafhanklikheid, is Sam en sy manne steeds skrikkerig vir die boere.
>> Nou wil ek van Gloudina en haar meelopers wil weet, is as iemand my 'n
>> witnerf of 'n boer noem, kan ek hom 'kaffer' en 'hotnot'?
>>
>
Re: Haatspraak [boodskap #94380 is 'n antwoord op boodskap #94346] Wo, 23 Junie 2004 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee, gits, daardie betekenis ken ek gladnie, my HAT én Reader's Digest
ook nie. Soos ek elders gesê het, dink nie woordeboeke is die vormers
van die taal nie, maar 'n goeie woordeboek moet ten minste al die
alledaagse betekenisse van 'n woor weergee, en my HAT gee net die
volgende aan:
*afgesien* voors. (met van) Sonder om in aanmerking te neem, sonder om
te let op. (ens)

Die RD woordeboek gee ook op in dieselfde lyn.

Dus meer in lyn met wat ek verstaan, d.i. "behalwe" of "ten spyte"

"Onafgesien" kom glad nie in enige van my woordeboeke voor nie, nie eens
in die blokraaiselwoordeboeke nie, en hulle het vir jou nou snaakse
woorde in!

Ek wonder of hier 'n taalkenner in dié groep is wat dalk meer lig hierop
kan werp.

Suidwester wrote:
> "knersus" wrote in message
> news:cba0a7$o1c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Jy gebruik 'n snaakse woord vir my hier: "onafgesien". Jy bedoel
>> sekerlik net "afgesien", in die sin van "behalwe" of dalk "ten spyte"?
>
> ------afgesien = aangesien.
> ------onafgesien = ten spyte van. Nie spreekstaal nie. Gewone Afrikaans.
>
>
>
>
>
>> Oor die haatspraak-storie: as iemand my whitey of honkey of mlungu of
>> boer noem, glimlag ek net en sê dankie, dis 'n eretitel.
>
> -----ek het ook nie 'n probleem om 'n boer of 'n whitey genoem te word nie,
> ek lag daaroor. Aan die anderkant, as jy 'n swartman 'n 'kaffer' of 'n
> 'hotnot' noem, maak nie saak met watter intensies dit gedoen word nie [humor
> of ernstig] afchop sal jy afchop. As jy die boere vloek van 'n verhoog af,
> dan neem dit 'n ernstiger maat aan.
>
>

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Haatspraak [boodskap #94382 is 'n antwoord op boodskap #94339] Wo, 23 Junie 2004 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam.

As SA Engelse natuurlik na hulself verwys as "Settlers", is dit
gewoonlik om te kenne te gee dat hulle van die oorsp. 1820
Settelaar-families afstam, dus gewoonlik met 'n effense meerderwaardige
houding, en gewoonlik baie trots daarop! Ek dink die "settler" van "one
settler, one bullet"-faam is natuurlik om jou, die aanhoorder, te laat
verstaan dat jy nie hier in SA hoort nie, selfs nie eens in Afrika nie.
In daardie opsig stem ek 100% met Suidwester saam: *almal* hier is
settelaars. Jyself is ook een, daar in Kanada, sommer nog 'n 1ste
geslag settelaar! Net so die Indiane (wat is julle PK woord nou weer -
iets soos First People's?) First People's se voet: hulle was nie
"eerste" nie, en het ook maar uit Asië daar aangekom. Gelaatstrekke en
genetik dui op Mongoloiëd-afkoms. Ditto die Inuït. Ek dink selfs die
Maya se oorsprong word ook teruggevoer na Asië.

Die vraag is natuurlik wanneer is mens nou nie meer 'n settelaar nie.
Ek beskou myself definitief nie as een nie. Ek is van Afrika en nie van
Europa nie, hoewel my lewensstyl en kultuur baie ooreenstem met Europa s
'n. Maar ek sal definitief nie maklik in Europa aard nie, nie eens in
Engeland nie, hoewel hulle kultuurgewys seker die naaste aan blanke
Afrikaners is. Nederland? Nog nooit nie. Duitsland? Nee wat.

@rogers.com wrote:
> "knersus" skryf
>
> Dit is juis
>
>> een van die "pilare" waarop wetgewing teen haatspraak gebou word, dat jy
>> nie deur spesifieke woorde of dade geweld teen 'n spesifieke groep moet
>> aanblaas nie. Die hof het uiteindelik gelyk gegee.
>
>
> Jy sê dus dat "one settler, one bullet" as haatspraak
> veroordeel is? Waarmee ek natuurlik ten volle
> saamstem. Ek dink ook nie JM Coetzee het dit
> goedgepraat nie. Hy het maar net uitgewys dat
> meeste witmense in Suid-Afrika verontwaardig
> was teenoor die aanklag dat hulle "setlaars" was.
> Ek sou dink Engelse Suid-Afrikaners net soveel
> as Afrikaners self.
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|__&CO__|
Re: Haatspraak [boodskap #94386 is 'n antwoord op boodskap #94380] Do, 24 Junie 2004 00:12 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"knersus" skryf

> *afgesien* voors. (met van) Sonder om in aanmerking te neem, sonder om
> te let op. (ens)
> "Onafgesien" kom glad nie in enige van my woordeboeke voor nie,

> Ek wonder of hier 'n taalkenner in dié groep is wat dalk meer lig hierop
> kan werp.

Ek dink nie jy moet jou moegmaak oor iets wat
Suidwester sommer uit sy duim uit gesuig het nie.
Ek het nog nooit van "onafgesien" gehoor nie.
Wel van "afgesien."

Gloudina
Vorige onderwerp: Kleinboer se Kontrei
Volgende onderwerp: Charlie Nimb oorlede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:38:46 MGT 2024