Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Radio 1
Re: Radio 1 [boodskap #94039] Sa, 12 Junie 2004 12:40 na volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kan jullie vir my sê of dit goed te beluister is in SA?
"P65" skryf in boodskap news:ZNCyc.153683$ou5.7745661@phobos.telenet-ops.be...
> http://193.121.55.235/wm/stream_LO.asx
>
Re: Radio 1 [boodskap #94087 is 'n antwoord op boodskap #94039] Ma, 14 Junie 2004 09:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis baie goed te beluister in Nieu Seeland
Re: Radio 1 [boodskap #94088 is 'n antwoord op boodskap #94039] Ma, 14 Junie 2004 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon my onkunde - maar wat se taal praat julle in Belgie. Is dit
Hollands? Ek moet erken ek verstaan die mense wat ek op hierdie stasie hoor
baie beter as die Hollander wat ek ken.
Re: Radio 1 [boodskap #94090 is 'n antwoord op boodskap #94088] Ma, 14 Junie 2004 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hi,Spencer,
Die tale wat op Radio 1 gespreek wordt is Nederlans of Vlaams
Natuurlik sal jy nie alles verstaan nie,daar hulle nogal vinnig praat
Nu praat hulle oor die verkiesing
Groetnis
Paul uit Vlaandere
"Spencer" skryf in boodskap news:usezc.2146$s52.72726@news.xtra.co.nz...
> Verskoon my onkunde - maar wat se taal praat julle in Belgie. Is dit
> Hollands? Ek moet erken ek verstaan die mense wat ek op hierdie stasie hoor
> baie beter as die Hollander wat ek ken.
>
Re: Radio 1 [boodskap #94132 is 'n antwoord op boodskap #94039] Di, 15 Junie 2004 18:01 Na vorige boodskap
Francois[0]  is tans af-lyn  Francois[0]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"P65" skryf in boodskap news:...
> Kan jullie vir my sê of dit goed te beluister is in SA?
> "P65" schreef in bericht
> news:ZNCyc.153683$ou5.7745661@phobos.telenet-ops.be...
>> http://193.121.55.235/wm/stream_LO.asx
>>
>>
>>

Gateway Timeout - Server Unreachable.

met ADSL/Broadband

:-(

Francois
Kaapstad, ZA
Vorige onderwerp: Transformasie
Volgende onderwerp: Re: Haai shame
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 05:07:18 MGT 2024