Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Suidwester
Suidwester [boodskap #93835] Wo, 09 Junie 2004 11:10 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?

Dankie by voorbaat.
Spencer
Re: Suidwester [boodskap #93847 is 'n antwoord op boodskap #93835] Wo, 09 Junie 2004 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So om en by die 2 miljoen.

"Spencer" skryf in boodskap news:NeCxc.161$s52.5135@news.xtra.co.nz...
> Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?
>
> Dankie by voorbaat.
> Spencer
>
Re: Suidwester [boodskap #94027 is 'n antwoord op boodskap #93847] Sa, 12 Junie 2004 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:40c70b62.0@news1.mweb.co.za...
> So om en by die 2 miljoen.
> "Spencer" wrote in message
> news:NeCxc.161$s52.5135@news.xtra.co.nz...
>> Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?
>>
>> Dankie by voorbaat.
>> Spencer
>>
>
Hoeveel daarvan is ekonomies produkief ?
En wie is hulle ?
Gerard
Re: Suidwester [boodskap #94035 is 'n antwoord op boodskap #94027] Sa, 12 Junie 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bliksem. Nou vra jy my 'n ding. Wat ek jou wel kan sê os dat ons
werkloosheidsyfer oor die 60% is van die volwasse bevolking. Dit is baie
hoër onder die swart deel van die bevolking, minder onder die Kleurlinge en
Basters en veel minder onder die Blankes. Ek wonder of daar ooit sulke
werklike syfers bestaan? So oor die duim geskat, sou ek dus sê dat minder
as 40% werklik slaag om meer te maak as wat hy opeet en aantrek en as jy
praat van eie besigheid maak en produseer om die land op te werk, dan sou ek
reken die syfer is veel minder as 10%.

"gm" skryf in boodskap news:Re6dner_RPQuAFfdRVn-gg@is.co.za...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c70b62.0@news1.mweb.co.za...
>> So om en by die 2 miljoen.
>> "Spencer" wrote in message
>> news:NeCxc.161$s52.5135@news.xtra.co.nz...
>>> Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?
>>>
>>> Dankie by voorbaat.
>>> Spencer
>>>
>>>
>>
> Hoeveel daarvan is ekonomies produkief ?
> En wie is hulle ?
> Gerard
>
Re: Suidwester [boodskap #94060 is 'n antwoord op boodskap #94027] So, 13 Junie 2004 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"gm" skryf in boodskap news:...
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c70b62.0@news1.mweb.co.za...
>> So om en by die 2 miljoen.
>> "Spencer" wrote in message
>> news:NeCxc.161$s52.5135@news.xtra.co.nz...
>>> Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?
>>>
>>> Dankie by voorbaat.
>>> Spencer
>>>
>>>
>>
> Hoeveel daarvan is ekonomies produkief ?
> En wie is hulle ?

Wel daar is die een ou in Windhoek wat skape verkoop lanks die pad,
dan is daar nog een wat huise verf, en so drie ouens in Otjiwarongo
wat 'n sideline het om yskaste reg te maak. Die ander drie is besig
met iets duisters daar in Swakop. So dit is 'n groot totaal van 8. Die
ander spul hang rond en wag vir beter dae.

Jy seker jy is nie 'n joernalis nie - net een vraag op die ander.

PS: Daar was ook een ou wat karre gewas het in Walvis maar hy't nou
geretire.
Re: Suidwester [boodskap #94083 is 'n antwoord op boodskap #94060] Ma, 14 Junie 2004 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy vergeet die manne wat ou Sam se geld tel en aandra!

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0406122253.41083427@posting.google.com...
> "gm" wrote in message
news:...
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40c70b62.0@news1.mweb.co.za...
>>> So om en by die 2 miljoen.
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:NeCxc.161$s52.5135@news.xtra.co.nz...
>>>> Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?
>>>>
>>>> Dankie by voorbaat.
>>>> Spencer
>>>>
>>>>
>>>
>> Hoeveel daarvan is ekonomies produkief ?
>> En wie is hulle ?
>
> Wel daar is die een ou in Windhoek wat skape verkoop lanks die pad,
> dan is daar nog een wat huise verf, en so drie ouens in Otjiwarongo
> wat 'n sideline het om yskaste reg te maak. Die ander drie is besig
> met iets duisters daar in Swakop. So dit is 'n groot totaal van 8. Die
> ander spul hang rond en wag vir beter dae.
>
> Jy seker jy is nie 'n joernalis nie - net een vraag op die ander.
>
> PS: Daar was ook een ou wat karre gewas het in Walvis maar hy't nou
> geretire.
Re: Suidwester [boodskap #94333 is 'n antwoord op boodskap #94027] Di, 22 Junie 2004 15:34 Na vorige boodskap
P65  is tans af-lyn  P65
Boodskappe: 126
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
gm stelde de volgende uitleg voor :
> "Suidwester" wrote in message
> news:40c70b62.0@news1.mweb.co.za...
>> So om en by die 2 miljoen.
>> "Spencer" wrote in message
>> news:NeCxc.161$s52.5135@news.xtra.co.nz...
>>> Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?
>
>>> Dankie by voorbaat.
>>> Spencer
>
>

> Hoeveel daarvan is ekonomies produkief ?
> En wie is hulle ?
> Gerard

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: Geo se Baard
Volgende onderwerp: Re: Why does it have to be this way
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:02:28 MGT 2024