Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Suidwester
Vir Suidwester [boodskap #93834] Wo, 09 Junie 2004 11:08 na volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy my dalk sê hoe groot julle bevolking is?

Dankie by voorbaat.
Spencer
Re: Vir Suidwester [boodskap #93844 is 'n antwoord op boodskap #93834] Wo, 09 Junie 2004 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, wat noem julle jul nuwe leier? Dis mos 'n lang naam, en moet
afgekort word, anders gaan julle baie spandeer op verf en tin vir die
straatname:)))
Sien juis dis die klong wat in beheer was van die plaasvatstorie.
Donker dae vir julle vorentoe.

--
Annette
Re: Vir Suidwester [boodskap #94084 is 'n antwoord op boodskap #93844] Ma, 14 Junie 2004 07:55 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Pohamba? Hy's net 'n 'token'. Sam gaan die baas bly.

"Annette" skryf in boodskap news:ca72ug$ign$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester, wat noem julle jul nuwe leier? Dis mos 'n lang naam, en moet
> afgekort word, anders gaan julle baie spandeer op verf en tin vir die
> straatname:)))
> Sien juis dis die klong wat in beheer was van die plaasvatstorie.
> Donker dae vir julle vorentoe.
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Wat die vrouens in SA dink
Volgende onderwerp: Afrikaanse "Ringtones"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 16:16:23 MGT 2024