Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die V-Kol
Die V-Kol [boodskap #93795] Ma, 07 Junie 2004 20:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nou nie vergeet om more ( 8 Junie) vanaf 7:48 vm tot 1:30 te kyk hoe
die kol so onderlangs oor die son skuif nie. Dit gebeur slegs elke 120 jaar.
Ons is baie gelukkig om so iets te kan beleef
--
Annette
Re: Venus (Engels) [boodskap #93797 is 'n antwoord op boodskap #93795] Ma, 07 Junie 2004 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf:

> Moet nou nie vergeet om more ( 8 Junie) vanaf 7:48 vm tot 1:30 te kyk hoe
> die kol so onderlangs oor die son skuif nie. Dit gebeur slegs elke 120 jaar.
> Ons is baie gelukkig om so iets te kan beleef

En die mense wat dit dié keer mis, sal dit weer kan sien oor 8 jaar.
Op 6 Junie 2012.
Hier is 'n pragtige mp3 wat baie gepas is vir die geleentheid:

A Homeric Hymn to Aphrodite, composed and sang
by Christos Zygomalas

http://users.hol.gr/~kaamos/Eis_Afroditin.mp3

THE HOMERIC HYMN TO APHRODITE

The golden-crowned, venerable and beautiful Aphrodite
I will praise, her who dominates all the fortresses in
sea-washed Cypros, where Zephyros' humid rush, blowing,
on the waves of the rippling sea led her, in light foam;
her who the golden-crowned Hours in jubilation welcomed
and dressed her in unworn out garments
and on her immortal head they put a fine, well-weaved
golden crown and on her pierced lobes
earrings of precious gold and brass,
and all round her soft neck and silvery white breasts
the Hours with golden necklaces adorned
like those that they themselves used to wear whenever they went to
the enchanting ball of the gods and to their father's palace.
And when they were done with all these jewels all over her body
they took her to the immortals; and they, seeing her,
kissed her and held her hands and everyone of them wished
that she become his wife to take her home,
admiring the looks of the flower-crowned Cythereia.
Hail bright-eyed and sweet-spoken, lead me to victory
in this contest and make my song beautiful.
And I, goddess, with another song will commemorate you.

http://users.hol.gr/~kaamos/zygomalas.html
'This recording, which you may hear online or download to have, with
my best wishes and thanks, was made on my home computer and can only
be characterized as demo."
Re: Die V-Kol [boodskap #93803 is 'n antwoord op boodskap #93795] Di, 08 Junie 2004 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is nou so opgewonde - ons moes wag tot na 11 vir die son om agter die
wolke uit te kom, sodat ek die kolletjie kon sien. Die koerant was
verkeerd - die kol is bo en nie onder nie.
Nou kry mens nogal perspektief hoe groot die son is.
--
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:ca2k2o$fh6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moet nou nie vergeet om more ( 8 Junie) vanaf 7:48 vm tot 1:30 te kyk hoe
> die kol so onderlangs oor die son skuif nie. Dit gebeur slegs elke 120 jaar.
> Ons is baie gelukkig om so iets te kan beleef
> --
> Annette
>
Re: Venus (Engels) [boodskap #93807 is 'n antwoord op boodskap #93797] Di, 08 Junie 2004 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So brom die brommer..........het jy niks ordentliks om te sê nie?

"Katryn" skryf in boodskap news:obo9c0pmenjn1tvi752nh9q4qhtjgo7q3v@4ax.com...
> "Annette" skryf:
>
>> Moet nou nie vergeet om more ( 8 Junie) vanaf 7:48 vm tot 1:30 te kyk hoe
>> die kol so onderlangs oor die son skuif nie. Dit gebeur slegs elke 120 jaar.
>> Ons is baie gelukkig om so iets te kan beleef
>
> En die mense wat dit dié keer mis, sal dit weer kan sien oor 8 jaar.
> Op 6 Junie 2012.
> Hier is 'n pragtige mp3 wat baie gepas is vir die geleentheid:
>
> A Homeric Hymn to Aphrodite, composed and sang
> by Christos Zygomalas
>
>
> http://users.hol.gr/~kaamos/Eis_Afroditin.mp3
>
>
> THE HOMERIC HYMN TO APHRODITE
>
> The golden-crowned, venerable and beautiful Aphrodite
> I will praise, her who dominates all the fortresses in
> sea-washed Cypros, where Zephyros' humid rush, blowing,
> on the waves of the rippling sea led her, in light foam;
> her who the golden-crowned Hours in jubilation welcomed
> and dressed her in unworn out garments
> and on her immortal head they put a fine, well-weaved
> golden crown and on her pierced lobes
> earrings of precious gold and brass,
> and all round her soft neck and silvery white breasts
> the Hours with golden necklaces adorned
> like those that they themselves used to wear whenever they went to
> the enchanting ball of the gods and to their father's palace.
> And when they were done with all these jewels all over her body
> they took her to the immortals; and they, seeing her,
> kissed her and held her hands and everyone of them wished
> that she become his wife to take her home,
> admiring the looks of the flower-crowned Cythereia.
> Hail bright-eyed and sweet-spoken, lead me to victory
> in this contest and make my song beautiful.
> And I, goddess, with another song will commemorate you.
>
>
> http://users.hol.gr/~kaamos/zygomalas.html
> 'This recording, which you may hear online or download to have, with
> my best wishes and thanks, was made on my home computer and can only
> be characterized as demo."
>
Re: Die V-Kol [boodskap #93818 is 'n antwoord op boodskap #93803] Di, 08 Junie 2004 17:13 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 8 Jun 2004 11:47:01 +0200, "Annette" wrote:

> Ek is nou so opgewonde - ons moes wag tot na 11 vir die son om agter die
> wolke uit te kom, sodat ek die kolletjie kon sien. Die koerant was
> verkeerd - die kol is bo en nie onder nie.
> Nou kry mens nogal perspektief hoe groot die son is.

Ons het hier in Vlaandere ook die oorgang van Venus oor die son
gesien. Hier was die kolletjie nie bo en nie onder nie. Maar die
Afrikaners lewe op hulle kop, nè? Ek het die oorgang al vroeg in die
môre kan sien en hier was geen wolke nie.
Inderdaad is die perspektief baie skitterend, veral as 'n mens weet
dat daardie kolletjie 'n planeet is wat bykans net so groot is as ons
eie aarde. Ek vind soiets steeds pragtig want dan besef 'n mens dat
alles 'n samehang het. Jy sien jou eie op die aarde, dan die son en
daartussen Venus. Dit gee 'n gevoel asof 'n mens die afstand kan sien
tussen die son en die aarde omdat daar opeens 'n rigpunt is. Bowedien
sien ons eintlik 'n biejtie ons eie want Venus swewe daar sonder
toutjies en dis dieselfde wat ons ook doen! Magistraal, eintlik!!!

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Shit
Volgende onderwerp: A LETTER TO THE PRESIDENT OF THE USA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 10:48:01 MGT 2024