Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Italiaanse mans kom reg
Italiaanse mans kom reg [boodskap #93388] Vr, 28 Mei 2004 05:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens Tossie Lochner het Italiaanse mans nou tot die besef gekom dat slegs
verbeeldinglose mans belangstel in 'n perfek geboude en mooi vrou. 'n Man
wat glo seker van homself is, intelligent en avontuurlustig, stel glo meer
belang in 'n vrou met 'n fisiese blaps of twee:)))

--
Annette
Re: Italiaanse mans kom reg [boodskap #93415 is 'n antwoord op boodskap #93388] Vr, 28 Mei 2004 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis sy wat dit se ne?
Nie die mans self nie?

On Fri, 28 May 2004 07:45:00 +0200, "Annette" wrote:

> Volgens Tossie Lochner het Italiaanse mans nou tot die besef gekom dat slegs
> verbeeldinglose mans belangstel in 'n perfek geboude en mooi vrou. 'n Man
> wat glo seker van homself is, intelligent en avontuurlustig, stel glo meer
> belang in 'n vrou met 'n fisiese blaps of twee:)))
Re: Italiaanse mans kom reg [boodskap #93438 is 'n antwoord op boodskap #93388] So, 30 Mei 2004 05:42 Na vorige boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al gehoor dat alle vroue vir mens mooier raak hoe ouer jy word.
Vorige onderwerp: Vir Suidwester
Volgende onderwerp: Stille diplomasie, wat is dit ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:05:21 MGT 2024