Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Americans NOT visiting our town anymore!
Re: Americans NOT visiting our town anymore! [boodskap #9295] Sa, 10 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
beste jako.

ek kan die prof se standpunt insien. jou navraag was gebaseer op ras, en
dit in sy verstand (en ek dit sou in myne ok) meen rassisme.

ek kan ook verstaan dat mens nie enige mens na enige mens se huis toe kan
nooi in hierdie van ons nie.
en dit beteken dat wat die prof gesê baie waarde dra:

>> NOT to come to Sasolburg on our study tour of southern Africa. The
>> group is against all kinds of racism and we do not wish to visit those
>> who are still committed to the apartheid way of thinking.

leon
Re: Americans NOT visiting our town anymore! [boodskap #9310 is 'n antwoord op boodskap #9295] Ma, 12 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskap
a  is tans af-lyn  a
Boodskappe: 36
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
"Leon Jacobs" wrote:
> beste jako.
>
> ek kan die prof se standpunt insien. jou navraag was gebaseer op ras, en
> dit in sy verstand (en ek dit sou in myne ok) meen rassisme.
>
> ek kan ook verstaan dat mens nie enige mens na enige mens se huis toe kan
> nooi in hierdie van ons nie.
> en dit beteken dat wat die prof gesê baie waarde dra:
>
>>> NOT to come to Sasolburg on our study tour of southern Africa. The
>>> group is against all kinds of racism and we do not wish to visit those
>>> who are still committed to the apartheid way of thinking.
>
> leon
>

Ek stem heelhartig saam. Hoe sou jy, Jako, gevoel het as jy VSA toe wou gaan
en hulle eers wou weet watter kleur jy is? Ek sou nie daarvan gehou het nie.
Miskien moes jy eerder huisgesinne gekies het wat enige ras sou verwelkom in
hulle huise. Ek moet sê dat ek 'n soorgelyke probleem sou gehad het in dat my
honde hulle sou verslind het, Amerikaner of de not. En ek het hulle definitief
nie so geleer nie ... inteendeel.

Ek hoop maar Mandela wil nie eendag by my kom teedrink nie ...
Vorige onderwerp: Dringend op soek na biltong
Volgende onderwerp: Re: Aanhoudende aanval op die kultuurgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:54:32 MGT 2024