Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Help 'n eensame asb.
Re: Help 'n eensame asb. [boodskap #92960] Di, 18 Mei 2004 11:28
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mens gaan tog nie Skotland toe om Afrikaanse maatjies te gaan soek nie...?

Sê vir haar sy moet www.voetsek.com gaan soek...

(Ek was toevallig nou net daar om gou te gaan kyk of die adres reg is,
daar's 'n webcam van Kaapstad... Ag siestog, watse weer het julle nou
alweer? Hier is dit heerlik sonnig!)

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c8aemj$6nk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Afrikaanse wat in Elgin (Skotland) naby Inverness bly is eensaam. Ken
> julle 'n SA wat daar naby woon?
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Oplossing vir ons Padprobleme
Volgende onderwerp: Iraki dood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:19:29 MGT 2024