Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dutroux
Dutroux [boodskap #92247] Wo, 21 April 2004 13:02 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoor julle iets hiervan in Afrika? Die hofsaak is aan die gang, en dis
deesdae al waaror hier gepraat word.

Op http://frontpage.fok.nl/review/1585/1 kan jy die hele siek verhaal lees.

(Nee, Lou, dié keer gaan f*k nie werk nie, jy sal maar moet fok gebruik!)

Max____________________________
Re: Dutroux [boodskap #92346 is 'n antwoord op boodskap #92247] So, 25 April 2004 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Max" skryf in boodskap news:40867200$0$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Hoor julle iets hiervan in Afrika? Die hofsaak is aan die gang, en dis
> deesdae al waaror hier gepraat word.
>
> Op http://frontpage.fok.nl/review/1585/1 kan jy die hele siek verhaal lees.
>
> (Nee, Lou, dié keer gaan f*k nie werk nie, jy sal maar moet fok gebruik!)
>
> Max____________________________
>
Je hoor hier totaal niks van Dutroux sover my bekend.
Je hoor ook nauweliks iets van die misdaad hier, net van die "seeninge" van
die democrazy.
Gerard
Re: Dutroux [boodskap #92362 is 'n antwoord op boodskap #92346] Ma, 26 April 2004 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit kry taamlik publisiteit en daar was insetsels op die nasionale TV.

"gm" skryf in boodskap news:l4OdnbDDRYpZUhbdRVn_iw@is.co.za...
>
> "Max" wrote in message
> news:40867200$0$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Hoor julle iets hiervan in Afrika? Die hofsaak is aan die gang, en dis
>> deesdae al waaror hier gepraat word.
>>
>> Op http://frontpage.fok.nl/review/1585/1 kan jy die hele siek verhaal lees.
>>
>> (Nee, Lou, dié keer gaan f*k nie werk nie, jy sal maar moet fok gebruik!)
>>
>> Max____________________________
>>
> Je hoor hier totaal niks van Dutroux sover my bekend.
> Je hoor ook nauweliks iets van die misdaad hier, net van die "seeninge" van
> die democrazy.
> Gerard
>
Re: Dutroux [boodskap #92461 is 'n antwoord op boodskap #92362] Wo, 28 April 2004 11:48 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gister het die hele assise en getuige naar Marcinelle verhuis om die huis
van Dutrou waar die meissies,6 in totaal,waarvan nog twee in lewe is, te
besoek,ook die twee meissies,Laetitcia en Sabine het die kooi besoek waar
Sabine 80 dae in opgesluit gewees is;op die link is een foto van die kooi te
sien
"Koot" skryf in boodskap news:c6i8ua$kfq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit kry taamlik publisiteit en daar was insetsels op die nasionale TV.
>
> "gm" wrote in message
> news:l4OdnbDDRYpZUhbdRVn_iw@is.co.za...
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:40867200$0$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Hoor julle iets hiervan in Afrika? Die hofsaak is aan die gang, en dis
>>> deesdae al waaror hier gepraat word.
>>>
>>> Op http://frontpage.fok.nl/review/1585/1 kan jy die hele siek verhaal lees.
>>>
>>> (Nee, Lou, dié keer gaan f*k nie werk nie, jy sal maar moet fok gebruik!)
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>> Je hoor hier totaal niks van Dutroux sover my bekend.
>> Je hoor ook nauweliks iets van die misdaad hier, net van die "seeninge" van
>> die democrazy.
>> Gerard
>>
>
Vorige onderwerp: Die R300
Volgende onderwerp: "Raadsaal op Vryheidsdag"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 14:32:28 MGT 2024