Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die R300
Die R300 [boodskap #92250] Wo, 21 April 2004 13:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die stukkie pad wat ek altyd van Strand af ry, omdat ek voel dit is
veiliger, moet ek toe vandag lees dit ons Kaapse stukkie Pad Van Hel.!
Daar is glo gereeld ( gemiddeld 3 per week) kapings en moorde op die pad (
en dit is glo net die wat aangemeld word!)- die vet weet, word joernaliste
betaal om iets te skryf om mens af te sit?
Op daardie stuk pad, tussen die N2 tot by die Brackenfell afdraai, is daar
geen verkeerslig of stopstraat nie, en ek het nog nooit daar gery waar daar
nie dosyne ander karre saam met my op die pad is nie, en ek met my 120 kpu
is een van die stadige ryers!! Hoe op aarde iemand daar in alle eensaamheid
gestop kan word en gekaap/vermoor kan word op daardie stukke pad is 'n
misterie.

--
Annette
Re: Die R300 [boodskap #92251 is 'n antwoord op boodskap #92250] Wo, 21 April 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Yep. Die Kaap is n lewensgevaarlike plek.

On Wed, 21 Apr 2004 15:53:53 +0200, "Annette" wrote:

> Die stukkie pad wat ek altyd van Strand af ry, omdat ek voel dit is
> veiliger, moet ek toe vandag lees dit ons Kaapse stukkie Pad Van Hel.!
> Daar is glo gereeld ( gemiddeld 3 per week) kapings en moorde op die pad (
> en dit is glo net die wat aangemeld word!)- die vet weet, word joernaliste
> betaal om iets te skryf om mens af te sit?
> Op daardie stuk pad, tussen die N2 tot by die Brackenfell afdraai, is daar
> geen verkeerslig of stopstraat nie, en ek het nog nooit daar gery waar daar
> nie dosyne ander karre saam met my op die pad is nie, en ek met my 120 kpu
> is een van die stadige ryers!! Hoe op aarde iemand daar in alle eensaamheid
> gestop kan word en gekaap/vermoor kan word op daardie stukke pad is 'n
> misterie.
Re: Die R300 [boodskap #92253 is 'n antwoord op boodskap #92251] Wo, 21 April 2004 15:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Om maar te swyg van die Kaapies.

Ferdi Greyling schreef in bericht
:
>
> Yep. Die Kaap is n lewensgevaarlike plek.

>
--
PietHein
Re: Die R300 [boodskap #92254 is 'n antwoord op boodskap #92250] Wo, 21 April 2004 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En soek joernaliste nie vir jou sensasie nie! Gaan kuier bietjie in
Pretoria en die mense vertel jou jou lewe is nie veilig in die middestad nie
en jou kar gaan feitlik onmiddellik gesteel word. Kom ons daar, dan ry ek
die middestad kruis en dwars, vensters oop en het nog g'n niks van die
gemors gesien nie. Dalk is dit miskien die songebrande stuk mens wat hulle
afskrik met sy wrede bakkie?

"Annette" skryf in boodskap news:c65vfr$sbs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die stukkie pad wat ek altyd van Strand af ry, omdat ek voel dit is
> veiliger, moet ek toe vandag lees dit ons Kaapse stukkie Pad Van Hel.!
> Daar is glo gereeld ( gemiddeld 3 per week) kapings en moorde op die pad (
> en dit is glo net die wat aangemeld word!)- die vet weet, word joernaliste
> betaal om iets te skryf om mens af te sit?
> Op daardie stuk pad, tussen die N2 tot by die Brackenfell afdraai, is daar
> geen verkeerslig of stopstraat nie, en ek het nog nooit daar gery waar daar
> nie dosyne ander karre saam met my op die pad is nie, en ek met my 120 kpu
> is een van die stadige ryers!! Hoe op aarde iemand daar in alle eensaamheid
> gestop kan word en gekaap/vermoor kan word op daardie stukke pad is 'n
> misterie.
>
>
> --
> Annette
>
Re: Die R300 [boodskap #92264 is 'n antwoord op boodskap #92254] Do, 22 April 2004 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het twee jaar gelede in JHB se middestad rondgestap - naby Hillbrow. Ek
het nie juis onveilig gevoel nie. Kenmerkend was die klomp oues van dae wat
ek daar teëgekom het (ek praat van blankes). Die lewe het vir my doodnormaal
gelyk.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92265 is 'n antwoord op boodskap #92264] Do, 22 April 2004 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" wrote

> Ek het twee jaar gelede in JHB se middestad rondgestap - naby Hillbrow. Ek
> het nie juis onveilig gevoel nie. Kenmerkend was die klomp oues van dae wat
> ek daar teëgekom het (ek praat van blankes). Die lewe het vir my doodnormaal
> gelyk.

Dierbaarheid. Julle kan my met 'n veertjie omwaai.
Wil julle nou vir my sê dat al hierdie stories van hoe
gevaarlik alles daar in SA is, nou met 'n knippie sout
geneem moet word? Toe ek nog baie jonk was, het
hulle altyd gepraat van hoe gevaarlik dit in Johannesburg
is. Dat hulle die komberse van jou aftrek met 'n "hook"
wat hulle deur die diefwering oor die vensters steek.
So ek het altyd "geweet" Johannesburg is "gevaarlik."
Soos mens weet New York is gevaarlik. En Chicago
is gevaarlik. En sekere dele van Toronto is gevaarlik.
En groot dele van Montreal is gevaarlik.

Tant Hessie met die Midrand
Re: Die R300 [boodskap #92266 is 'n antwoord op boodskap #92254] Do, 22 April 2004 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Gaan kuier bietjie in
> Pretoria en die mense vertel jou jou lewe is nie veilig in die middestad nie
> en jou kar gaan feitlik onmiddellik gesteel word. Kom ons daar, dan ry ek
> die middestad kruis en dwars, vensters oop en het nog g'n niks van die
> gemors gesien nie. Dalk is dit miskien die songebrande stuk mens wat hulle
> afskrik met sy wrede bakkie?

Pretoria se middestad en sekere ander dele van
die stad was natuurlik "gevaarlik" baie lank voor
die stadsvaders nie meer so melkwit was nie. In
die dae toe mens nog 'n pas moes dra as jy nie
leliewit was nie.

Tant Hessie van Kilnerton
Re: Die R300 [boodskap #92267 is 'n antwoord op boodskap #92264] Do, 22 April 2004 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis seker ook maklik om te praat? Hier sit ons in die vrede en
kritiseer, maar dit moet maar moeilik wees in van SA se stede waar die
misdaad maar erg kan wees? Dit lyk maar net of die mense wegbly agv die
misdaad en op die ou end los hulle 'n area vir ander elemente om te maak wat
hulle wil. So wen misdaad!

"Spencer" skryf in boodskap news:ALMhc.2231$_s.61402@news.xtra.co.nz...
> Ek het twee jaar gelede in JHB se middestad rondgestap - naby Hillbrow. Ek
> het nie juis onveilig gevoel nie. Kenmerkend was die klomp oues van dae wat
> ek daar teëgekom het (ek praat van blankes). Die lewe het vir my doodnormaal
> gelyk.
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.656 / Virus Database: 421 - Release Date: 9/04/2004
>
Re: Die R300 [boodskap #92268 is 'n antwoord op boodskap #92267] Do, 22 April 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Apr 2004 14:57:52 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ja, dis seker ook maklik om te praat? Hier sit ons in die vrede en
> kritiseer, maar dit moet maar moeilik wees in van SA se stede waar die
> misdaad maar erg kan wees? Dit lyk maar net of die mense wegbly agv die
> misdaad en op die ou end los hulle 'n area vir ander elemente om te maak wat
> hulle wil. So wen misdaad!

Daar is beslis meer misdaad as se nou maar in die vroee jare 80.
Daar is ook n rasse-element by.
In die vroee jare 80 was dit gevaarliker in die oorweldigend wit
Hillbrow vir swartmense as vir witmense, hoewel ek ook maar reguit
voor my gekyk het laataand as die fliek uitkom en op pad na jou kar
toe peul n klomp dronk Hells Angels uit die pub.
Nou is dit gevaarliker in n oorweldigend swart Hillbrow vir witmense.

Maar daar is meer werkloosheid en armoede in die mix deesdae wat
misdaad beslis meer maak.

Maar ek hou nog van Jhb.

Die opwinding van n werklike wereldstad is steeds amper tasbaar. Daar
is hope wonderlike restaurants. Seker die meeste boekwinkels in een SA
stad (hoewel nie een naastenby so goed is soos boekwinkels in die VSA
nie).
Die flieks wys eerste en op baie plekke hier en live rock-musiek is
net om die draai, in die meeste gevalle die beste bands in SA.

Wil jy Arno Carstens live sien? Hang aan, hy sal een van die dae
iewers speel. Al die jong punk, rock en kwaito- of watter bands ookal
speel gereeld in klubs in die omgewing.

So twee jaar gelede het Dave Mathews van die Dave Mathews Band (hy kom
oorspronklik van Jhb) skielik op die verhoog van die jazz klub die
Baseline in Melville gestap en die mense in die klub n moerse show
gegee.

Die Cats (ha, ha!!) en die Bull speel net om die draai en as enige
oorsese rugby of krieketspan hier toer sal ten minste een toets in
gauteng wees.

Dis die soort goed wat jy net in n groot stad kry. Net soos hoe"r
misdaadvlakke wat jy ook net in n groot stad kry.

Behalwe nou vir plekke soos Peddi wat loshande die kakste plek in SA
is.
Re: Die R300 [boodskap #92269 is 'n antwoord op boodskap #92266] Do, 22 April 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, moet nou weer die ding verpolitiseer nie! Ek het vir 12 jaar in
Pretoria gewerk en voor dit was ek in die 'oorlog' daar vir amper 'n jaar en
toe nog aan en af in my studiejare. Als in als sou ek sê maklik 14 jaar.
So ek kan so effe praat oor die lewe daar. Daar was vir meeste van die
jare voor die groot politieke omwenteling gekom het en dat
toestromingsbeheer toegepas is op die middestad, veel minder misdaad as wat
vandag aan die orde van die dag is. 'n Gesteelde kar was eerder 'n
rariteit as die norm soos wat dit vandag is. Famailie en vriende wat naby
jou is het weining enige kontak met misdaad gehad. Vandag? Dis selde
om 'n huisgesin te kry wat nie self al 'n slagoffer was van misdaad nie!
In die ou bedeling kon jy in vrede gaan 'windowshopping' doen in Pretoria
sentraal stad en niemand sal jou pla nie. Vandag? Die kanse is 100% dat
jy die een of ander iets gaan oorkom.
Weerspreek ek myself oor my vroeëre boodskap. Nie as jy dit reg lees
nie. Ek verstaan die mense in die stede is versigtig vir misdaad, maar ek
reken hulle raak oorversigtig en bly liewer weg van die gevaarlike gebiede
af. Dit los net daai gebiede oop vir nog meer misdaad. Jy beveg nie
misdaad deur weg te hol of in 'n gat te kruip nie. Jy moet vir die
misdadiger wys dat jy sterker as hy is. Hulle is lafaards. As hy aan jou
vat donder jy hom 100x harder terug. As hy op jou skiet, dan skiet jy tien
keer meer skote terug.......so nie, wees 'n groter lafaard as hy en hol weg!
"@rogers.com" wrote in message
news:JbOhc.24922$zuq1.7261@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Gaan kuier bietjie in
>> Pretoria en die mense vertel jou jou lewe is nie veilig in die middestad
> nie
>> en jou kar gaan feitlik onmiddellik gesteel word. Kom ons daar, dan
ry
> ek
>> die middestad kruis en dwars, vensters oop en het nog g'n niks van die
>> gemors gesien nie. Dalk is dit miskien die songebrande stuk mens wat
> hulle
>> afskrik met sy wrede bakkie?
>
> Pretoria se middestad en sekere ander dele van
> die stad was natuurlik "gevaarlik" baie lank voor
> die stadsvaders nie meer so melkwit was nie. In
> die dae toe mens nog 'n pas moes dra as jy nie
> leliewit was nie.
>
> Tant Hessie van Kilnerton
>
Re: Die R300 [boodskap #92270 is 'n antwoord op boodskap #92268] Do, 22 April 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet met jou saamstem in die dat Jhb 'n stad is wat lewe. Besigheid
daar is ook die beste want dis waar al die voorraad aangehou en/of
vervaardig word. Ek gun jou jou stad, maar ek self is 'n woestynmens.
Ek soek nie daai gejoeg nie en hoe minder mense ek op 'n dag sien, hoe
ligter my siel. As ek deesdae in een van julle groot stede kom, is ek al
benoud binne die eerste dag......jinne, Windhoek is nie so groot nie en ek
hou nie maklik langer as twee dae daar nie! Die mense druk my. Die lang
broek en ordentlike skoene druk my..........is maar ploert!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jsif80hg7bo0k8gio3lnc459l1oa8kds7o@4ax.com...
> On Thu, 22 Apr 2004 14:57:52 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> en
>> kritiseer, maar dit moet maar moeilik wees in van SA se stede waar die
>> misdaad maar erg kan wees? Dit lyk maar net of die mense wegbly agv die
>> misdaad en op die ou end los hulle 'n area vir ander elemente om te maak wat
>> hulle wil. So wen misdaad!
>
> Daar is beslis meer misdaad as se nou maar in die vroee jare 80.
> Daar is ook n rasse-element by.
> In die vroee jare 80 was dit gevaarliker in die oorweldigend wit
> Hillbrow vir swartmense as vir witmense, hoewel ek ook maar reguit
> voor my gekyk het laataand as die fliek uitkom en op pad na jou kar
> toe peul n klomp dronk Hells Angels uit die pub.
> Nou is dit gevaarliker in n oorweldigend swart Hillbrow vir witmense.
>
> Maar daar is meer werkloosheid en armoede in die mix deesdae wat
> misdaad beslis meer maak.
>
> Maar ek hou nog van Jhb.
>
> Die opwinding van n werklike wereldstad is steeds amper tasbaar. Daar
> is hope wonderlike restaurants. Seker die meeste boekwinkels in een SA
> stad (hoewel nie een naastenby so goed is soos boekwinkels in die VSA
> nie).
> Die flieks wys eerste en op baie plekke hier en live rock-musiek is
> net om die draai, in die meeste gevalle die beste bands in SA.
>
> Wil jy Arno Carstens live sien? Hang aan, hy sal een van die dae
> iewers speel. Al die jong punk, rock en kwaito- of watter bands ookal
> speel gereeld in klubs in die omgewing.
>
> So twee jaar gelede het Dave Mathews van die Dave Mathews Band (hy kom
> oorspronklik van Jhb) skielik op die verhoog van die jazz klub die
> Baseline in Melville gestap en die mense in die klub n moerse show
> gegee.
>
> Die Cats (ha, ha!!) en die Bull speel net om die draai en as enige
> oorsese rugby of krieketspan hier toer sal ten minste een toets in
> gauteng wees.
>
> Dis die soort goed wat jy net in n groot stad kry. Net soos hoe"r
> misdaadvlakke wat jy ook net in n groot stad kry.
>
> Behalwe nou vir plekke soos Peddi wat loshande die kakste plek in SA
> is.
>
Re: Die R300 [boodskap #92271 is 'n antwoord op boodskap #92264] Do, 22 April 2004 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spencer - weet jy waar Hillbrow en Braamfontein is? In watter starte het jy
gestap? Daar is sekere van daardie paaie wat ek helder oordag vermy - en ek
sal dit bepaald 'n mis gee in die aande. Daar is sekere geboue in daardie
area wat die SAPS as sg. "no-go" zones beskou. Al die sentrale dele van die
groter stede het verander. Die laer ekonomiese klasse het hulle intrek daar
geneem - 'n doodnatuurlike proses met die verwydering van apartheid. Die sg.
"cbd" van elke stad is gewoonlik die blyblek van die mindere gegoede mense.
Re: Die R300 [boodskap #92285 is 'n antwoord op boodskap #92271] Vr, 23 April 2004 06:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, hier moet ek ook sê dat ek 'n groot vriend het wat 'n stewige
invoerbesigheid in die Carlton centre gehad het wat hy na die voorstede
verskuif het oor sy kliënte nie meer na die JHB se middestad wou kom oor die
moontlikheid van misdaad nie. Maak nie saak wat die politiek sê
nie.....gaan kyk in daai plekke en dis een massa swart mense.

"Jonas" skryf in boodskap news:c68qdo$51h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Spencer - weet jy waar Hillbrow en Braamfontein is? In watter starte het jy
> gestap? Daar is sekere van daardie paaie wat ek helder oordag vermy - en ek
> sal dit bepaald 'n mis gee in die aande. Daar is sekere geboue in daardie
> area wat die SAPS as sg. "no-go" zones beskou. Al die sentrale dele van die
> groter stede het verander. Die laer ekonomiese klasse het hulle intrek daar
> geneem - 'n doodnatuurlike proses met die verwydering van apartheid. Die sg.
> "cbd" van elke stad is gewoonlik die blyblek van die mindere gegoede mense.
>
Re: Die R300 [boodskap #92287 is 'n antwoord op boodskap #92271] Vr, 23 April 2004 07:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek ken Johannesburg glad nie en is skrikkerig vir die plek. Ek was naby 'n
hoë hotelgebou in die buurt langs Hilbrow. Dink dit was die President Hotel.
Oorkant die hotel is so 'n rooi baksteen gebou - een of ander Technikon.
Johannesburg en Pretoria is vir my indrukwekkende plekke en die baie geboue
en strukture laat my terug dink aan die glorieryke dae wat ons beleef het.
Maar dit maak my ook depressief as ek besef hoe ons ons agterente sonder 'n
spieël gesien het.

"Jonas" skryf in boodskap news:c68qdo$51h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Spencer - weet jy waar Hillbrow en Braamfontein is? In watter starte het jy
> gestap? Daar is sekere van daardie paaie wat ek helder oordag vermy - en ek
> sal dit bepaald 'n mis gee in die aande. Daar is sekere geboue in daardie
> area wat die SAPS as sg. "no-go" zones beskou. Al die sentrale dele van die
> groter stede het verander. Die laer ekonomiese klasse het hulle intrek daar
> geneem - 'n doodnatuurlike proses met die verwydering van apartheid. Die sg.
> "cbd" van elke stad is gewoonlik die blyblek van die mindere gegoede mense.
>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92289 is 'n antwoord op boodskap #92287] Vr, 23 April 2004 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wie is jou "ons" ?

On Fri, 23 Apr 2004 19:33:25 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek ken Johannesburg glad nie en is skrikkerig vir die plek. Ek was naby 'n
> hoë hotelgebou in die buurt langs Hilbrow. Dink dit was die President Hotel.
> Oorkant die hotel is so 'n rooi baksteen gebou - een of ander Technikon.
> Johannesburg en Pretoria is vir my indrukwekkende plekke en die baie geboue
> en strukture laat my terug dink aan die glorieryke dae wat ons beleef het.
> Maar dit maak my ook depressief as ek besef hoe ons ons agterente sonder 'n
> spieël gesien het.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c68qdo$51h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Spencer - weet jy waar Hillbrow en Braamfontein is? In watter starte het
> jy
>> gestap? Daar is sekere van daardie paaie wat ek helder oordag vermy - en
> ek
>> sal dit bepaald 'n mis gee in die aande. Daar is sekere geboue in daardie
>> area wat die SAPS as sg. "no-go" zones beskou. Al die sentrale dele van
> die
>> groter stede het verander. Die laer ekonomiese klasse het hulle intrek
> daar
>> geneem - 'n doodnatuurlike proses met die verwydering van apartheid. Die
> sg.
>> "cbd" van elke stad is gewoonlik die blyblek van die mindere gegoede
> mense.


>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
>
Re: Die R300 [boodskap #92290 is 'n antwoord op boodskap #92289] Vr, 23 April 2004 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag Ferdi - jy en meeste op hierdie nuusgroep sal dit ontken. Die wittes het
hulle gaaie gesien.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:nfkh809oun8fosfo5ssksq1c1f0fogf0k9@4ax.com...
>
> Wie is jou "ons" ?
>
> On Fri, 23 Apr 2004 19:33:25 +1200, "Spencer"
> wrote:
>
>> Ek ken Johannesburg glad nie en is skrikkerig vir die plek. Ek was naby 'n
>> hoë hotelgebou in die buurt langs Hilbrow. Dink dit was die President Hotel.
>> Oorkant die hotel is so 'n rooi baksteen gebou - een of ander Technikon.
>> Johannesburg en Pretoria is vir my indrukwekkende plekke en die baie geboue
>> en strukture laat my terug dink aan die glorieryke dae wat ons beleef het.
>> Maar dit maak my ook depressief as ek besef hoe ons ons agterente sonder 'n
>> spieël gesien het.
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c68qdo$51h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Spencer - weet jy waar Hillbrow en Braamfontein is? In watter starte
het
>> jy
>>> gestap? Daar is sekere van daardie paaie wat ek helder oordag vermy -
en
>> ek
>>> sal dit bepaald 'n mis gee in die aande. Daar is sekere geboue in daardie
>>> area wat die SAPS as sg. "no-go" zones beskou. Al die sentrale dele van
>> die
>>> groter stede het verander. Die laer ekonomiese klasse het hulle intrek
>> daar
>>> geneem - 'n doodnatuurlike proses met die verwydering van apartheid.
Die
>> sg.
>>> "cbd" van elke stad is gewoonlik die blyblek van die mindere gegoede
>> mense.
>
>
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
>>
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92291 is 'n antwoord op boodskap #92290] Vr, 23 April 2004 12:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

> Ag Ferdi - jy en meeste op hierdie nuusgroep sal dit ontken. Die wittes het
> hulle gaaie gesien.

Hoe seker is dit nie dat dit nie jy is wat jou gaai
gesien het nie. Die witmense in SA wat ek ken,
is amper oor een boeg bly dat die ou stupid dae
verby is.

Gloudina
Re: Die R300 [boodskap #92299 is 'n antwoord op boodskap #92290] Vr, 23 April 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 23 Apr 2004 21:00:59 +1200, "Spencer" wrote:

> Ag Ferdi - jy en meeste op hierdie nuusgroep sal dit ontken. Die wittes het
> hulle gaaie gesien.

Watter wittes?
Joe Slovo was ook wit.
Re: Die R300 [boodskap #92301 is 'n antwoord op boodskap #92291] Vr, 23 April 2004 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan is die groot vraag natuurlik hê� baie wit mense ken jy?
"@rogers.com" wrote in message
news:XH7ic.4955$Ml.1896@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Spencer" skryf
>
>> Ag Ferdi - jy en meeste op hierdie nuusgroep sal dit ontken. Die wittes
> het
>> hulle gaaie gesien.
>
> Hoe seker is dit nie dat dit nie jy is wat jou gaai
> gesien het nie. Die witmense in SA wat ek ken,
> is amper oor een boeg bly dat die ou stupid dae
> verby is.
>
> Gloudina
>
Re: Die R300 [boodskap #92303 is 'n antwoord op boodskap #92299] Vr, 23 April 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Watter wittes?
> Joe Slovo was ook wit.

En natuurlik Beyers Naude. Ek lag my 'n papie.
Hoe, jy daar in New Zealand, op die uiterste
uithoek van die wêreld, myle van alles af, tussen
meer skape as mense, het Beyers Naude sy
agterent gesien die dag toe die apartheidsvarke
hulle mag verloor het?

Tant Hessie van die Suideiland
Re: Die R300 [boodskap #92306 is 'n antwoord op boodskap #92299] Vr, 23 April 2004 20:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis baie mooi om so positief te wees oor SA. Ek wens ek kon so gewees het.
Maar feite is feite. Die ruggraat van die Afrikaner is gebreek.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92307 is 'n antwoord op boodskap #92303] Vr, 23 April 2004 20:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan jou kleurlinghart Gloudina. Ek sou ook so gewees het as ek een
was en ek respekteer jou daarvoor. Maar ek wil bylas - dis lekker in NZ.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92308 is 'n antwoord op boodskap #92306] Vr, 23 April 2004 20:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

> Maar feite is feite. Die ruggraat van die Afrikaner is gebreek.

Nee, jy is verkeerd. Die ruggraat van die Afrikaner,
verlam deur die skorrie-morrie van apartheidsvarke,
is nou weer sterk. En daardie Afrikaners wat die
ruggraat vorm, word nog altyd gerespekteer deur
elke groep in SA. Waarvoor het jy weggehardloop
uit SA? Ek het weggehardloop toe die skorriemorrie
menseregte geskend het en ek diep skaam begin word
het om aan 'n groep in SA te behoort wat so skandalig
optree. Vandag kan ek weer trots verklaar dat ek
'n Afrikaner is, oorspronklik uit SA.

Gloudina
Re: Die R300 [boodskap #92309 is 'n antwoord op boodskap #92308] Vr, 23 April 2004 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie weg gehardloop nie. Ek is net nie bereid om my kinders bloot te
stel aan sulke omstandighede nie.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92310 is 'n antwoord op boodskap #92309] Sa, 24 April 2004 02:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Spencer" skryf

> Ek het nie weg gehardloop nie. Ek is net nie bereid om my kinders bloot te
> stel aan sulke omstandighede nie.

Wel, praat vir jouself as individu. Maar moet net nie
staan en praat as "Afrikaner" en vertel hoe die Afrikaners
se ruggraat gebreek is nie. Die Afrikaners as groep het
vir veertig jaar 'n etterende sweer ontwikkel. Maar noudat
daarvan ontslae geraak is, is daar niks verkeerd met die
"Afrikaner" nie. Moenie daar in New Zealand sit en jou
weggaan uit SA sê probeer regverdig nie. En moenie
maak asof die mense wat in SA agtergebly het, morone
is nie.

Gloudina
Re: Die R300 [boodskap #92311 is 'n antwoord op boodskap #92310] Sa, 24 April 2004 02:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis maar jy's giftig.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92312 is 'n antwoord op boodskap #92310] Sa, 24 April 2004 03:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goed Gloudina en Ferdi. Dis was die verkeerde woordkeuse om te sê die
Afrikaner se ruggraat is gebreek. Ek wil eerder sê dis bitter jammer vir my
dat die era van blanke bewind verby is. Die rede:

As die witman en swartman in elke opsig gelyk is (soos verkondig word),
waarom die wêreldwye tendens onder die swarte om te moor, te steel, te vrek
van honger en om af te breek? Rassisme is deesdae erger as pes. Blankes mag
nie eers 'n kleurtjie daarvan toon nie. Swart mislukking word toegeskryf aan
wit rassisme. Daar is natuurlik uitsonderings onder wit en swartmense. Ek sê
nie dat apartheid reg was nie, maar ek glo dat dit gedoen was deur blankes
vir hulle eie behoud (neem jy hulle kwalik), en ek persoonlik het BAIE
voordeel daaruit geput. Ek was trots daarop om te sê dat die mense wie lank
terug aan bewind was mense was met wie ek myself wou vereenselfwig. Nou is
dit nie meer die geval nie, en daarom was dit vir my beter om te emmigreer.
Blanke heerskappy is weggeneem deur 'n getalle oorwig. Ons het nie 'n sê
gehad nie. Maak nie saak wie JA of NEE in die 1992 referendum gestem het
nie, dit sou GEEN verskil gemaak het nie. Ek kan nie myself indink dat SA
weer die ekonomiese opbloei van die 60's sal beleef nie. Dis hoekom ek gesê
het die blanke se ruggraat is gebreek

Ek wil nie deel daarvan wees nie. Nieu Seeland is alles behalwe perfek, maar
ten minste is 'n paar van my probleme uitgeskakel. As jy dink ek sit hier en
grynslag en lekkerkry oor die situasie in SA, maak jy 'n fout.

Spencer

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.665 / Virus Database: 428 - Release Date: 21/04/2004
Re: Die R300 [boodskap #92318 is 'n antwoord op boodskap #92291] Sa, 24 April 2004 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy ken seker nie baie witmense nie.
Re: Die R300 [boodskap #92320 is 'n antwoord op boodskap #92291] Sa, 24 April 2004 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja Anti, bly dat die stupid dae verby is, maar wonder net waarheen het die
goeie regering en wetsgehoorsaamheid verdwyn? Hoekom maak niemand 'n
openbare gebou meer skoon nie en hoekom lyk van die staatskarre soos taxi's?
Maar, soos JY dit noem, dis vooruitgang!
"@rogers.com" wrote in message
news:XH7ic.4955$Ml.1896@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Spencer" skryf
>
>> Ag Ferdi - jy en meeste op hierdie nuusgroep sal dit ontken. Die wittes
> het
>> hulle gaaie gesien.
>
> Hoe seker is dit nie dat dit nie jy is wat jou gaai
> gesien het nie. Die witmense in SA wat ek ken,
> is amper oor een boeg bly dat die ou stupid dae
> verby is.
>
> Gloudina
>
Re: Die R300 [boodskap #92331 is 'n antwoord op boodskap #92291] Sa, 24 April 2004 15:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Lol, miskien moet ons 'n opname hou... al wat beter is in die nuwe suid
afrika is roof en moord, veral swart op wit.... Dit is ook interessant om te
sien dat wanneer geweldsmisdade oor die kleurskeidslyn gepleeg word en dit
wit op swart is word ras pertinent genoem, swart op wit weer en ras word
verswyg. Dit word kommunikasie operasies plaaslike bevolking genoem.

"@rogers.com" wrote in message
news:XH7ic.4955$Ml.1896@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> "Spencer" skryf
>
>> Ag Ferdi - jy en meeste op hierdie nuusgroep sal dit ontken. Die wittes
> het
>> hulle gaaie gesien.
>
> Hoe seker is dit nie dat dit nie jy is wat jou gaai
> gesien het nie. Die witmense in SA wat ek ken,
> is amper oor een boeg bly dat die ou stupid dae
> verby is.
>
> Gloudina
>
Re: Die R300 [boodskap #92332 is 'n antwoord op boodskap #92308] Sa, 24 April 2004 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Sies en jy eet met so 'n mond....

"@rogers.com" wrote in message
news:Lrfic.228318$2oI1.93028@twister01.bloor.is.net.cable.ro gers.com...
>
> "Spencer" skryf
>
>> Maar feite is feite. Die ruggraat van die Afrikaner is gebreek.
>
> Nee, jy is verkeerd. Die ruggraat van die Afrikaner,
> verlam deur die skorrie-morrie van apartheidsvarke,
> is nou weer sterk. En daardie Afrikaners wat die
> ruggraat vorm, word nog altyd gerespekteer deur
> elke groep in SA. Waarvoor het jy weggehardloop
> uit SA? Ek het weggehardloop toe die skorriemorrie
> menseregte geskend het en ek diep skaam begin word
> het om aan 'n groep in SA te behoort wat so skandalig
> optree. Vandag kan ek weer trots verklaar dat ek
> 'n Afrikaner is, oorspronklik uit SA.
>
> Gloudina
>
Re: Die R300 [boodskap #92333 is 'n antwoord op boodskap #92310] Sa, 24 April 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Lol, jammer om jou teleur te stel maar die wit dames in die velcro koppies
se beddens is nie Afrikaners nie.... daar is nog nie 'n woord in Afrikaans
vir hulle nie, maar dalk moet ons hulle Gloudinas noem?

"@rogers.com" wrote in message
news:whkic.34062$w_E1.24783@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Spencer" skryf
>
>> Ek het nie weg gehardloop nie. Ek is net nie bereid om my kinders bloot te
>> stel aan sulke omstandighede nie.
>
> Wel, praat vir jouself as individu. Maar moet net nie
> staan en praat as "Afrikaner" en vertel hoe die Afrikaners
> se ruggraat gebreek is nie. Die Afrikaners as groep het
> vir veertig jaar 'n etterende sweer ontwikkel. Maar noudat
> daarvan ontslae geraak is, is daar niks verkeerd met die
> "Afrikaner" nie. Moenie daar in New Zealand sit en jou
> weggaan uit SA sê probeer regverdig nie. En moenie
> maak asof die mense wat in SA agtergebly het, morone
> is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die R300 [boodskap #92390 is 'n antwoord op boodskap #92306] Ma, 26 April 2004 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Apr 2004 08:41:45 +1200, "Spencer" wrote:

> Dis baie mooi om so positief te wees oor SA. Ek wens ek kon so gewees het.
> Maar feite is feite. Die ruggraat van die Afrikaner is gebreek.

Watter Afrikaner?
Carl Niehaus is ook 'n Afrikaner.
Re: Die R300 [boodskap #92391 is 'n antwoord op boodskap #92309] Ma, 26 April 2004 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Apr 2004 09:32:54 +1200, "Spencer" wrote:

> Ek het nie weg gehardloop nie. Ek is net nie bereid om my kinders bloot te
> stel aan sulke omstandighede nie.

Die oudste een in die boek!!!

"Dis nie vir my nie, dis vir my kinders...."

As jy maar net weet hoe snaaks mense in SA dit gewoonlik vind.

Maar toemaar, ons gebruik dir ook. Ek het by geleentheid al 'n nuwe
rekenaar gekoop "sodat die kinders hul opvoedkundige speletjies soveel
beter daarop kan speel" .
Re: Die R300 [boodskap #92392 is 'n antwoord op boodskap #92312] Ma, 26 April 2004 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Apr 2004 15:47:20 +1200, "Spencer" wrote:

> Goed Gloudina en Ferdi. Dis was die verkeerde woordkeuse om te sê die
> Afrikaner se ruggraat is gebreek. Ek wil eerder sê dis bitter jammer vir my
> dat die era van blanke bewind verby is.

A! Nou praat jy reguit.
Koel. Dit kan ek respekteer.
Ek verskil, maar eerlikheid is great.

Die rede:
>
> As die witman en swartman in elke opsig gelyk is (soos verkondig word),
> waarom die wêrelwye tendens onder die swarte om te moor, te steel, te vrek
> van honger en om af te breek? Rassisme is deesdae erger as pes. Blankes mag
> nie eers 'n kleurtjie daarvan toon nie. Swart mislukking word toegeskryf aan
> wit rassisme. Daar is natuurlik uitsonderings onder wit en swartmense. Ek sê
> nie dat apartheid reg was nie, maar ek glo dat dit gedoen was deur blankes
> vir hulle eie behoud (neem jy hulle kwalik), en ek persoonlik het BAIE
> voordeel daaruit geput. Ek was trots daarop om te sê dat die mense wie lank
> terug aan bewind was mense was met wie ek myself wou vereenselfwig. Nou is
> dit nie meer die geval nie, en daarom was dit vir my beter om te emmigreer.
> Blanke heerskappy is weggeneem deur 'n getalle oorwig. Ons het nie 'n sê
> gehad nie. Maak nie saak wie JA of NEE in die 1992 referendum gestem het
> nie, dit sou GEEN verskil gemaak het nie. Ek kan nie myself indink dat SA
> weer die ekonomiese opbloei van die 60's sal beleef nie. Dis hoekom ek gesê
> het die blanke se ruggraat is gebreek
>
> Ek wil nie deel daarvan wees nie. Nieu Seeland is alles behalwe perfek, maar
> ten minste is 'n paar van my probleme uitgeskakel. As jy dink ek sit hier en
> grynslag en lekkerkry oor die situasie in SA, maak jy 'n fout.

Jy oorreageer en jy mis 'n moerse great nasionale debat wat veral
onder die jeug plaasvind.

En jy sal seker verbaas wees om te hoor hoeveel SWART kinders verwerp
hul mede swart skoliere wat wil argumenteer, byvoorbeeld, dat
Afrikaners "nie Africans kan wees nie".
Re: Die R300 [boodskap #92393 is 'n antwoord op boodskap #92333] Ma, 26 April 2004 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 24 Apr 2004 17:37:26 +0200, "Claymor" wrote:

> Lol, jammer om jou teleur te stel maar die wit dames in die velcro koppies
> se beddens is nie Afrikaners nie.... daar is nog nie 'n woord in Afrikaans
> vir hulle nie, maar dalk moet ons hulle Gloudinas noem?

Is jy te dom om koherent te argumenteer, of wat?
Re: Die R300 [boodskap #92398 is 'n antwoord op boodskap #92333] Ma, 26 April 2004 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
WIT BASTERS, hulle is daar ook die gemors.....

On Sat, 24 Apr 2004 17:37:26 +0200, "Claymor" wrote:

> Lol, jammer om jou teleur te stel maar die wit dames in die velcro koppies
> se beddens is nie Afrikaners nie.... daar is nog nie 'n woord in Afrikaans
> vir hulle nie, maar dalk moet ons hulle Gloudinas noem?
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:whkic.34062$w_E1.24783@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...

>> "Spencer" skryf

>>> Ek het nie weg gehardloop nie. Ek is net nie bereid om my kinders bloot
> te
>>> stel aan sulke omstandighede nie.

>> Wel, praat vir jouself as individu. Maar moet net nie
>> staan en praat as "Afrikaner" en vertel hoe die Afrikaners
>> se ruggraat gebreek is nie. Die Afrikaners as groep het
>> vir veertig jaar 'n etterende sweer ontwikkel. Maar noudat
>> daarvan ontslae geraak is, is daar niks verkeerd met die
>> "Afrikaner" nie. Moenie daar in New Zealand sit en jou
>> weggaan uit SA só probeer regverdig nie. En moenie
>> maak asof die mense wat in SA agtergebly het, morone
>> is nie.

>> Gloudina


>
Re: Die R300 [boodskap #92413 is 'n antwoord op boodskap #92391] Di, 27 April 2004 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar my kinders is nie AL rede nie. Ek wou eintlik bietjie "buitelandse
ondervinding" opdoen. En hier is wat ek ondervind het:
http://tvnz.co.nz/view/news_story_skin/423078?format=html
Re: Die R300 [boodskap #92457 is 'n antwoord op boodskap #92413] Wo, 28 April 2004 09:58 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wat!!? Is jy 'n protesteerder???
En jy gaan soek ondervinding BUITE SA????

He, he..

Ek neem aan jy maak webblaaie?

On Tue, 27 Apr 2004 19:34:40 +1200, "Spencer" wrote:

> Ja, maar my kinders is nie AL rede nie. Ek wou eintlik bietjie "buitelandse
> ondervinding" opdoen. En hier is wat ek ondervind het:
> http://tvnz.co.nz/view/news_story_skin/423078?format=html
>
Vorige onderwerp: Ons Volkslied
Volgende onderwerp: Dutroux
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 15:13:08 MGT 2024