Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Charlize
Charlize [boodskap #92237] Wo, 21 April 2004 05:52 na volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.
My vraag hoe ver was haar bene wyd en hoeveel keer het sy gekom, om sover te
kom ?
Ag dan het ek sterk bedenkings oor haar 2 tattoes.
Ek het nogal 'n redelik goeie kennis van mooi vrouens maar Charlize is glad
nie mooi nie. 'n vrouw moet je in die oggend sien en dan je mening uitbring.
Re: Charlize [boodskap #92239 is 'n antwoord op boodskap #92237] Wo, 21 April 2004 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jaloesie was nog nooit 'n mooi ding om te sien nie - so waaroor is jy
ongelukkig nou eintlik? Om dat sy nie volgens jou standaarde mooi is nie,
omdat daar oor haar 'n bohaai gemaak word of omdat sy tatoeermerke het?
Ten minste het sy haar Afrikaanse naam en van behou vir Hollywood, wat nie
gesê kan word vir die Nederlanders nie.

--
Annette

"gm" skryf in boodskap news:StednXJQGeGpkRvdRVn-vA@is.co.za...
> Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
> so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.
> My vraag hoe ver was haar bene wyd en hoeveel keer het sy gekom, om sover te
> kom ?
> Ag dan het ek sterk bedenkings oor haar 2 tattoes.
> Ek het nogal n' redelik goeie kennis van mooi vrouens maar Charlize is glad
> nie mooi nie. n' vrouw moet je in die oggend sien en dan je mening uitbring.
>
Re: Charlize [boodskap #92248 is 'n antwoord op boodskap #92239] Wo, 21 April 2004 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, miskien moet hy 'n paar van sy kasies wys dat ons kan sien of daar ook
mooi Hollanders is? Ag, en dan jeuk hy dalk net op 'n verkeerde plek?

"Annette" skryf in boodskap news:c6581d$aii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jaloesie was nog nooit 'n mooi ding om te sien nie - so waaroor is jy
> ongelukkig nou eintlik? Om dat sy nie volgens jou standaarde mooi is nie,
> omdat daar oor haar 'n bohaai gemaak word of omdat sy tatoeermerke het?
> Ten minste het sy haar Afrikaanse naam en van behou vir Hollywood, wat nie
> gesê kan word vir die Nederlanders nie.
>
> --
> Annette
> "gm" wrote in message
> news:StednXJQGeGpkRvdRVn-vA@is.co.za...
>> Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
>> so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.
>> My vraag hoe ver was haar bene wyd en hoeveel keer het sy gekom, om sover te
>> kom ?
>> Ag dan het ek sterk bedenkings oor haar 2 tattoes.
>> Ek het nogal n' redelik goeie kennis van mooi vrouens maar Charlize is glad
>> nie mooi nie. n' vrouw moet je in die oggend sien en dan je mening uitbring.
>>
>
Re: Charlize [boodskap #92249 is 'n antwoord op boodskap #92237] Wo, 21 April 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"gm" wrote

> Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
> so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.

Jy is natuurlik onkundig oor haar werklike biografie.
Sy het 'n loopbaan gehad as model, wat nie te maklik
is tensy jy die nodige kurwes het nie. Sy was egter
nie vreeslik geinteresseer daarin nie. Toe is sy aangeneem
in 'n balletskool in New York, wat ook nie te maklik
is nie. Na beserings, het haar ma glo vir haar aangemoedig
om na Hollywood te gaan.
Ek was ook eers skepties oor haar, want sommige van
haar films was maar lig. Maar nou sien mens dat werklike
erstige filmdirekteure haar ernstig opneem. Ek dink sy het
'n goeie kans om een van die beste aktrises in Hollywood
te word. Ek dink net die gevaar is daar dat sy "oorgebruik"
gaan word. Dit wil sê, dat sy teveel films maak.

Gloudina
Re: Charlize [boodskap #92252 is 'n antwoord op boodskap #92249] Wo, 21 April 2004 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ons noem dit sommer "over exposed" in afrikaans...

Wat my opgeval het van haar vorige films is dat sy gereeld maar min klere
aangehad het. Ek het half gedink sy's bietjie desperaat... Monster draai nog
nie hier nie, maar ek sien uit om dit te sien!

Max____________________________

"@rogers.com"
> te word. Ek dink net die gevaar is daar dat sy "oorgebruik"
> gaan word. Dit wil sê, dat sy teveel films maak.
>
> Gloudina
>
Re: Charlize [boodskap #92255 is 'n antwoord op boodskap #92237] Wo, 21 April 2004 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
GM - jy het bepaald geen verdere bekendstelling nodig nie. Interessant hoe
sekere mense hulle eie gebreke op ander wil reflekteer.
(Miskien moet jy jou besonderhede publiseer naas sulke aantuiginge.)
Re: Charlize [boodskap #92256 is 'n antwoord op boodskap #92255] Wo, 21 April 2004 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> (Miskien moet jy jou besonderhede publiseer naas sulke aantuiginge.)

Moet dit nie "aantyging" wees nie, Jonas lifeboy?
Jy moet darem nie soos Frikkie rsaboy so heelhuids
oor ons geliefde Afrikaanse taal ry nie.

Die Ruiter op wag
Re: Charlize [boodskap #92258 is 'n antwoord op boodskap #92248] Wo, 21 April 2004 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:40867b79.0@news1.mweb.co.za...
> Ja, miskien moet hy 'n paar van sy kasies wys dat ons kan sien of daar ook
> mooi Hollanders is? Ag, en dan jeuk hy dalk net op 'n verkeerde plek?

Nou weet ek nie wat hierdie Charlize besigheid met Holland te doen het nie.

> "Annette" wrote in message
> news:c6581d$aii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jaloesie was nog nooit 'n mooi ding om te sien nie - so waaroor is jy
>> ongelukkig nou eintlik? Om dat sy nie volgens jou standaarde mooi is nie,
>> omdat daar oor haar 'n bohaai gemaak word of omdat sy tatoeermerke het?
>> Ten minste het sy haar Afrikaanse naam en van behou vir Hollywood, wat nie
>> gesê kan word vir die Nederlanders nie.
>>
>> --
>> Annette
>> "gm" wrote in message
>> news:StednXJQGeGpkRvdRVn-vA@is.co.za...
>>> Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
>>> so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.
>>> My vraag hoe ver was haar bene wyd en hoeveel keer het sy gekom, om sover te
>>> kom ?
>>> Ag dan het ek sterk bedenkings oor haar 2 tattoes.
>>> Ek het nogal 'n redelik goeie kennis van mooi vrouens maar Charlize is glad
>>> nie mooi nie. 'n vrouw moet je in die oggend sien en dan je mening uitbring.
>>>
>>
>
Re: Charlize [boodskap #92259 is 'n antwoord op boodskap #92249] Wo, 21 April 2004 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
>> Ek word mal van die 7elaan idiote en ook van die dwase wat dink dat Charlize
>> so wonderlik is omdat sy "so ver gekom" het.
>
> Jy is natuurlik onkundig oor haar werklike biografie.
> Sy het 'n loopbaan gehad as model, wat nie te maklik
> is tensy jy die nodige kurwes het nie. Sy was egter
> nie vreeslik geinteresseer daarin nie. Toe is sy aangeneem
> in 'n balletskool in New York, wat ook nie te maklik
> is nie. Na beserings, het haar ma glo vir haar aangemoedig
> om na Hollywood te gaan.
> Ek was ook eers skepties oor haar, want sommige van
> haar films was maar lig. Maar nou sien mens dat werklike
> erstige filmdirekteure haar ernstig opneem. Ek dink sy het
> 'n goeie kans om een van die beste aktrises in Hollywood
> te word. Ek dink net die gevaar is daar dat sy "oorgebruik"
> gaan word. Dit wil sê, dat sy teveel films maak.
>
> Gloudina
>

Is dit almal bepalend om n' goed mens te wees ? Ek weet van verskeie
prentakteurs wat varke van mense is.
Re: Charlize [boodskap #92263 is 'n antwoord op boodskap #92256] Do, 22 April 2004 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - natuurlik is jy reg. Ek vra nederig om verskoning - toe ek dit
geskryf het, het ek reeds getwyfel. Weereens, baie, baie jammer.... (So 'n
Casper de Vries'se jammer...)
Re: Charlize [boodskap #92272 is 'n antwoord op boodskap #92263] Do, 22 April 2004 17:40 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
MET ANNER WOORDE JY IS F*KKEN JAMMER

shoe, kyk hoe skree ek nou hulle sal my tot in kanada hoor

"Jonas" skryf in boodskap news:c67dim$3hg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - natuurlik is jy reg. Ek vra nederig om verskoning - toe ek dit
> geskryf het, het ek reeds getwyfel. Weereens, baie, baie jammer.... (So 'n
> Casper de Vries'se jammer...)
>
Vorige onderwerp: Iraq
Volgende onderwerp: Pretoria onkant gevang met reen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:46:15 MGT 2024