Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog 'n miljoen werksoekers sak uit
Nog 'n miljoen werksoekers sak uit [boodskap #92024] Di, 06 April 2004 15:58 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Die aantal ontmoedigde werksoekers het tussen Maart en September verlede
jaar met een miljoen toegeneem, terwyl werkgewers aangehou het om hoër lone
aan 'n dalende getal werkers te betaal volgens syfers wat SA Statistiek
bekend gemaak het.
Dié situasie sal waarskynlik olie op die vuur wees van klagtes dat formele
werkers 'n elite in die arbeidsmark is ten koste van die werkloses. Die
ekonomies-onaktiewe bevolking het gestyg van 12.7 miljoen tot 13.7 miljoen
en impliseer dat die ekonomies-aktiewe bevolking 16.2 miljoen is.
'n Ekonoom wat naamloos wil bly het aan Mail & Guardian gesê daar is 'n
kritieke behoefte aan groter opleiding en dat die regering se openbare werke
program slegs tydelike verligting vir die werkloses en armes sal bring.
Re: Nog 'n miljoen werksoekers sak uit [boodskap #92027 is 'n antwoord op boodskap #92024] Di, 06 April 2004 19:01 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
xxxxxxxxxxx
"Paul" skryf in boodskap news:BsAcc.62138$4j7.3622983@phobos.telenet-ops.be...
> Die aantal ontmoedigde werksoekers het tussen Maart en September verlede
> jaar met een miljoen toegeneem, terwyl werkgewers aangehou het om hoër lone
> aan 'n dalende getal werkers te betaal volgens syfers wat SA Statistiek
> bekend gemaak het.
> Dié situasie sal waarskynlik olie op die vuur wees van klagtes dat formele
> werkers 'n elite in die arbeidsmark is ten koste van die werkloses. Die
> ekonomies-onaktiewe bevolking het gestyg van 12.7 miljoen tot 13.7 miljoen
> en impliseer dat die ekonomies-aktiewe bevolking 16.2 miljoen is.
> 'n Ekonoom wat naamloos wil bly het aan Mail & Guardian gesê daar is 'n
> kritieke behoefte aan groter opleiding en dat die regering se openbare werke
> program slegs tydelike verligting vir die werkloses en armes sal bring.
>
Vorige onderwerp: Straks mag ons nie meer joints rook nie!
Volgende onderwerp: Prioriteite?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:00:07 MGT 2024