Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Regte Manne in die Kaap
Regte Manne in die Kaap [boodskap #91993] Ma, 05 April 2004 07:31
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nou manne met mannemoed:)) Ons sien net by die Met manne wat avontuurlik
aantrek - by geen ander geleentheid nie. Waar anders gaan jy 'n manlike
paartjie kry wat rondpronk in pakkies wat van geblomde gordynstof gemaak is?
--
Annette
Vorige onderwerp: Oor clichés
Volgende onderwerp: KKNK se Gewildstes?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:05:29 MGT 2024