Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Luiperd smul....
Luiperd smul.... [boodskap #91771] Ma, 29 Maart 2004 12:18 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op die
spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al die
ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
nie!
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91774 is 'n antwoord op boodskap #91771] Ma, 29 Maart 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
'n Tier?

On Mon, 29 Mar 2004 14:18:06 +0200, "Suidwester" wrote:

> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op die
> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al die
> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
> nie!
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91775 is 'n antwoord op boodskap #91774] Ma, 29 Maart 2004 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer, hier by ons in Suidwes 'luiperd' ons nie eintlik nie.....dis 'n
tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
'n kar nie!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:27bg60la3sjnih17n4dvqjh2439bvls2ig@4ax.com...
>
> 'n Tier?
>
>
> On Mon, 29 Mar 2004 14:18:06 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
>> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
>> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op die
>> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al die
>> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
>> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
>> nie!
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91777 is 'n antwoord op boodskap #91771] Ma, 29 Maart 2004 16:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Het menseregte nie geprotesteer nie?

"Suidwester" skryf in boodskap news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op die
> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al die
> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
> nie!
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91780 is 'n antwoord op boodskap #91777] Ma, 29 Maart 2004 20:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat

Diere regte het waarskynlik protesteer oorlat die luiper/tier moes vuil kos
eet, want die ou het nie eer gebad nie.

Soois die satirikus

"Paul" skryf in boodskap news:FqY9c.54112$N27.3589207@phobos.telenet-ops.be...
> Het menseregte nie geprotesteer nie?
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
>> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
>> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op
> die
>> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al
> die
>> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
>> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
>> nie!
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91783 is 'n antwoord op boodskap #91775] Ma, 29 Maart 2004 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Mar 2004 16:34:51 +0200, "Suidwester" wrote:

> Jammer, hier by ons in Suidwes 'luiperd' ons nie eintlik nie.....dis 'n
> tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
> krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
> het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
> 'n kar nie!

Ek lees nie jou pos nie
maar toe Ferdi Greyling vra 'tier'
moes ek kom kyk waarvan hy praat.
Jou verskoning is 'n leuen
Dit is totaal twee verskillende diere, en jy het gedink
dat 'n luiperd 'n tier is. Ek weet dat daar plekke is waar
van 'n luiperd gepraat word as 'n tier, en dit is agtertangs
en bloot onkunde. Asof die Hereford boer nou van sy buffels
sal praat:-(

DD
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91791 is 'n antwoord op boodskap #91783] Di, 30 Maart 2004 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog....nou weet almal hoekom jy nie my pos lees nie, want jy's bloot
onnosel. Vir 'n ou wat so stories vertel het oor hoe jy Namibië ken, weet
jy absoluut niks van die land nie en is jy net soos die ou bok daar in
Kanada. Julle verbeeldings en liegvermoë het geen gelyke nie. Al ooit
van iets soos streekstaal gehoor, ou floue? In Namibië, in Afrikaans,
praat ons nie van 'n luiperd nie. Dis 'n tier. Leer tog vir 'n slag
iets en hou op om tjol te praat. Wat ons agtertangses en onkundiges van die
veld ken, sal jy nooit leer nie. Soos die wit strepe op jou soutpaaie!
Ho-ho-hieeeee-haaaaaa! Jou idioot!

"DD" skryf in boodskap news:v98h6055otnq5nl1hn9s62lkmk0pfietb5@4ax.com...
> On Mon, 29 Mar 2004 16:34:51 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Jammer, hier by ons in Suidwes 'luiperd' ons nie eintlik nie.....dis 'n
>> tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
>> krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
>> het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
>> 'n kar nie!
>
>
>
> Ek lees nie jou pos nie
> maar toe Ferdi Greyling vra 'tier'
> moes ek kom kyk waarvan hy praat.
> Jou verskoning is 'n leuen
> Dit is totaal twee verskillende diere, en jy het gedink
> dat 'n luiperd 'n tier is. Ek weet dat daar plekke is waar
> van 'n luiperd gepraat word as 'n tier, en dit is agtertangs
> en bloot onkunde. Asof die Hereford boer nou van sy buffels
> sal praat:-(
>
> DD
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91793 is 'n antwoord op boodskap #91777] Di, 30 Maart 2004 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie volgens die berig nie.

"Paul" skryf in boodskap news:FqY9c.54112$N27.3589207@phobos.telenet-ops.be...
> Het menseregte nie geprotesteer nie?
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en op
>> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
>> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste op
> die
>> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met al
> die
>> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei nie?
>> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
>> nie!
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91798 is 'n antwoord op boodskap #91775] Di, 30 Maart 2004 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Mar 2004 16:34:51 +0200, "Suidwester" wrote:

> Jammer, hier by ons in Suidwes 'luiperd' ons nie eintlik nie.....dis 'n
> tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
> krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
> het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
> 'n kar nie!

Het jy geweet dat statisties MISLUK 18 uit 20 jagpogings van tiere?

Maar baie impressive diere.

Een van die mooiste goed wat ek ooit gesien was egter n luiperd.
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91799 is 'n antwoord op boodskap #91798] Di, 30 Maart 2004 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Luiperd is 'n pragtige dier. Een het aan my hand gelek ( hulle tonge is
glad soos 'n hond s'n, nie skurf soos 'n kat s;n nie) en het "gespin" toe
ek sy ore krap.
-
Annette
>
> nie.....dis 'n
>> tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
>> krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
>> het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
>> 'n kar nie!
>
> Het jy geweet dat statisties MISLUK 18 uit 20 jagpogings van tiere?
>
> Maar baie impressive diere.
>
> Een van die mooiste goed wat ek ooit gesien was egter n luiperd.
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91800 is 'n antwoord op boodskap #91793] Di, 30 Maart 2004 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die storie klink bietjie aangedik - hoe die sluiper nie doodgebloei het van
al die wonde voordat hy gevind is nie, weet ek nie - 'n hap uit die arm. 'n
hap uit die been en 'n hap uit die sy sodat 3 ribbes bloot lê, en hy kan nie
die luiperd wegkeer nie, maar die luiperd gee pad toe die eerste ander mens
opdaag en die aangevalde sien beweeg/waai.
--
Annette
>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>>> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig en
> op
>>> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie dood is
>>> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste
op
>> die
>>> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met
al
>> die
>>> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei
> nie?
>>> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe vat
>>> nie!
>>>
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91801 is 'n antwoord op boodskap #91798] Di, 30 Maart 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy nou van die regte Bengaalse tier of ons Suidwes Tier.....die
statistieke? Ek reken ook dis mooiste kat in Afrika en definitief die
slimste. Hier by ons loop baie mense rond met merke op hulle agv 'n
ontmoeting met 'n tier. Anders as 'n leeu wat jou met een hou vrekslaat,
vat 'n tier jou mooi van voor af en skop dan met sy agterpote jou derms uit.
Enige ou wat enigiets van die veld weet, is baie, baie versigtig vir ons
tier....julle luiperd.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:itbi60tkdkn2mqig9k8o3e1a29ng2u0ku6@4ax.com...
> On Mon, 29 Mar 2004 16:34:51 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> nie.....dis 'n
>> tier. Groot bewondering vir die dier, toevallig. Dis een pakket van
>> krag en effektiwiteit en is hy slim! 'n Ou wat al 'n tier suksesvol gejag
>> het, sal weet waarvan ek praat. Dis natuurlik nou op die voet en nie uit
>> 'n kar nie!
>
> Het jy geweet dat statisties MISLUK 18 uit 20 jagpogings van tiere?
>
> Maar baie impressive diere.
>
> Een van die mooiste goed wat ek ooit gesien was egter n luiperd.
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91802 is 'n antwoord op boodskap #91800] Di, 30 Maart 2004 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk al genoeg te eet gehad? Jy moet onthou dat die mense in 'n kar was en
die dier het geskrik vir die kar. 'n mens se lyf kan veel meer straf vat
as wat ons graag wil glo. Die ou was net gelukkig. Ek dink hy't op die
grond gaan lê toe die tier hom bespring. As hy weerstand gebied het, was sy
binnegoed uitgeryg.

"Annette" skryf in boodskap news:c4bcpj$nor$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die storie klink bietjie aangedik - hoe die sluiper nie doodgebloei het van
> al die wonde voordat hy gevind is nie, weet ek nie - 'n hap uit die arm. 'n
> hap uit die been en 'n hap uit die sy sodat 3 ribbes bloot lê, en hy kan nie
> die luiperd wegkeer nie, maar die luiperd gee pad toe die eerste ander mens
> opdaag en die aangevalde sien beweeg/waai.
> --
> Annette
>>> "Suidwester" schreef in bericht
>>> news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>>>> In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat onwettig
en
>> op
>>>> voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie
dood
> is
>>>> nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat toeriste
> op
>>> die
>>>> spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het. Met
> al
>>> die
>>>> ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te lei
>> nie?
>>>> Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar happe
> vat
>>>> nie!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91803 is 'n antwoord op boodskap #91802] Di, 30 Maart 2004 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek het ook die vermoede dat hy gaan lê het met sy arms oor sy kop en
maar gewag het dat Luiperd die lekkerste happies uitsnuffel - hy het seker
op sy maag gelê - want hoe weet ons of luiperds van piekels hou of nie?:)))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40693ef1.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk al genoeg te eet gehad? Jy moet onthou dat die mense in 'n kar was en
> die dier het geskrik vir die kar. 'n mens se lyf kan veel meer straf vat
> as wat ons graag wil glo. Die ou was net gelukkig. Ek dink hy't op die
> grond gaan lê toe die tier hom bespring. As hy weerstand gebied het, was sy
> binnegoed uitgeryg.
> "Annette" wrote in message
> news:c4bcpj$nor$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die storie klink bietjie aangedik - hoe die sluiper nie doodgebloei het
> van
>> al die wonde voordat hy gevind is nie, weet ek nie - 'n hap uit die arm.
> 'n
>> hap uit die been en 'n hap uit die sy sodat 3 ribbes bloot lê, en hy kan
> nie
>> die luiperd wegkeer nie, maar die luiperd gee pad toe die eerste ander
> mens
>> opdaag en die aangevalde sien beweeg/waai.
>> --
>> Annette
>>>> "Suidwester" schreef in bericht
>>>> news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat
onwettig
> en
>>> op
>>>> > voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie
> dood
>> is
>>>> > nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat
toeriste
>> op
>>>> die
>>>> > spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het.
Met
>> al
>>>> die
>>>> > ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te
lei
>>> nie?
>>>> > Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar
happe
>> vat
>>>> > nie!
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91804 is 'n antwoord op boodskap #91791] Di, 30 Maart 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Mar 2004 07:42:46 +0200, "Suidwester" wrote:

Al ooit van iets soos streekstaal gehoor, ou floue?

Kan jou op back hier. In die Klein Karoor is daar ook gepraat van
tiere terwyl luiperde bedoel was.
Maar dis natuurlik nog steeds verkeerd.
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91807 is 'n antwoord op boodskap #91803] Di, 30 Maart 2004 10:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
en....as ek Afrika reg ken, was die ou seker ook lekker maer en moes die
arme dier gewonder het wat se swak kondisie is sy maal dan in vandag? Dalk
nog taai ook!

"Annette" skryf in boodskap news:c4bg84$47b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, ek het ook die vermoede dat hy gaan lê het met sy arms oor sy kop en
> maar gewag het dat Luiperd die lekkerste happies uitsnuffel - hy het seker
> op sy maag gelê - want hoe weet ons of luiperds van piekels hou of nie?:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40693ef1.0@news1.mweb.co.za...
>> Dalk al genoeg te eet gehad? Jy moet onthou dat die mense in 'n kar
was
> en
>> die dier het geskrik vir die kar. 'n mens se lyf kan veel meer straf vat
>> as wat ons graag wil glo. Die ou was net gelukkig. Ek dink hy't op die
>> grond gaan lê toe die tier hom bespring. As hy weerstand gebied het, was
> sy
>> binnegoed uitgeryg.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c4bcpj$nor$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die storie klink bietjie aangedik - hoe die sluiper nie doodgebloei
het
>> van
>>> al die wonde voordat hy gevind is nie, weet ek nie - 'n hap uit die
arm.
>> 'n
>>> hap uit die been en 'n hap uit die sy sodat 3 ribbes bloot lê, en hy
kan
>> nie
>>> die luiperd wegkeer nie, maar die luiperd gee pad toe die eerste ander
>> mens
>>> opdaag en die aangevalde sien beweeg/waai.
>>> --
>>> Annette
>>>> > "Suidwester" schreef in bericht
>>>> > news:40681419.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > In die Krugerwildtuin het 'n tier 'n man uit Mosambiek wat
> onwettig
>> en
>>>> op
>>>> > > voet in die land is, gevang en begin vreet terwyl die ou nog nie
>> dood
>>> is
>>>> > > nie. Het glo 'n hele paar happe uit die man gebyt voordat
> toeriste
>>> op
>>>> > die
>>>> > > spul afgekom het en die veldwagters en ambulans laat kom het.
> Met
>>> al
>>>> > die
>>>> > > ontwettige binnekomste is dit nie 'n plan om 'n paar leeus op te
> lei
>>>> nie?
>>>> > > Behalwe vir die groter afskrikwaarde sal hulle nie net 'n paar
> happe
>>> vat
>>>> > > nie!
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91808 is 'n antwoord op boodskap #91801] Di, 30 Maart 2004 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die dier wat in woordeboeke en in die dierekunde as "tier" bekend
staan. So n groot fokker met strepe.

On Tue, 30 Mar 2004 11:30:15 +0200, "Suidwester" wrote:

> Praat jy nou van die regte Bengaalse tier of ons Suidwes Tier.....die
> statistieke? Ek reken ook dis mooiste kat in Afrika en definitief die
> slimste. Hier by ons loop baie mense rond met merke op hulle agv 'n
> ontmoeting met 'n tier. Anders as 'n leeu wat jou met een hou vrekslaat,
> vat 'n tier jou mooi van voor af en skop dan met sy agterpote jou derms uit.
> Enige ou wat enigiets van die veld weet, is baie, baie versigtig vir ons
> tier....julle luiperd.
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91809 is 'n antwoord op boodskap #91808] Di, 30 Maart 2004 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On second thoughts - dit kan iemand in die army ook wees. Ek bedoel
die kat in Indie en Siberie

On Tue, 30 Mar 2004 13:48:42 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> Die dier wat in woordeboeke en in die dierekunde as "tier" bekend
> staan. So n groot fokker met strepe.
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91815 is 'n antwoord op boodskap #91804] Di, 30 Maart 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir julle ja, nie by ons nie. As jy hier praat van 'n luiperd, dan kyk die
ouens jou aan of jy dan nou totaal stupid is.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:esgi60d9hjn6fd7to52vgo8nhiv5pefied@4ax.com...
> On Tue, 30 Mar 2004 07:42:46 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Kan jou op back hier. In die Klein Karoor is daar ook gepraat van
> tiere terwyl luiperde bedoel was.
> Maar dis natuurlik nog steeds verkeerd.
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91819 is 'n antwoord op boodskap #91815] Di, 30 Maart 2004 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daar is tog sekerlik n mate van waarde in woordeboeke en dierkundige
klassifikasies?

Ek meen, as ons hier na honde verwys as perde, dan is ons mos die
dommes as ons snaaks reageer as mense na ons honde as honde verwys?

Soos die grap van die Hollandse prins wat met die Engelse prins Harry
of wie ookal praat.
Harry vra: "What do you do in your spare time?"
Die Hollandse prins wil se hy boer hoofsaaklik met varke, maar sy
Engels is vrot. HY vertaal "Ik fok met varke" (of wat die Hollands
ookal gramatikaal en spel-gewys is) toe met "I fuck pigs".
Harry kyk onthuts op en vra: "Pardon?!"
Die Hollandse prins: "Ja, paarden ook."

On Tue, 30 Mar 2004 16:22:34 +0200, "Suidwester" wrote:

> Vir julle ja, nie by ons nie. As jy hier praat van 'n luiperd, dan kyk die
> ouens jou aan of jy dan nou totaal stupid is.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:esgi60d9hjn6fd7to52vgo8nhiv5pefied@4ax.com...
>> On Tue, 30 Mar 2004 07:42:46 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>> > Kan jou op back hier. In die Klein Karoor is daar ook gepraat van
>> tiere terwyl luiperde bedoel was.
>> Maar dis natuurlik nog steeds verkeerd.


>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91832 is 'n antwoord op boodskap #91819] Wo, 31 Maart 2004 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies dieselfde as by julle in SA, maar dit verander nie hoe die mense
praat nie. Ken jy die luiperd in die veld en sy manjefieke vermoëns, dan
is 'luiperd' so effens lam. Vir ons is hy 'n tier en die boer op die
platteland gee nie 'n moer om wat die taalkundiges sê nie. Net soos die
yuppies uit die boek praat van zebras, maar hier by ons roep baie mense hom
streepdonkie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ko3j60p9tbut2ipb1nnici9rl6rfvkinfn@4ax.com...
>
> Daar is tog sekerlik n mate van waarde in woordeboeke en dierkundige
> klassifikasies?
>
> Ek meen, as ons hier na honde verwys as perde, dan is ons mos die
> dommes as ons snaaks reageer as mense na ons honde as honde verwys?
>
> Soos die grap van die Hollandse prins wat met die Engelse prins Harry
> of wie ookal praat.
> Harry vra: "What do you do in your spare time?"
> Die Hollandse prins wil se hy boer hoofsaaklik met varke, maar sy
> Engels is vrot. HY vertaal "Ik fok met varke" (of wat die Hollands
> ookal gramatikaal en spel-gewys is) toe met "I fuck pigs".
> Harry kyk onthuts op en vra: "Pardon?!"
> Die Hollandse prins: "Ja, paarden ook."
>
>
>
>
> On Tue, 30 Mar 2004 16:22:34 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Vir julle ja, nie by ons nie. As jy hier praat van 'n luiperd, dan kyk die
>> ouens jou aan of jy dan nou totaal stupid is.
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:esgi60d9hjn6fd7to52vgo8nhiv5pefied@4ax.com...
>>> On Tue, 30 Mar 2004 07:42:46 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>>
>>> Kan jou op back hier. In die Klein Karoor is daar ook gepraat van
>>> tiere terwyl luiperde bedoel was.
>>> Maar dis natuurlik nog steeds verkeerd.
>
>
>>
>
Re: Luiperd smul.... [boodskap #91837 is 'n antwoord op boodskap #91819] Wo, 31 Maart 2004 07:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
GieGie:))
--
Annette
>
> Soos die grap van die Hollandse prins wat met die Engelse prins Harry
> of wie ookal praat.
> Harry vra: "What do you do in your spare time?"
> Die Hollandse prins wil se hy boer hoofsaaklik met varke, maar sy
> Engels is vrot. HY vertaal "Ik fok met varke" (of wat die Hollands
> ookal gramatikaal en spel-gewys is) toe met "I fuck pigs".
> Harry kyk onthuts op en vra: "Pardon?!"
> Die Hollandse prins: "Ja, paarden ook."
>
Vorige onderwerp: Woorde
Volgende onderwerp: My bedenkings oor Israël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 02:41:01 MGT 2024