Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Kwaai vrou....
'n Kwaai vrou.... [boodskap #91758] Ma, 29 Maart 2004 06:09 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees van die vrou in Bloem wat se man haar verneuk het en toe gaan slaat
sy sy kar des merdes. Glo oor die R100 000 se skade! Blykbaar nie 'n
paneel op die Audi is onbeskadig nie en die mense wat dit gesien het,
polisiemanne inkluis, het maar op 'n afstand gebly. Enige ou wat 'n vrou
ken, staan mos maar wyd as hulle die moer in loop raak...................
Re: 'n Kwaai vrou.... [boodskap #91759 is 'n antwoord op boodskap #91758] Ma, 29 Maart 2004 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis reg - slaat hom waar dit seer maak - die manne is mos so heilig op hul
rygoed:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4067bdda.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees van die vrou in Bloem wat se man haar verneuk het en toe gaan slaat
> sy sy kar des merdes. Glo oor die R100 000 se skade! Blykbaar nie 'n
> paneel op die Audi is onbeskadig nie en die mense wat dit gesien het,
> polisiemanne inkluis, het maar op 'n afstand gebly. Enige ou wat 'n vrou
> ken, staan mos maar wyd as hulle die moer in loop raak...................
>
Re: 'n Kwaai vrou.... [boodskap #91761 is 'n antwoord op boodskap #91759] Ma, 29 Maart 2004 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die tragiek vir haar is natuurlik dat sy 'n hele klomp geld armer gaan wees
of tronk gaan sit vir kwaadwillige beskadiging, maar dit was snaaks. Dalk
is hulle baie ryk en kan sy R100 000 bekostig, wie weet? Jare gelede was
daar 'n Tukkiemeisie wat haar 'date' se kar se deur uit frustrasie geskop
het en dit was sy pa se duur Mercedes en die kop het haar uiteindelik oor
die R30 000 gekos....in die dae toe R30 000 jou maklik vir vier jaar op
universiteit gehou het en jy nog 'change' gekry het ook! Hoe moes die
koekie weet dis 'n ingevoerde Mercedes daai en dat die verf spesiaal
ingevoer moes word en dat die hele kar toe oorgespuit moes word weens die
'metallic' kleur? Sulke wraak werk nie altyd nie.......

"Annette" skryf in boodskap news:c48g3f$os0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis reg - slaat hom waar dit seer maak - die manne is mos so heilig op hul
> rygoed:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4067bdda.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees van die vrou in Bloem wat se man haar verneuk het en toe gaan
> slaat
>> sy sy kar des merdes. Glo oor die R100 000 se skade! Blykbaar nie 'n
>> paneel op die Audi is onbeskadig nie en die mense wat dit gesien het,
>> polisiemanne inkluis, het maar op 'n afstand gebly. Enige ou wat 'n vrou
>> ken, staan mos maar wyd as hulle die moer in loop raak...................
>>
>
Re: 'n Kwaai vrou.... [boodskap #91763 is 'n antwoord op boodskap #91761] Ma, 29 Maart 2004 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die klasieke storie is natuurlik die advertensie in Volksblad wat 'n 2 jaar
oue Mercedes aangebied het vir 5c. Almal het gedink dit was 'n setfout, maar
een het wel gebel en gevra van die goedkoop motor. Dit was toe al die tyd
reg. Die testament van die ou verneuker het bepaal dat die weduwee die motor
moes verkoop en die opbrengs daarvan aan sy meisie gee as haar deel van die
erflating.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4067d338.0@news1.mweb.co.za...
> Die tragiek vir haar is natuurlik dat sy 'n hele klomp geld armer gaan wees
> of tronk gaan sit vir kwaadwillige beskadiging, maar dit was snaaks. Dalk
> is hulle baie ryk en kan sy R100 000 bekostig, wie weet? Jare gelede was
> daar 'n Tukkiemeisie wat haar 'date' se kar se deur uit frustrasie geskop
> het en dit was sy pa se duur Mercedes en die kop het haar uiteindelik oor
> die R30 000 gekos....in die dae toe R30 000 jou maklik vir vier jaar op
> universiteit gehou het en jy nog 'change' gekry het ook! Hoe moes die
> koekie weet dis 'n ingevoerde Mercedes daai en dat die verf spesiaal
> ingevoer moes word en dat die hele kar toe oorgespuit moes word weens die
> 'metallic' kleur? Sulke wraak werk nie altyd nie.......
> "Annette" wrote in message
> news:c48g3f$os0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis reg - slaat hom waar dit seer maak - die manne is mos so heilig op hul
>> rygoed:))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4067bdda.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees van die vrou in Bloem wat se man haar verneuk het en toe gaan
>> slaat
>>> sy sy kar des merdes. Glo oor die R100 000 se skade! Blykbaar nie 'n
>>> paneel op die Audi is onbeskadig nie en die mense wat dit gesien het,
>>> polisiemanne inkluis, het maar op 'n afstand gebly. Enige ou wat 'n
> vrou
>>> ken, staan mos maar wyd as hulle die moer in loop
> raak...................
>>>
>>
>
Re: 'n Kwaai vrou.... [boodskap #91766 is 'n antwoord op boodskap #91763] Ma, 29 Maart 2004 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie so seker daai storie sou die toets van 'n hof weerstaan nie......

"Annette" skryf in boodskap news:c48lmj$4ar$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die klasieke storie is natuurlik die advertensie in Volksblad wat 'n 2 jaar
> oue Mercedes aangebied het vir 5c. Almal het gedink dit was 'n setfout, maar
> een het wel gebel en gevra van die goedkoop motor. Dit was toe al die tyd
> reg. Die testament van die ou verneuker het bepaal dat die weduwee die motor
> moes verkoop en die opbrengs daarvan aan sy meisie gee as haar deel van die
> erflating.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4067d338.0@news1.mweb.co.za...
>> Die tragiek vir haar is natuurlik dat sy 'n hele klomp geld armer gaan
> wees
>> of tronk gaan sit vir kwaadwillige beskadiging, maar dit was snaaks.
> Dalk
>> is hulle baie ryk en kan sy R100 000 bekostig, wie weet? Jare gelede was
>> daar 'n Tukkiemeisie wat haar 'date' se kar se deur uit frustrasie geskop
>> het en dit was sy pa se duur Mercedes en die kop het haar uiteindelik oor
>> die R30 000 gekos....in die dae toe R30 000 jou maklik vir vier jaar op
>> universiteit gehou het en jy nog 'change' gekry het ook! Hoe moes die
>> koekie weet dis 'n ingevoerde Mercedes daai en dat die verf spesiaal
>> ingevoer moes word en dat die hele kar toe oorgespuit moes word weens die
>> 'metallic' kleur? Sulke wraak werk nie altyd nie.......
>> "Annette" wrote in message
>> news:c48g3f$os0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis reg - slaat hom waar dit seer maak - die manne is mos so heilig op
> hul
>>> rygoed:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4067bdda.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek lees van die vrou in Bloem wat se man haar verneuk het en toe
gaan
>>> slaat
>>>> sy sy kar des merdes. Glo oor die R100 000 se skade! Blykbaar
nie
> 'n
>>>> paneel op die Audi is onbeskadig nie en die mense wat dit gesien het,
>>>> polisiemanne inkluis, het maar op 'n afstand gebly. Enige ou wat
'n
>> vrou
>>>> ken, staan mos maar wyd as hulle die moer in loop
>> raak...................
>>>>
>>>
>>
>
Re: 'n Kwaai vrou.... [boodskap #91767 is 'n antwoord op boodskap #91766] Ma, 29 Maart 2004 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - die les is - moenie rondloop as jy 'n Audi het nie ....
Re: 'n Kwaai vrou.... [boodskap #91770 is 'n antwoord op boodskap #91767] Ma, 29 Maart 2004 12:14 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Janee! So die arme BMW en Benz-ryers moet of tuisbly of wat....?

"Jonas" skryf in boodskap news:c48rvm$guv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - die les is - moenie rondloop as jy 'n Audi het nie ....
>
Vorige onderwerp: Hierdie somme klink beter.
Volgende onderwerp: Demokrasie in Aksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:10:12 MGT 2024