Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aflewering tuis
Aflewering tuis [boodskap #91654] Do, 25 Maart 2004 18:35 na volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
http://www.jaggle.nl/vid/friday13th.wmv

Is dit reg of computer getrukkeer
Re: Aflewering tuis [boodskap #91655 is 'n antwoord op boodskap #91654] Do, 25 Maart 2004 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Mar 2004 18:35:53 GMT, "Paul" wrote:

> http://www.jaggle.nl/vid/friday13th.wmv
>
> Is dit reg of computer getrukkeer

HA-HA-HA-HA-HAAAAAA!!!!!! Wààr het jy hierdie nou weer gevind?

Norbert
Re: Aflewering tuis [boodskap #91665 is 'n antwoord op boodskap #91654] Vr, 26 Maart 2004 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis werklik - dit gebeur dikwels en dis hoekom ons rugbyspan na die
springbokke vernoem is...

"Paul" skryf in boodskap news:dEF8c.49411$aM2.3371129@phobos.telenet-ops.be...
> http://www.jaggle.nl/vid/friday13th.wmv
>
> Is dit reg of computer getrukkeer
>
Re: Aflewering tuis [boodskap #91667 is 'n antwoord op boodskap #91665] Vr, 26 Maart 2004 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor John Smith is ons nuwe rugbykaptein. Geen probleem nie - maar die
arme mens is so geneig om beseer te wees. Moes hulle nie maar twee kapteine
aangewys het nie?
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:c40j1u$9ol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis werklik - dit gebeur dikwels en dis hoekom ons rugbyspan na die
> springbokke vernoem is...
>
> "Paul" wrote in message
> news:dEF8c.49411$aM2.3371129@phobos.telenet-ops.be...
>> http://www.jaggle.nl/vid/friday13th.wmv
>>
>> Is dit reg of computer getrukkeer
>>
>
Re: Aflewering tuis [boodskap #91672 is 'n antwoord op boodskap #91667] Vr, 26 Maart 2004 09:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie...ek sou eerder eers die span gekies het en dan daaruit 'n
kaptein aangewys het. Klink amper soos Streuli.............

"Annette" skryf in boodskap news:c40k6l$c59$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor John Smith is ons nuwe rugbykaptein. Geen probleem nie - maar die
> arme mens is so geneig om beseer te wees. Moes hulle nie maar twee kapteine
> aangewys het nie?
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:c40j1u$9ol$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis werklik - dit gebeur dikwels en dis hoekom ons rugbyspan na die
>> springbokke vernoem is...
>>
>> "Paul" wrote in message
>> news:dEF8c.49411$aM2.3371129@phobos.telenet-ops.be...
>>> http://www.jaggle.nl/vid/friday13th.wmv
>>>
>>> Is dit reg of computer getrukkeer
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Richard Clarke
Volgende onderwerp: Skiet raak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 07:12:21 MGT 2024