Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuusgroep toegang
Nuusgroep toegang [boodskap #91355] Ma, 15 Maart 2004 12:01 na volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek gebruik my Bellsouth lidmaatskap om toegang te kry to die nuusgroepe.
Dit werk egter net in dit 9 suidelikke state van Amerika.

Aangesien ek baie reis vir my werk bevind ek myself meeste van die tyd in
die "Caribbean", sonder toegang tot die nuus groepe.

Kan iemand dalk iets aanbeveel wat beter toegang kan verskaf?
Re: Nuusgroep toegang [boodskap #91358 is 'n antwoord op boodskap #91355] Ma, 15 Maart 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://groups.google.com/

of

www.usenet.com

:-)

TJ

Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Glucklich" skryf in boodskap news:iQg5c.36289$xL3.150@bignews1.bellsouth.net...
> Ek gebruik my Bellsouth lidmaatskap om toegang te kry to die nuusgroepe.
> Dit werk egter net in dit 9 suidelikke state van Amerika.
>
> Aangesien ek baie reis vir my werk bevind ek myself meeste van die tyd in
> die "Caribbean", sonder toegang tot die nuus groepe.
>
> Kan iemand dalk iets aanbeveel wat beter toegang kan verskaf?
>
Re: Nuusgroep toegang [boodskap #91360 is 'n antwoord op boodskap #91355] Ma, 15 Maart 2004 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek beveel aan hierdie diens http://news.individual.net/register.html

Na registrasie, kan jy lees en pos.

Drink 'n "Presidente" op my!

Poste verskyn baai laat op Google.

"Glucklich" skryf in boodskap news:iQg5c.36289$xL3.150@bignews1.bellsouth.net...
| Ek gebruik my Bellsouth lidmaatskap om toegang te kry to die nuusgroepe.
| Dit werk egter net in dit 9 suidelikke state van Amerika.
|
| Aangesien ek baie reis vir my werk bevind ek myself meeste van die tyd in
| die "Caribbean", sonder toegang tot die nuus groepe.
|
| Kan iemand dalk iets aanbeveel wat beter toegang kan verskaf?
|
|
Re: Nuusgroep toegang [boodskap #91361 is 'n antwoord op boodskap #91360] Ma, 15 Maart 2004 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
"Fred" skryf in boodskap news:7mqu71yilhe5xz0.150320042135@CIA...
> Ek beveel aan hierdie diens http://news.individual.net/register.html
>
> Na registrasie, kan jy lees en pos.
>
> Drink 'n "Presidente" op my!
>
> Poste verskyn baai laat op Google.
>
>

Dankie Fred,

Ek het my projek in DR laas keer afgehandel.

My volgende een is in Trinidad en ek vertrek later vandag soontoe. Kannie
rerig onthou wat hulle daar het nie ek dink hulle lokale bier is "Carib".
Maar laas wat ek daar was het ek uitgevind die Black Label Rum is goedkoper
as bier. Ongelukkig hou ek nie van sterk drank nie, of is dit nou gelukkig?

Die lekkerste ding in Trinidad is die Roti wat jy daar kry.
Re: Nuusgroep toegang [boodskap #91383 is 'n antwoord op boodskap #91361] Ma, 15 Maart 2004 15:29 Na vorige boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
He man jy kan tog die rum versny met cola CUBA LIBRE smaak lekker
Prosit,Paul
"Glucklich" skryf in boodskap news:ZIh5c.94054$rB4.76478@bignews6.bellsouth.net...
> "Fred" wrote in message
> news:7mqu71yilhe5xz0.150320042135@CIA...
>> Ek beveel aan hierdie diens http://news.individual.net/register.html
>>
>> Na registrasie, kan jy lees en pos.
>>
>> Drink 'n "Presidente" op my!
>>
>> Poste verskyn baai laat op Google.
>>
>
> Dankie Fred,
>
> Ek het my projek in DR laas keer afgehandel.
>
> My volgende een is in Trinidad en ek vertrek later vandag soontoe. Kannie
> rerig onthou wat hulle daar het nie ek dink hulle lokale bier is "Carib".
> Maar laas wat ek daar was het ek uitgevind die Black Label Rum is goedkoper
> as bier. Ongelukkig hou ek nie van sterk drank nie, of is dit nou gelukkig?
>
> Die lekkerste ding in Trinidad is die Roti wat jy daar kry.
>
Vorige onderwerp: DD en AL
Volgende onderwerp: Wat is 'n mooi Afrikaanse woord vir
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:34:01 MGT 2024