Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Man met broek op knieë gevang
Man met broek op knieë gevang [boodskap #90983] Vr, 05 Maart 2004 10:18 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Duitse ontbloter is met sy broek op die knieë gevang nadat dit afgegly
het terwyl hy probeer het om weg te hardloop.
Die 34-jarige man het homself aan 'n vrou in Bielefeld, Duitsland, ontbloot,
maar is gevang na die vrou se krete van woede deur 'n polisiepatrollie in
die omgewing gehoor is.
Toe die patrolliemotor langs die man tot stilstand kom, het hy probeer
weghardloop, maar het oor sy broek geval. Sy broek het verloor nadat hy
vergeet het om die ritsluiter op te trek voor hy begin hardloop het.
Hy word nou aangekla van openbare onsedelikheid. (www.ananova.com)
Re: Man met broek op knieë gevang [boodskap #91013 is 'n antwoord op boodskap #90983] Sa, 06 Maart 2004 22:01 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hahahaha!

Is jy seker daai dorp se naam is Bielefeld? Hy wou mos sy biel ontbloot
voor die dame.......

Soois met die biel veilig agter zip

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:4uY1c.23750$fU3.1749082@phobos.telenet-ops.be...
>
>
> 'n Duitse ontbloter is met sy broek op die knieë gevang nadat dit afgegly
> het terwyl hy probeer het om weg te hardloop.
> Die 34-jarige man het homself aan 'n vrou in Bielefeld, Duitsland, ontbloot,
> maar is gevang na die vrou se krete van woede deur 'n polisiepatrollie in
> die omgewing gehoor is.
> Toe die patrolliemotor langs die man tot stilstand kom, het hy probeer
> weghardloop, maar het oor sy broek geval. Sy broek het verloor nadat hy
> vergeet het om die ritsluiter op te trek voor hy begin hardloop het.
> Hy word nou aangekla van openbare onsedelikheid. (www.ananova.com)
>
Vorige onderwerp: Hy Kom! Hy Kom!
Volgende onderwerp: We was robbed....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 00:52:43 MGT 2024