Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » BANKROOF!
BANKROOF! [boodskap #9080] Ma, 14 April 1997 00:00 na volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Apr 1997 19:44:05 GMT, "meg1093c" <e...@megaweb.co.za> wrote:
<<>enige nuwe voorstelle om die euwel
>met hand en vuurwapen en knopkierie teen te staan?>>>

Gee bietjie meer hulpbronne aan die polisie dat hulle die bendes vang.
Hou hulle dan in die tronk.
En sit die wat hulle toelaat om te ontsnap ook in die tronk saam met
hulle.
BANKROOF! [boodskap #9081 is 'n antwoord op boodskap #9080] Ma, 14 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dit lyk vir my dit is nou een van die nuwe nasionale tydverdrywe
hier in Gauteng("jou lekker deng"!). 46 Rooftogte vanaf 1/1/97 tot
op datum.

Ek het voorstelle al gekry - :-

1. Skiet terug,
2. Stel beter deurwagte aan,
3. Vra toegangsgeld by die bank,

enige nuwe voorstelle om die euwel
met hand en vuurwapen en knopkierie teen te staan?

Groete!

Marius :)
Re: BANKROOF! [boodskap #9095 is 'n antwoord op boodskap #9081] Vr, 18 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , e...@megaweb.co.za
says...
>
> Dit lyk vir my dit is nou een van die nuwe nasionale tydverdrywe
> hier in Gauteng("jou lekker deng"!). 46 Rooftogte vanaf 1/1/97 tot
> op datum.
>
> Ek het voorstelle al gekry - :-
>
> 1. Skiet terug,
> 2. Stel beter deurwagte aan,
> 3. Vra toegangsgeld by die bank,
>
> enige nuwe voorstelle om die euwel
> met hand en vuurwapen en knopkierie teen te staan?
>
> Groete!
>
> Marius :)

Mmmm, ja, ek dink so. Hou jou geld in 'n trommel onder jou bed.

So baai de way, geweet jou pensioen waaraan jy al die jare gewerk het,
beteken dalk een van die dae vir jou niks? Moenie verbaas wees as die
pensioen fondse genasionaliseer word en deur die aantal pensioenarise
gedeel word en jy R100 'n maand gaan kry nie.
Re: BANKROOF! [boodskap #9096 is 'n antwoord op boodskap #9081] Vr, 18 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Apr 1997 12:20:14 GMT, ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:
<<>So baai de way, geweet jou pensioen waaraan jy al die jare gewerk het,
> beteken dalk een van die dae vir jou niks? Moenie verbaas wees as die
> pensioen fondse genasionaliseer word en deur die aantal pensioenarise
> gedeel word en jy R100 'n maand gaan kry nie.>>>

Gee meer inligting asb.

Of is jy maar net besig om twak te praat?
(Ek vermoed die laaste een.)
Re: BANKROOF! [boodskap #9101 is 'n antwoord op boodskap #9081] Sa, 19 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
>
> So baai de way, geweet jou pensioen waaraan jy al die jare gewerk het,
> beteken dalk een van die dae vir jou niks? Moenie verbaas wees as die
> pensioen fondse genasionaliseer word en deur die aantal pensioenarise
> gedeel word en jy R100 'n maand gaan kry nie.
>
>

Ek dink hierdie stelling val in dieselfde kategorie as daardie storie wat
voor die eleksie die rondte gedoen het. Die een wat voorspel het dat jou
ousie jou huis gaan kry na die verkiesing.

Maar miskien het sommige van ons nodig om ons neuse in die modder gedruk te
kry. As mens so kyk na die aantal nuwe 4x4's op Johannesburg se paaie gaan
dit blerrie goed.

Charl
Re: BANKROOF! [boodskap #9112 is 'n antwoord op boodskap #9081] Ma, 21 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Apr 97 09:05:13, lo...@hotmail.com wrote:
<<>Wel die ouens met die 4x4 lag seker nou lekker, 'n kollega het onlangs twee
>bande verloor in 'n slaggat in op pad na Lonehill!>>>>

Gaan neem die slaggat af Lou. Dan kan jy dit aan mense wys.
Re: BANKROOF! [boodskap #9113 is 'n antwoord op boodskap #9081] Ma, 21 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Apr 1997 11:57:05 GMT, ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:
<<>Vergesog? As iemand drie jaar terug (toe ek my VEERTIENDE tjek vir die
>jaar ontvang het), vir my gese het die plek gaan binnekort bankrot wees
>en ek op straat, sou ek ook gesę het; twak!>>>

Wel dan het jy seker nie in die laat jare 80 opgelet toe die groot
debat tussen die SAUK en M-Net gewoed het oor die SAUK se inkomste
nie.
Toe het die SAUK al gese sy geld is op.
Het dit toe as 'n argument gebruik om M-Net te probeer kortwiek.

Hoekom se jy nie vir die nuus-mense van die pensioen-gevaar voor jy
waai nie. Dan kan hulle dit uitsaai op die nuus.
Re: BANKROOF! [boodskap #9114 is 'n antwoord op boodskap #9081] Ma, 21 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
>
>>
>> So baai de way, geweet jou pensioen waaraan jy al die jare gewerk het,
>> beteken dalk een van die dae vir jou niks? Moenie verbaas wees as die
>> pensioen fondse genasionaliseer word en deur die aantal pensioenarise
>> gedeel word en jy R100 'n maand gaan kry nie.
>>
>
> Ek dink hierdie stelling val in dieselfde kategorie as daardie storie wat
> voor die eleksie die rondte gedoen het. Die een wat voorspel het dat jou
> ousie jou huis gaan kry na die verkiesing.
>
> Maar miskien het sommige van ons nodig om ons neuse in die modder gedruk te
> kry. As mens so kyk na die aantal nuwe 4x4's op Johannesburg se paaie gaan
> dit blerrie goed.
>
> Charl

Ja - as ek nou al ooit 'n rumour gesien begin het, dan is dit daardie een.

Wel die ouens met die 4x4 lag seker nou lekker, 'n kollega het onlangs twee
bande verloor in 'n slaggat in op pad na Lonehill!

Lou
Re: BANKROOF! [boodskap #9115 is 'n antwoord op boodskap #9081] Ma, 21 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Apr 1997 12:37:38 GMT, ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:
<<<>Jong ja. Moet ook nie dink daai slaggat gaan te gou reggemaak word nie.
>Daar is nog te veel geld wat op die gravy train gelaai moet word voor die
>infastruktuur onderhou kan word.>>>

Al gehoor van die heffing op brandstof wat vir 'n padbou- en
onderhoud-fonds bedoel was maar wat in die jare tagtig "elders"
aangewend is tot so 'n mate dat daar niks vir die paaie oor was nie?

Voor jy waai by die SAUK, gaan soek gou in die argief van NP ministers
en mense wat toe gewaarsku het dat die pad-stelsel as gevolg daarvan
besig is om te verval.

Gaan soek dan ook sommer berigte oor Danie Van Zyl en Obie Oberholzer
van die destydse Jhb stadsraad wat ook vertel van geen geld wat Jhb
van die staat kry om sy padstelsel te onderhou nie. Dis ook in die
80's.

En dan gaan ry jy sommer gou Pretoria toe op die nuwe ses laan hoofweg
en vra jouself af waardefok die pad dan nou vandaan kom??!!!
En dan draai jy so links af Kaap toe en vra jouself nou hoedefok het
die pad Bloem toe dan onlangs so mooi en glad en wyd geraak?
Re: BANKROOF! [boodskap #9127 is 'n antwoord op boodskap #9081] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Apr 1997 09:35:02 GMT, ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:
<<Huh uh. Sallie werkie. Die hoofredakteur van TV nuus, Mnr. Joe Thloloe,
>sal dit sekerlik veto. Any how, ek wil eers my bliktrommel besigheid van
>die grond af kry. En jy gaan my eerste customer wees.>>

Dalk vermoed jyself ook dat dit 'n bose gerug is, hmmm?
Re: BANKROOF! [boodskap #9128 is 'n antwoord op boodskap #9081] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Apr 1997 06:36:15 GMT, ne...@sabc.co.za (Alwyn Nel) wrote:
<<>Mmmm, ek het my oė oopgemaak en gekyk. En jou wrintie, daar doem die
>kollosale tolhek soos 'n monster uit 'n feeverhaal voor my op.>>>

Al weer te kort.
Jy moes verder gery het. Baie verder.
En dan daai dun gevaarlike paadjie onthou het.
Lank verby die tolpad. Openbare pad.
Re: BANKROOF! [boodskap #9129 is 'n antwoord op boodskap #9081] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , fe...@is.co.za says...
>

> En dan draai jy so links af Kaap toe en vra jouself nou hoedefok het
> die pad Bloem toe dan onlangs so mooi en glad en wyd geraak?
>
Mmmm, ek het my oë oopgemaak en gekyk. En jou wrintie, daar doem die
kollosale tolhek soos 'n monster uit 'n feeverhaal voor my op. Transvaal
bestaan miskien nie meer nie, maar sy oer oue wet geld nogsteeds. En dis
presies wat ek by daai tolhek moes doen. Terwyl die heffing op die
brandstof op die gravy train gelaai word.

Maar ek ken jou tipe. Natuurlik weer die tolhek ge-gippo en die ompad
gevat.
Re: BANKROOF! [boodskap #9130 is 'n antwoord op boodskap #9081] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:

> On Mon, 21 Apr 97 09:05:13, lo...@hotmail.com wrote:
>
>
> >>>
>
> Gaan neem die slaggat af Lou. Dan kan jy dit aan mense wys.
>

Ja Ferdi/Koos, ek het dit in reaksie op die 4x4 aanmerking gesê. Waarom
beskyt jy jou nou weer? Gedink ek is besig om jou precious regering te
kritiseer. Ek sal mos nooit sulke dinge doen nie. Hulle sorg dan so mooi vir
my :). Die meeste slaggate het is in elk geval veroorsaak deur die baie reen
wat ons onlangs gehad het. Die probleem is net hoe lank gaan hulle slaggate
bly.

Laaste klein aanmerking: Vanmore op die ES AY BEE SIE gehoor dat die polisie
soek na 'n bende van 16 wat 'n sekuriteits voertuig op die N1 tussen
Potgietersrus en Pietersburg geskaak het. Die spul het sommer 'n padblokkade
in die middel van die N1 opgestel, die sekuriteits voertuig en sommer nog 'n
paar verbygangers geroof. Lekker ne? Gelukkig is daar al 3 of 4 gearesteer,
een doodgeskiet en is die polisie warm op die spoor. Laat jou terug dink aan
die dae van die struikrowers.
Re: BANKROOF! [boodskap #9131 is 'n antwoord op boodskap #9081] Di, 22 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel[2]  is tans af-lyn  Alwyn Nel[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , fe...@is.co.za says...

> Hoekom se jy nie vir die nuus-mense van die pensioen-gevaar voor jy
> waai nie. Dan kan hulle dit uitsaai op die nuus.
>
Huh uh. Sallie werkie. Die hoofredakteur van TV nuus, Mnr. Joe Thloloe,
sal dit sekerlik veto. Any how, ek wil eers my bliktrommel besigheid van
die grond af kry. En jy gaan my eerste customer wees.

In elk geval, die gerug het waarskynlik daar ontstaan.
Re: BANKROOF! [boodskap #9152 is 'n antwoord op boodskap #9081] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Tue, 22 Apr 97 08:39:59, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
>
> Waarom
>> beskyt jy jou nou weer? Gedink ek is besig om jou precious regering te
>> kritiseer.>>>
>
> Jou opmerking was tipies van opmerkings wat gewoonlik gemaak word om
> aan te dui dat "vandat HULLE oorgevat het, is alles nes 'n
> AFRIKA-LAND....."
> Daar word selfs in koerante geskryf van "paaie wat deesdae vol gate
> geraak het". En dan sien ek nie die gate nie.

Miskien moet jy jou oe bietjie oopmaak.

> > soek na 'n bende van 16 wat 'n sekuriteits voertuig op die N1 tussen
>> Potgietersrus en Pietersburg geskaak het.
>>>> >>>>>>>>>>>>>>>>>
> Gelukkig is daar al 3 of 4 gearesteer,
> een doodgeskiet en is die polisie warm op die spoor.
Re: BANKROOF! [boodskap #9153 is 'n antwoord op boodskap #9081] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 97 13:57:05, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
<<>Lees die Finansies en Tegniek 18 Apr 97 p.35. Interestante artikel deur
>Tielman J. De Villiers getiteld 'SWAK PAAIE WORD 'N GROOT KOPSORG'.
>
> bv. 'In 1993 kon sowat 'n kwart van die land se paaie bestempel word "as in 'n
> goeie toestand". Vandag geld dit vir 5% van die paaie.'>>>

Na watter paaie verwys hy?

Beslis nie die wat ek ry nie.
Re: BANKROOF! [boodskap #9154 is 'n antwoord op boodskap #9081] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article<3365d8bb...@hermes.is.co.za>, <fe...@is.co.za> writes:
<<>Wel die ouens met die 4x4 lag seker nou lekker, 'n kollega het onlangs twee
>> bande verloor in 'n slaggat in op pad na Lonehill!>>>>
>
> Gaan neem die slaggat af Lou. Dan kan jy dit aan mense wys.
>

Lees die Finansies en Tegniek 18 Apr 97 p.35. Interestante artikel deur
Tielman J. De Villiers getiteld 'SWAK PAAIE WORD 'N GROOT KOPSORG'.

bv. 'In 1993 kon sowat 'n kwart van die land se paaie bestempel word "as in 'n
goeie toestand". Vandag geld dit vir 5% van die paaie.'
Re: BANKROOF! [boodskap #9155 is 'n antwoord op boodskap #9081] Wo, 23 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 23 Apr 1997 09:02:44 +0200, Lou wrote:
<<>>Daar word selfs in koerante geskryf van "paaie wat deesdae vol gate
>> geraak het". En dan sien ek nie die gate nie.
>
> Miskien moet jy jou oe bietjie oopmaak.>>>

Maar Lou het jy dan nie vroeer gese die gat in die pad waarna jy
verwys het is 'n uitsondering nie?

<<>Ek kyk hoe dinge nou is. ....>>>

En vandag kom uit gister.
Veral waar dinamieke betrokke is wat lank opwen en afwen.

En as jy vandag wil regmaak moet jy gister erken.
Veral in die gevalle waar die saad van die plante wat vandag groei,
gister gesaai is.
Re: BANKROOF! [boodskap #9174 is 'n antwoord op boodskap #9081] Do, 24 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
4E  is tans af-lyn  4E
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
In article , fe...@is.co.za (Koos) wrote:
> On Wed, 23 Apr 97 13:57:05, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:
>
><<>Lees die Finansies en Tegniek 18 Apr 97 p.35. Interestante artikel deur
>> Tielman J. De Villiers getiteld 'SWAK PAAIE WORD 'N GROOT KOPSORG'.
>>
>> bv. 'In 1993 kon sowat 'n kwart van die land se paaie bestempel word "as in 'n
>> goeie toestand". Vandag geld dit vir 5% van die paaie.'>>>
>
>
> Na watter paaie verwys hy?
>
> Beslis nie die wat ek ry nie.
>
>
-----------------------
Het jy al onlangs vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe na Pretoria gery.
Om in die linker baan te bly het jy beslis 'n 4x4 nodig.
Maak nie regtig saak nie - niemand ry in elk geval ooit in die linker baan nie
(hier in Gauteng).

Groete
E
e e
E
Re: BANKROOF! [boodskap #9193 is 'n antwoord op boodskap #9081] Vr, 25 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
> On Wed, 23 Apr 1997 09:02:44 +0200, Lou <lo...@hotmail.com> wrote:
>
<<>> Daar word selfs in koerante geskryf van "paaie wat deesdae vol gate
>>> geraak het". En dan sien ek nie die gate nie.
>> Miskien moet jy jou oe bietjie oopmaak.>>>
>
> Maar Lou het jy dan nie vroeer gese die gat in die pad waarna jy
> verwys het is 'n uitsondering nie?

Dit is die uitsondering. Maar wat my bekommer is dat die uitsonderings al meer
word. :) En soos die op die Ben Schoeman (is dit nog PC om van die Ben
Schoeman te praat) is nou al 'n paar weke daar.

>
Vorige onderwerp: Nog 'n Ruiker
Volgende onderwerp: Wie de fok is die Louis?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 20:51:13 MGT 2024