Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pretoria wordt 'Tshwane'
Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90707] Sa, 28 Februarie 2004 10:24 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"De naam Pretoria vind ik afstotelijk", aldus burgemeester Vader Smangaliso
Mkhatshwa van deze hoofdstad. Pretoria gaat 'Tshwane' heten; een naam waar
"de meerderheid van de bevolking" zich in zou vinden. Dat hiermee de
geschiedenis en de herinnering aan de oprichters der stad weggemoffeld
wordt, is niet belangrijk in het streven van de regering, dat altoos gericht
is op 'natiebouw', op het laten gelden van de onbetwiste heerschappij der
meerderheid en op de strijd tegen de gevolgen van de Apartheid.

Wat een in 1855 naar een Boerenpionier vernoemde naam te maken heeft met de
reeds in 1990 afgeschafte Apartheid, of met een of andere gefrustreerde
behoefte om één natie te zijn, kan alleen in de revolutionaire geest van de
ANC-eenpartijstaat begrepen worden. Armoede, corruptie en misdaad nemen toe;
het afschaffen van namen en het neerhalen van oude standbeelden kan weer
even de aandacht van dit falen afleiden. Het zijn 'leuke dingen voor de
mensen', voor de ongedurige massa's, om ze rustig te houden. De stad heeft
een miljardenschuld, en deze naamsverandering gaat op z'n minst enkele
honderden miljoenen Randen kosten.

Het gaat echter niet om juistheid of verstand; het gaat om de Nieuwe
Waarheid; de nieuwe moraal; wat blank is, is overbodig en behoort tot de
minderheid. Wat African is, is goed. Dat is de moraal van de revolutie, van
de meerderheid; daar past de Afrikaner geschiedenis niet in.

St Petersburg werd Leningrad, Chemnitz werd Karl Marxstadt; Pretoria wordt
Tshwane. Dat wil de regerende partij, en dus het volk. Weg met de cultuur,
weg met de geschiedenis. Dat is Ubuntu. Leve 'de Regenboognatie'...

www.Roepstem.tripod.com
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90708 is 'n antwoord op boodskap #90707] Sa, 28 Februarie 2004 10:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of hy dit nou afstootlik vind of te not - Terror Lakota het verklaar
Pretoria se naam bly - net die metropool se naam gaan verander.
Terror sit on die parlement en het meer sê as die burgemeester.

--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:u%Z%b.15935$RU5.720942@phobos.telenet-ops.be...
> "De naam Pretoria vind ik afstotelijk", aldus burgemeester Vader Smangaliso
> Mkhatshwa van deze hoofdstad. Pretoria gaat 'Tshwane' heten; een naam waar
> "de meerderheid van de bevolking" zich in zou vinden. Dat hiermee de
> geschiedenis en de herinnering aan de oprichters der stad weggemoffeld
> wordt, is niet belangrijk in het streven van de regering, dat altoos gericht
> is op 'natiebouw', op het laten gelden van de onbetwiste heerschappij der
> meerderheid en op de strijd tegen de gevolgen van de Apartheid.
>
> Wat een in 1855 naar een Boerenpionier vernoemde naam te maken heeft met de
> reeds in 1990 afgeschafte Apartheid, of met een of andere gefrustreerde
> behoefte om één natie te zijn, kan alleen in de revolutionaire geest van de
> ANC-eenpartijstaat begrepen worden. Armoede, corruptie en misdaad nemen toe;
> het afschaffen van namen en het neerhalen van oude standbeelden kan weer
> even de aandacht van dit falen afleiden. Het zijn 'leuke dingen voor de
> mensen', voor de ongedurige massa's, om ze rustig te houden. De stad heeft
> een miljardenschuld, en deze naamsverandering gaat op z'n minst enkele
> honderden miljoenen Randen kosten.
>
> Het gaat echter niet om juistheid of verstand; het gaat om de Nieuwe
> Waarheid; de nieuwe moraal; wat blank is, is overbodig en behoort tot de
> minderheid. Wat African is, is goed. Dat is de moraal van de revolutie, van
> de meerderheid; daar past de Afrikaner geschiedenis niet in.
>
> St Petersburg werd Leningrad, Chemnitz werd Karl Marxstadt; Pretoria wordt
> Tshwane. Dat wil de regerende partij, en dus het volk. Weg met de cultuur,
> weg met de geschiedenis. Dat is Ubuntu. Leve 'de Regenboognatie'...
>
>
>
> www.Roepstem.tripod.com
>
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90711 is 'n antwoord op boodskap #90707] Sa, 28 Februarie 2004 15:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek wrote

dat altoos gericht
> is op 'natiebouw', op het laten gelden van de onbetwiste heerschappij der
> meerderheid en op de strijd tegen de gevolgen van de Apartheid.

En wat, droesbek, is daarmee verkeerd. Hoekom sit
jy en kekkel oor dinge wat in 'n land aangaan waar
op die meeste twee mense wat by jou verbyloop wit
is, die ander ag alle kleure van die reënboog? En jy sit
en kekkel oor die plekname in so 'n land? Weet jy
hoeveel plekke in Pretoria nog "wit" name het.
Waarom is mense in Pretoria belas met 'n naam
soos "Scheiding" straat? En 'n plek soos Muckleneuk?
Weet jy ook dat die meeste Afrikaners in Suid-
Afrika nie eens baie geduld en empatie het met
Belge en Nederlanders nie? Hulle vind hulself
vreemdelinge in die lae lande, voel meer tuis
in Engeland, en om die waarheid te sê, hou van
die baie mooi name wat uit Zoeloe en Xhosa
en ander tale kom. Plekke soos Amanzimtoti
en Kakamas.

Tant Hessie van Augrabies
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90712 is 'n antwoord op boodskap #90711] Sa, 28 Februarie 2004 16:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat kry jy tog immer maagseer van artikkels soos dees,wel kak dan verder met
jou swartes tot ook jy swart sien en skryf gediggies
Wie het Pretoria groot gemaak, jou kaffers die roofbou pleeg op wat die
voortrekkers gepresteer het tot niks meer owerbly en alles tot skroot
herlei?
Ja,ek weet ,jy is beseik van die ANC,gaan terug naar SA en help jou
vrinde,jy kan nog minister van onderwys word.
"@rogers.com" schreef in bericht
news:Ug20c.204$sl.69@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Paul de Dilbeek wrote
>
> dat altoos gericht
>> is op 'natiebouw', op het laten gelden van de onbetwiste heerschappij der
>> meerderheid en op de strijd tegen de gevolgen van de Apartheid.
>
> En wat, droesbek, is daarmee verkeerd. Hoekom sit
> jy en kekkel oor dinge wat in 'n land aangaan waar
> op die meeste twee mense wat by jou verbyloop wit
> is, die ander ag alle kleure van die reënboog? En jy sit
> en kekkel oor die plekname in so 'n land? Weet jy
> hoeveel plekke in Pretoria nog "wit" name het.
> Waarom is mense in Pretoria belas met 'n naam
> soos "Scheiding" straat? En 'n plek soos Muckleneuk?
> Weet jy ook dat die meeste Afrikaners in Suid-
> Afrika nie eens baie geduld en empatie het met
> Belge en Nederlanders nie? Hulle vind hulself
> vreemdelinge in die lae lande, voel meer tuis
> in Engeland, en om die waarheid te sê, hou van
> die baie mooi name wat uit Zoeloe en Xhosa
> en ander tale kom. Plekke soos Amanzimtoti
> en Kakamas.
>
> Tant Hessie van Augrabies
>
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90714 is 'n antwoord op boodskap #90711] Sa, 28 Februarie 2004 18:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 28 Feb 2004 15:16:04 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Paul de Dilbeek wrote
>
> dat altoos gericht
>> is op 'natiebouw', op het laten gelden van de onbetwiste heerschappij der
>> meerderheid en op de strijd tegen de gevolgen van de Apartheid.
>
> En wat, droesbek, is daarmee verkeerd. Hoekom sit
> jy en kekkel oor dinge wat in 'n land aangaan waar
> op die meeste twee mense wat by jou verbyloop wit
> is, die ander ag alle kleure van die reënboog?
>
> Tant Hessie van Augrabies
>

Paul...! Jy praat met 'n anti wat vir die swart gevaar
gevlug het uit Suid Afrika! Haar man, met wie ek die twyfelagtige
(voor?)reg gehad het, om vir enkele sekondes, oor die telefoon te
praat, en soos 'n Vrystaatse boer klink, het op 'n stadium by haar
gebreg (lw, nie gespog nie, maar gebreg) dat hy nie meer 'n Afrikaanse
aksent het nie. Toe hy probeer Engels praat in Londen, het die
Portugees hom in Afrikaans geantwoord.
Hy is net so irritasie soos sy.
As jy haar so lank ken soos ek, sal jy weet dat haar wêreld sò klein
is, dat sy net haar oom, wat 'n professor is, en antie wat 'n dosent
is, en neef, wat 'n dokter is, ken. En sy (en haar man) is 'n buddhis.
Vir jòu sal sy sê dat sy Werklike leer aanhang, maar net so terloops
met die buurman aanlê. Maar sy verdedig die buddhisme asof dit die
antwoord is.

DD
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90715 is 'n antwoord op boodskap #90712] Sa, 28 Februarie 2004 18:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Paul de Dilbeek" wrote

> Wat kry jy tog immer maagseer van artikkels soos dees,wel kak dan verder met
> jou swartes tot ook jy swart sien en skryf gediggies
> Wie het Pretoria groot gemaak, jou kaffers die roofbou pleeg op wat die
> voortrekkers gepresteer het tot niks meer owerbly

En ek dink dis tyd dat jy, Belg met jou vuilmond en
rassistiese opmerkings hierdie nuusgroep respekteer
en begin om beskaaf te praat oor 'n land wat jy en
jou geploeter nie nodig het nie.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90716 is 'n antwoord op boodskap #90714] Sa, 28 Februarie 2004 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote

Haar man, met wie ek die twyfelagtige
> (voor?)reg gehad het, om vir enkele sekondes, oor die telefoon te
> praat, en soos 'n Vrystaatse boer klink

Ha,ha, ha. Jy voel nou nog seer. Vir dié wat nie
weet waarvan du plessis praat nie - hy het ons
nommer hier in Ottawa geskakel, my man op
die telefoon gekry. Toe du plessis, wat 'n breë
aksent gehad het ( my man het gedink dis Indies)
vra om met my te praat, het my man gevra dat
hy homself moet identifiseer, wat du plessis
nie bereid was om te doen nie. My man het
toe die telefoon neergesit. Ha, ha, ha.

Tant Hessie van die Knersvlakte
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90718 is 'n antwoord op boodskap #90716] Sa, 28 Februarie 2004 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Pretoria word Tshwane, Jakarandas word onkruid en troebadoers word
bedelaars. So kom ons parafraseer wyle Koos Doep:

Tshwane stad, liewe Onkruidstad,
waar ek bedags alleen,
by die kruising staan met 'n plakaat
wat die ou tannies laat ween.

Waar meisies in hul kamers sit
al lank voor middernag.
Om te keer dat 'n Maroelaman
en sy pelle haar verkrag.

Soois die satirikus

"@rogers.com" wrote in message
news:p250c.48599$Qg7.26748@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "DD" wrote
>
> Haar man, met wie ek die twyfelagtige
>> (voor?)reg gehad het, om vir enkele sekondes, oor die telefoon te
>> praat, en soos 'n Vrystaatse boer klink
>
> Ha,ha, ha. Jy voel nou nog seer. Vir dié wat nie
> weet waarvan du plessis praat nie - hy het ons
> nommer hier in Ottawa geskakel, my man op
> die telefoon gekry. Toe du plessis, wat 'n breë
> aksent gehad het ( my man het gedink dis Indies)
> vra om met my te praat, het my man gevra dat
> hy homself moet identifiseer, wat du plessis
> nie bereid was om te doen nie. My man het
> toe die telefoon neergesit. Ha, ha, ha.
>
> Tant Hessie van die Knersvlakte
>
Re: Pretoria wordt 'Tshwane' [boodskap #90719 is 'n antwoord op boodskap #90718] Sa, 28 Februarie 2004 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soosie, wat 'n wonderlike gedig!:)

--
Annette
> skryf in boodskap news:c1qthh$peb$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Pretoria word Tshwane, Jakarandas word onkruid en troebadoers word
> bedelaars. So kom ons parafraseer wyle Koos Doep:
>
> Tshwane stad, liewe Onkruidstad,
> waar ek bedags alleen,
> by die kruising staan met 'n plakaat
> wat die ou tannies laat ween.
>
> Waar meisies in hul kamers sit
> al lank voor middernag.
> Om te keer dat 'n Maroelaman
> en sy pelle haar verkrag.
>
> Soois die satirikus
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:p250c.48599$Qg7.26748@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>
>> "DD" wrote
>>
>> Haar man, met wie ek die twyfelagtige
>>> (voor?)reg gehad het, om vir enkele sekondes, oor die telefoon te
>>> praat, en soos 'n Vrystaatse boer klink
>>
>> Ha,ha, ha. Jy voel nou nog seer. Vir dié wat nie
>> weet waarvan du plessis praat nie - hy het ons
>> nommer hier in Ottawa geskakel, my man op
>> die telefoon gekry. Toe du plessis, wat 'n breë
>> aksent gehad het ( my man het gedink dis Indies)
>> vra om met my te praat, het my man gevra dat
>> hy homself moet identifiseer, wat du plessis
>> nie bereid was om te doen nie. My man het
>> toe die telefoon neergesit. Ha, ha, ha.
>>
>> Tant Hessie van die Knersvlakte
>>
>
Du Plessis Die Poephol [boodskap #90723 is 'n antwoord op boodskap #90716] So, 29 Februarie 2004 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
I bet he works at the SA Telekom and was using their "free phoning" facilities to harrass
you.

What a drol he is..
Re: Du Plessis Die Poephol [boodskap #90724 is 'n antwoord op boodskap #90723] So, 29 Februarie 2004 07:08 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 29 Feb 2004 06:39:16 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(Nude Raider) wrote:

> I bet he works at the SA Telekom and was using their "free phoning" facilities to harrass
> you.
>
> What a drol he is..
>

Just how many years of intensive study and practice of advanced
contortionism did it take to manage to get your head so firmly fixed
up your ass? How do you stand the smell?

Du Plessis
Technician
Telkom
d...@freephones.co.za
Vorige onderwerp: Ralph Nader (Engels)
Volgende onderwerp: Re: Scary Stuff - Sies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:18:13 MGT 2024