Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danie se onderhoud
Danie se onderhoud [boodskap #90472] Wo, 18 Februarie 2004 08:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In voorverlede week se Huisgenoot, wat ek by iemand geleen het, is daar toe
'n onderhoud met Danie Moffies Gaan Nie Hemel Toe Nie.
Die joernalis se broer is verlede week dood aan vigs, en sy wou by hom weet
wat van haar broer.
Die artikel was nogal vermaaklik, en volgens dit kan mens aflei is Danie se
varkies nie almal op hok nie.
Dit is hoekom hy nou politiek toe is.

--
Annette
Re: Danie se onderhoud [boodskap #90491 is 'n antwoord op boodskap #90472] Wo, 18 Februarie 2004 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Danie wie is dit die?
Re: Danie se onderhoud [boodskap #90514 is 'n antwoord op boodskap #90472] Do, 19 Februarie 2004 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal my nie uitspreek oor wie nou eintlik hel toe gaan en wie nie, en óf
daar ooit 'n hel is of nie en dan het ek ook nog nie eintlik 'n voeling vir
die moffies nie, maar ek dink nie die man het homself 'n guns gedoen om dit
sommer so in die openbaar uit te spreek nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c0v7i1$nln$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> In voorverlede week se Huisgenoot, wat ek by iemand geleen het, is daar toe
> 'n onderhoud met Danie Moffies Gaan Nie Hemel Toe Nie.
> Die joernalis se broer is verlede week dood aan vigs, en sy wou by hom weet
> wat van haar broer.
> Die artikel was nogal vermaaklik, en volgens dit kan mens aflei is Danie se
> varkies nie almal op hok nie.
> Dit is hoekom hy nou politiek toe is.
>
> --
> Annette
>
Re: Danie se onderhoud [boodskap #90518 is 'n antwoord op boodskap #90514] Do, 19 Februarie 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis hoekom hy nou politiek toe is.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40347e56.0@news1.mweb.co.za...
> Ek sal my nie uitspreek oor wie nou eintlik hel toe gaan en wie nie, en óf
> daar ooit 'n hel is of nie en dan het ek ook nog nie eintlik 'n voeling vir
> die moffies nie, maar ek dink nie die man het homself 'n guns gedoen om dit
> sommer so in die openbaar uit te spreek nie.
> "Annette" wrote in message
> news:c0v7i1$nln$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In voorverlede week se Huisgenoot, wat ek by iemand geleen het, is daar
> toe
>> 'n onderhoud met Danie Moffies Gaan Nie Hemel Toe Nie.
>> Die joernalis se broer is verlede week dood aan vigs, en sy wou by hom
> weet
>> wat van haar broer.
>> Die artikel was nogal vermaaklik, en volgens dit kan mens aflei is Danie
> se
>> varkies nie almal op hok nie.
>> Dit is hoekom hy nou politiek toe is.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Danie se onderhoud [boodskap #90534 is 'n antwoord op boodskap #90472] Vr, 20 Februarie 2004 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
HUISGENOOT? Huisgenoot ... is that where you get all your information from. Ag, my wereld
there is just no hope for you....
Re: Danie se onderhoud [boodskap #90542 is 'n antwoord op boodskap #90518] Sa, 21 Februarie 2004 08:44 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan om die dooie dood toe nie die verskil sien tussen 'n politikus en 'n
predikant nie. Beide loop sirkels en lieg vir 'n lewe....

"Annette" skryf in boodskap news:c12f8i$i16$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis hoekom hy nou politiek toe is.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40347e56.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek sal my nie uitspreek oor wie nou eintlik hel toe gaan en wie nie, en �f
>> daar ooit 'n hel is of nie en dan het ek ook nog nie eintlik 'n voeling
> vir
>> die moffies nie, maar ek dink nie die man het homself 'n guns gedoen om
> dit
>> sommer so in die openbaar uit te spreek nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0v7i1$nln$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> In voorverlede week se Huisgenoot, wat ek by iemand geleen het, is
daar
>> toe
>>> 'n onderhoud met Danie Moffies Gaan Nie Hemel Toe Nie.
>>> Die joernalis se broer is verlede week dood aan vigs, en sy wou by hom
>> weet
>>> wat van haar broer.
>>> Die artikel was nogal vermaaklik, en volgens dit kan mens aflei is
Danie
>> se
>>> varkies nie almal op hok nie.
>>> Dit is hoekom hy nou politiek toe is.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Die siel van die Russe
Volgende onderwerp: Jagvragie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 19:31:26 MGT 2024