Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 2 . 4 " deur BREYTEN BREYTENBACH
" 2 . 4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #9050] Di, 08 April 1997 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

'n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?

(gepos deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: "Terugflitse" deur P.J. PHILANDER
Volgende onderwerp: " 2.9 (Skaweduwee) deur BREYTEN BREYTENBACH
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 01:46:47 MGT 2024