Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Valentyngode speel saam.
Valentyngode speel saam. [boodskap #90356] Sa, 14 Februarie 2004 06:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
--
Annette
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90357 is 'n antwoord op boodskap #90356] Sa, 14 Februarie 2004 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy bang die wind waai die liefde weg? Of raak die see so effe rof en
sal hulle daar moet oorbly?

"Annette" skryf in boodskap news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
> --
> Annette
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90364 is 'n antwoord op boodskap #90356] Sa, 14 Februarie 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het op Valentyndag getrou, in die Kaap nogal, en dit was die warmste dag
in die jaar, absoluut n hittegolf. Gelukkig was die kerk oud en koel . . .
;-)

Ellie

"Annette" skryf in boodskap news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
> --
> Annette
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90365 is 'n antwoord op boodskap #90357] Sa, 14 Februarie 2004 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink Annette is bang dat windbestuiwing sal plaasvind....
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90369 is 'n antwoord op boodskap #90364] Sa, 14 Februarie 2004 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was die champagne ook koel?

"Ellie" schreef in bericht
news:OqoXb.4414$W74.4148@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Ek het op Valentyndag getrou, in die Kaap nogal, en dit was die warmste dag
> in die jaar, absoluut n hittegolf. Gelukkig was die kerk oud en koel . . .
> ;-)
>
> Ellie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
>> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90370 is 'n antwoord op boodskap #90357] Sa, 14 Februarie 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As daar wind waau , is die see rof, en die paartjies sal deur die hele
seremonie opgooi:)
Geen wind nie - maar dit was bewolk en ;n fyn reëntjie het plek-plek geval
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402dc4a0.0@news1.mweb.co.za...
> Is jy bang die wind waai die liefde weg? Of raak die see so effe rof en
> sal hulle daar moet oorbly?
> "Annette" wrote in message
> news:c0kfjk$fs4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag trou daar 14 paartjies op Robbeneiland.
>> Genadiglik is daar vanoggend geen wind nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90371 is 'n antwoord op boodskap #90365] Sa, 14 Februarie 2004 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek is mer bekommerd oor die bruidspar se skoene.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za

"Jonas" skryf in boodskap news:c0l74s$r45$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink Annette is bang dat windbestuiwing sal plaasvind....
>
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90502 is 'n antwoord op boodskap #90371] Wo, 18 Februarie 2004 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" schreef in bericht
:

Nie moeilik nie - wind-af oor die reling gaan kots.

> Nee, ek is mer bekommerd oor die bruidspar se skoene.

--
PietHein
Re: Valentyngode speel saam. [boodskap #90503 is 'n antwoord op boodskap #90371] Wo, 18 Februarie 2004 15:26 Na vorige boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" schreef in bericht
:

Nie moeilik nie - wind-af oor die reling gaan kots.

> Nee, ek is mer bekommerd oor die bruidspar se skoene.

--
PietHein
Vorige onderwerp: ISDN, wat 'n massiewe stap vorentoe :)
Volgende onderwerp: Oulike skakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 09:04:44 MGT 2024