Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ek wil nie narrowminded klink nie maar ....
ek wil nie narrowminded klink nie maar .... [boodskap #8918] Vr, 28 Maart 1997 00:00 na volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
hoe lyk dit tjommas.

ek gaan moerse hard probeer om nie narrowminded te klink nie.

maar.

ek het 'n ruk terug 'n ad op 702 TalkRadio gehoor wat darem die koek vat.
vir een of ander degenerate derderangse scruffy rag van 'n tydskrif genaamd
enterprize magazine. (nee, dit het niks van Spock in nie). die ad feature
'n afrikaanse gesinnetjie wat sit en gesels. die pa, baie paternalisties,
kla dan dat 'n "black man, ja 'n swart man" die farmer of the year award of
so iets gewen het. die kinders is geskok. nee pa!

dan praat 'n stem bietjie oor die tydskrif en die artikel en dan kom die
gesinnetjie terug. die pa sê: "it's time we pack forr new zealand!" dan sê
die een kleintjie - "maar pa? isn't new zealand all blacks?"

party van julle sal dalk lag. ek nie. ek dink dis ongelooflik hoe iemand so
kan veralgemeen. as afrikaanssprekende vind ek dit nogal moeilik om nie as
rassis gebrandmerk te word oral waar ek gaan nie. sulke elemente in die
media maak dit nie makliker nie.

as jy met my saamstem oor sulke snert, dan moet jy asseblief vir die
reklamestandaarde vereniging 'n woordie faks. hulle sal niks doen as een ou
kla nie. maar dink net as hulle van oor die hele land, hei maybe even uit
kanada australie en even nieu-seeland ietsie hoor. dis maar hoe hulle
stelsel werk.

tot later

Leon Jacobs
pigf...@icon.co.za
Re: ek wil nie narrowminded klink nie maar .... [boodskap #8941 is 'n antwoord op boodskap #8918] So, 30 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Mar 1997 19:40:22 GMT, "Leon Jacobs" wrote:

rassis gebrandmerk te word oral waar ek gaan nie. sulke elemente in die[/color]
> media maak dit nie makliker nie.
>
> as jy met my saamstem oor sulke snert, dan moet jy asseblief vir die
> reklamestandaarde vereniging 'n woordie faks. hulle sal niks doen as een ou
> kla nie. maar dink net as hulle van oor die hele land, hei maybe even uit
> kanada australie en even nieu-seeland ietsie hoor. dis maar hoe hulle
> stelsel werk.>>>

Wat is hulle faks-nommer.
Dis sommer kak die.
Re: ek wil nie narrowminded klink nie maar .... [boodskap #8960 is 'n antwoord op boodskap #8918] Di, 01 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
ek het ongelukkig nie die Reklamestandaarde Vereniging se faksnommer by my
nie (ek weet dit begin met 'n 329) maar hulle telefoonnommer is 011 325
4395.

laat die lyne sing.

Koos wrote in article
...
> On 28 Mar 1997 19:40:22 GMT, "Leon Jacobs"
> wrote:
>
> Wat is hulle faks-nommer.
> Dis sommer kak die.
>
Re: ek wil nie narrowminded klink nie maar .... [boodskap #9003 is 'n antwoord op boodskap #8918] Vr, 04 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
writes:

> ek het ongelukkig nie die Reklamestandaarde Vereniging se faksnommer by my
> nie (ek weet dit begin met 'n 329) maar hulle telefoonnommer is 011 325
> 4395.
>
> laat die lyne sing.
>
> Koos wrote in article
> ...
>> On 28 Mar 1997 19:40:22 GMT, "Leon Jacobs"
>> wrote:
>>
>> Wat is hulle faks-nommer.
>> Dis sommer kak die.
>>
>>

Ek's in.

Lou
Re: ek wil nie narrowminded klink nie maar .... [boodskap #9004 is 'n antwoord op boodskap #8918] Vr, 04 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article,
writes:
k het ongelukkig nie die Reklamestandaarde Vereniging se faksnommer by my
> nie (ek weet dit begin met 'n 329) maar hulle telefoonnommer is 011 325
> 4395.
>
> laat die lyne sing.
>
> Koos wrote in article
> ...
>> On 28 Mar 1997 19:40:22 GMT, "Leon Jacobs"
>> wrote:
>>
>> Wat is hulle faks-nommer.
>> Dis sommer kak die.
>>
>>

Faks nommer: 011 325 4976.
Vorige onderwerp: van biltong en droeewors....
Volgende onderwerp: Re: Vat jou goed en trek Fereira
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 08:27:41 MGT 2024