Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mbeki is glo in hospitaal
Mbeki is glo in hospitaal [boodskap #89100] Ma, 12 Januarie 2004 08:00 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gerugte het gistermiddag die ronde gedoen dat pres. Thabo Mbeki ná sy
toespraak in die Harry Gwala-stadion in Pietermaritzburg weens ontwatering
in 'n plaaslike hospitaal opgeneem is.
(Die burger)
Re: Mbeki is glo in hospitaal [boodskap #89103 is 'n antwoord op boodskap #89100] Ma, 12 Januarie 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar was dit 'n allergie - volgens RSG se nuusbuletins
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:6usMb.760$Db6.26971197@hestia.telenet-ops.be...
> Gerugte het gistermiddag die ronde gedoen dat pres. Thabo Mbeki ná sy
> toespraak in die Harry Gwala-stadion in Pietermaritzburg weens ontwatering
> in 'n plaaslike hospitaal opgeneem is.
> (Die burger)
>
Re: Mbeki is glo in hospitaal [boodskap #89147 is 'n antwoord op boodskap #89103] Di, 13 Januarie 2004 04:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
..nee, hy het maar net 'n moerse hangover gehaat.

"Annette" skryf in boodskap news:bttkim$omc$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar was dit 'n allergie - volgens RSG se nuusbuletins
> --
> Annette
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:6usMb.760$Db6.26971197@hestia.telenet-ops.be...
>> Gerugte het gistermiddag die ronde gedoen dat pres. Thabo Mbeki ná sy
>> toespraak in die Harry Gwala-stadion in Pietermaritzburg weens ontwatering
>> in 'n plaaslike hospitaal opgeneem is.
>> (Die burger)
>>
>
Re: Mbeki is glo in hospitaal [boodskap #89205 is 'n antwoord op boodskap #89100] Wo, 14 Januarie 2004 11:06 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog, die tyd wat ek in Pietermaritzburg gebly het, het ek hulle sommer
met die hosepipe natgespuit en 'n paar klappe gegee - dan vergeet hulle gou
van hulle ontwatering. Deesdae word hulle mos gepiep.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:6usMb.760$Db6.26971197@hestia.telenet-ops.be...
> Gerugte het gistermiddag die ronde gedoen dat pres. Thabo Mbeki ná sy
> toespraak in die Harry Gwala-stadion in Pietermaritzburg weens ontwatering
> in 'n plaaslike hospitaal opgeneem is.
> (Die burger)
>
Vorige onderwerp: Re: Att. immigrants to NZ
Volgende onderwerp: What a Joke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:51:30 MGT 2024