Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Absolute tevredenheid.
Absolute tevredenheid. [boodskap #89039] Sa, 10 Januarie 2004 06:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OP vandag se Argus se voorblad is daar 'n kiekie van 'n koei wat se oë so
half toe is van pure lekkerkry omdat haar kop gelrap word.
Daisy ( die koei) het gister glo besluit om so bietjie verder te stap as
gewoonlik, en het verkeer ontwrig in Breëstraat.
Sy is nie in hegtenis geneem of beseer nie.
--
Annette
Re: Absolute tevredenheid. [boodskap #89042 is 'n antwoord op boodskap #89039] Sa, 10 Januarie 2004 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tipies van die Nuwe Suid Afrika. Verskoon alles wat buite orde is. More is
sy seker weer op straat.

"Annette" skryf in boodskap news:bto8kg$kth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> OP vandag se Argus se voorblad is daar 'n kiekie van 'n koei wat se oë so
> half toe is van pure lekkerkry omdat haar kop gelrap word.
> Daisy ( die koei) het gister glo besluit om so bietjie verder te stap as
> gewoonlik, en het verkeer ontwrig in Breëstraat.
> Sy is nie in hegtenis geneem of beseer nie.
> --
> Annette
>
Re: Absolute tevredenheid. [boodskap #89043 is 'n antwoord op boodskap #89042] Sa, 10 Januarie 2004 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Was dit 'n tweebeen of 'n vierspeen model?

'n Koei hou nogal daarvan om so tussen die horinkies gestreel te word.

Ons koeie het almal name gehad en elkeen het sy plek geken in die stal -
slim vroumense.

:-)

TJ

"Spencer" skryf in boodskap news:teOLb.7417$9k7.147529@news.xtra.co.nz...
> Tipies van die Nuwe Suid Afrika. Verskoon alles wat buite orde is. More is
> sy seker weer op straat.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bto8kg$kth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> OP vandag se Argus se voorblad is daar 'n kiekie van 'n koei wat se oë so
>> half toe is van pure lekkerkry omdat haar kop gelrap word.
>> Daisy ( die koei) het gister glo besluit om so bietjie verder te stap as
>> gewoonlik, en het verkeer ontwrig in Breëstraat.
>> Sy is nie in hegtenis geneem of beseer nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Absolute tevredenheid. [boodskap #89044 is 'n antwoord op boodskap #89042] Sa, 10 Januarie 2004 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - sy het net haar gewone dwaalpad verloor;))
Sedert ek hier in die Kaap is, is dit die eerste keer dat 'n koei in die
middestad op straat gesien is.
Ek is seker Daisy se oppasser sal haar nou beter oppas.
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:teOLb.7417$9k7.147529@news.xtra.co.nz...
> Tipies van die Nuwe Suid Afrika. Verskoon alles wat buite orde is. More is
> sy seker weer op straat.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bto8kg$kth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> OP vandag se Argus se voorblad is daar 'n kiekie van 'n koei wat se oë so
>> half toe is van pure lekkerkry omdat haar kop gelrap word.
>> Daisy ( die koei) het gister glo besluit om so bietjie verder te stap as
>> gewoonlik, en het verkeer ontwrig in Breëstraat.
>> Sy is nie in hegtenis geneem of beseer nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Absolute tevredenheid. [boodskap #89045 is 'n antwoord op boodskap #89043] Sa, 10 Januarie 2004 14:40 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Regte vierspeen model - volgens die prentjie lyk dit of sy 'n jersey kan
wees.
Alle vroumense - tweespeen of vierspeen, koei, ooi of sog is slim:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:btoluk$ra5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was dit 'n tweebeen of 'n vierspeen model?
>
> 'n Koei hou nogal daarvan om so tussen die horinkies gestreel te word.
>
> Ons koeie het almal name gehad en elkeen het sy plek geken in die stal -
> slim vroumense.
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Spencer" wrote in message
> news:teOLb.7417$9k7.147529@news.xtra.co.nz...
>> Tipies van die Nuwe Suid Afrika. Verskoon alles wat buite orde is. More is
>> sy seker weer op straat.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bto8kg$kth$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> OP vandag se Argus se voorblad is daar 'n kiekie van 'n koei wat se oë so
>>> half toe is van pure lekkerkry omdat haar kop gelrap word.
>>> Daisy ( die koei) het gister glo besluit om so bietjie verder te stap as
>>> gewoonlik, en het verkeer ontwrig in Breëstraat.
>>> Sy is nie in hegtenis geneem of beseer nie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hoe gaan die marsmannetjies lyk?
Volgende onderwerp: Re: joint venture
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 08:14:17 MGT 2024