Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Help die mense in S.A.
Help die mense in S.A. [boodskap #89015] Vr, 09 Januarie 2004 14:28 na volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Gee hom 'n vis en hy eet vir 'n dag
leer hom om vis te vang en hy eet vir altyd
http://www.members.optusnet.com.au/~fredels_fredels
Help jouself ook
Re: Help die mense in S.A. [boodskap #89024 is 'n antwoord op boodskap #89015] Sa, 10 Januarie 2004 00:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hou asseblief op om hierdir forum te gebruik om jou besigheid te adverteer.

Al wat jy bereik is om mense te irriteer!!

"Fred" skryf in boodskap news:3ffebce3$0$25561$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Gee hom 'n vis en hy eet vir 'n dag
> leer hom om vis te vang en hy eet vir altyd
> http://www.members.optusnet.com.au/~fredels_fredels
> Help jouself ook
>
Re: Help die mense in S.A. [boodskap #89028 is 'n antwoord op boodskap #89015] Sa, 10 Januarie 2004 01:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een van hierdie ouens het eenkeer vir my gesê ek moet kies watter motor ek
wil hê, asook die kleur van die sitplekke. Dan gaan my droom bewaarheid word
as ek by sy piramide skema aansluit.

Ek wonder hoeveel van hierdie mense baat regtig by hierdie soort besigheid?

"Fred" skryf in boodskap news:3ffebce3$0$25561$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Gee hom 'n vis en hy eet vir 'n dag
> leer hom om vis te vang en hy eet vir altyd
> http://www.members.optusnet.com.au/~fredels_fredels
> Help jouself ook
>
Re: Help die mense in S.A. [boodskap #89030 is 'n antwoord op boodskap #89028] Sa, 10 Januarie 2004 02:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Spencer - rapporteer die man aan die handelsmisdaadtak van die SAPD - as dit
'n piramiedestorie is, verdien dit 'n ondersoek.
Re: Help die mense in S.A. [boodskap #89033 is 'n antwoord op boodskap #89030] Sa, 10 Januarie 2004 06:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek moet nou eers erken dat ek onkundig is.
Piramide skema en netwerkbemarking - is dit dieselfde? Netwerkbemarking is
seker nie 'n misdaad nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:btnnb5$dhm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Spencer - rapporteer die man aan die handelsmisdaadtak van die SAPD - as dit
> 'n piramiedestorie is, verdien dit 'n ondersoek.
>
Re: Help die mense in S.A. [boodskap #89061 is 'n antwoord op boodskap #89033] So, 11 Januarie 2004 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Voel vry om my te raporteer in enige land sowel as joune.Ek het n' skoon
gewete en is aan die regte kant van die wet. Ek doen dit om enige iemand wat
"guts" het en will sy leef wyse verbeter, te help. Ja n' piramied is
onwettig omdat die ouens wat die ding begin wegloop met die "cream" en ander
ouens sit met produkte wat hulle nie kan verkoop nie. Netwerk bemarking is
nou wettig in meer as 80 lande en word now as n fak by universiteite geleer.
Dit moet volgens sekere maatbande gekontroleer word EN DAAR IS N' AFSNY PUNT
WAAR JY NIE DIEPER IN N' NETWERK MAG OF SAL INKOMSTE KRY NIE. Netwerk is so
opgestel dat jy n' hele klomp mense moet help en sodoende kry jy dan n'
redelike inkomste. As jy hulle nie help nie kry jy niks.

"Spencer" skryf in boodskap news:PGMLb.7355$9k7.147419@news.xtra.co.nz...
> Ek moet nou eers erken dat ek onkundig is.
> Piramide skema en netwerkbemarking - is dit dieselfde? Netwerkbemarking is
> seker nie 'n misdaad nie.
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:btnnb5$dhm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Spencer - rapporteer die man aan die handelsmisdaadtak van die SAPD - as dit
>> 'n piramiedestorie is, verdien dit 'n ondersoek.
>>
>
Re: Help die mense in S.A. [boodskap #89062 is 'n antwoord op boodskap #89061] So, 11 Januarie 2004 11:36 Na vorige boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Voel vry om my email address aan die SAPD te verskaf. Hulle sal almal
aansluit sodra hulle die regte netwerking sien. Dit is beter as om vir
"bullets" te "duck"

"Fred" skryf in boodskap news:40013654$0$25565$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Voel vry om my te raporteer in enige land sowel as joune.Ek het n' skoon
> gewete en is aan die regte kant van die wet. Ek doen dit om enige iemand wat
> "guts" het en will sy leef wyse verbeter, te help. Ja n' piramied is
> onwettig omdat die ouens wat die ding begin wegloop met die "cream" en ander
> ouens sit met produkte wat hulle nie kan verkoop nie. Netwerk bemarking is
> nou wettig in meer as 80 lande en word now as n fak by universiteite geleer.
> Dit moet volgens sekere maatbande gekontroleer word EN DAAR IS N' AFSNY PUNT
> WAAR JY NIE DIEPER IN N' NETWERK MAG OF SAL INKOMSTE KRY NIE. Netwerk is so
> opgestel dat jy n' hele klomp mense moet help en sodoende kry jy dan n'
> redelike inkomste. As jy hulle nie help nie kry jy niks.
> "Spencer" wrote in message
> news:PGMLb.7355$9k7.147419@news.xtra.co.nz...
>> Ek moet nou eers erken dat ek onkundig is.
>> Piramide skema en netwerkbemarking - is dit dieselfde? Netwerkbemarking is
>> seker nie 'n misdaad nie.
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:btnnb5$dhm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Spencer - rapporteer die man aan die handelsmisdaadtak van die SAPD - as dit
>>> 'n piramiedestorie is, verdien dit 'n ondersoek.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Boentjies - deur Z.T. Niemand
Volgende onderwerp: Van Sjampanje en voorneme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:30:58 MGT 2024