Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe gaan die marsmannetjies lyk?
Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #88989] Vr, 09 Januarie 2004 08:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
mars lyk?
--
Annette
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #88991 is 'n antwoord op boodskap #88989] Vr, 09 Januarie 2004 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vaalrooi stof soos die Vrystaat met 'n paar klippies/koppies?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
> mars lyk?
> --
> Annette
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #88994 is 'n antwoord op boodskap #88989] Vr, 09 Januarie 2004 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!

"Annette" skryf in boodskap news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
> mars lyk?
> --
> Annette
>
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89010 is 'n antwoord op boodskap #88994] Vr, 09 Januarie 2004 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het miskien 'n punt daar beet:))
Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?

"Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
> "Annette" wrote in message
> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>> mars lyk?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89018 is 'n antwoord op boodskap #88989] Vr, 09 Januarie 2004 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hek...  is tans af-lyn  hek...
Boodskappe: 34
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ons kinders en hulle kinders sal moontlik marsmannetjies en
marsdametjies wees.
Mars is koud met hengse groot berge en skeure wat die grandcanyons
myle verby is. Mars het ook twee mane.

Die diaspora van die mensdom in die ruimte in is n logiese stap vir
die mensdom,
en ons maan en Mars is die naaste, so meeste ontwikkeling sal
geografies gesproke in daardie deel van ons ruimte plaasvind.

Dit is n baie duur projek, en baie rou materiale gaan gebruik word om
die ruimte
program in die lig te hou.

Die aarde is die eier van die mensdom en ons is vinnig besig om die
laaste eiergeel op te eet en dan volg die groot stap uit die eier uit
naamlik ruimte vaart en die terraforming van naby planete vir die
ontgunning van nuwe roumateriale en die vestiging van nuwe mensdomme.

Ek is baie optimisties oor die Mars program.

groete
heksie gertenbach
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89020 is 'n antwoord op boodskap #89010] Vr, 09 Januarie 2004 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))

Jonas sal sê hulle is moffies.

Die Ruiter in die Nag
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89036 is 'n antwoord op boodskap #89010] Sa, 10 Januarie 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!

"Annette" skryf in boodskap news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>
> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>> "Annette" wrote in message
>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>> mars lyk?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89040 is 'n antwoord op boodskap #89036] Sa, 10 Januarie 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is mos die ou Vannermerwe grap wat deur die marsmannetjies ontvoer is
sodat hulle meer van ons kan weet.
Daar word toe gereel dat Koos vir hulle 'n demonstrasie gee hoe die
voortplantingsproses werk.
'n Aantreklike dame word ook ontvoer, sy en Koos ontmoet, en stem in tot 'n
openbare vertoning.
'n Baie Vurige demonstrasie volg toe vir die marsmannetjies.
Toe die paar swetend en hygend teruglê, wil die hoofmarsman weet of dit
rerig die manier is waarop die mense op aarde babas maak.
Ja, natuurlik - hoekom? Vra Koos.
Wel, dit is hoe ons hier ons motors maak sê die marsman.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3fff9fb9.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
> aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!
> "Annette" wrote in message
> news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
>> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>>
>> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
>> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
>> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
>> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
>> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>> The main battlefield for good is not the
>> open ground of the public arena but the
>> small clearing of each heart.
>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>>> van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>>> mars lyk?
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hoe gaan die marsmannetjies lyk? [boodskap #89041 is 'n antwoord op boodskap #89040] Sa, 10 Januarie 2004 08:03 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik het hulle toe die Land Rover ontwerp!

"Annette" skryf in boodskap news:bto8kh$kth$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is mos die ou Vannermerwe grap wat deur die marsmannetjies ontvoer is
> sodat hulle meer van ons kan weet.
> Daar word toe gereel dat Koos vir hulle 'n demonstrasie gee hoe die
> voortplantingsproses werk.
> 'n Aantreklike dame word ook ontvoer, sy en Koos ontmoet, en stem in tot 'n
> openbare vertoning.
> 'n Baie Vurige demonstrasie volg toe vir die marsmannetjies.
> Toe die paar swetend en hygend teruglê, wil die hoofmarsman weet of dit
> rerig die manier is waarop die mense op aarde babas maak.
> Ja, natuurlik - hoekom? Vra Koos.
> Wel, dit is hoe ons hier ons motors maak sê die marsman.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:3fff9fb9.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil die gesigte van die ou mensdom sien as iets soos 'n marsman hier
>> aankom en vir ons kom bewys dat hulle ons gemaak het!
>> "Annette" wrote in message
>> news:btmc6m$mp3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy het miskien 'n punt daar beet:))
>>> Hoe lyk 'n kaal DD op 'n seepkiskarretjie?
>>>
>>> "Ernstig " nou - gaan die goedjies so wasig wit wees met lang dun rampies en
>>> beentjies, drie vingers aan elke erm en drie tone aan elke voet, sonder nek
>>> en skouers, met 'n kop wat lyk soos 'n opgeblaasde ronde ballon met groot oë
>>> sonder ooghare of wimpers, sonder ore en kaalkop?
>>> Wat sal Jonas sê as hulle snorre het?:)))
>>> --
>>> Annette
>>> ann...@ctnet.co.za
>>> The main battlefield for good is not the
>>> open ground of the public arena but the
>>> small clearing of each heart.
>>> ( Life of Pi by Yann Martel)
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3ffe82fc.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nude Raider en DD behoort 'n goeie aanduiding te wees!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:btlojh$e2v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Noudat die Amerikaanse tuig geland het op Mars, en die Engelse hopelik al
>>>> > van die gelande Beagle gehoor het, wat dink julle - hoe gaan die "lewe" op
>>>> > mars lyk?
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Lemoen Stuff
Volgende onderwerp: Absolute tevredenheid.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:56:59 MGT 2024