Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stellenbosch kruip
Stellenbosch kruip [boodskap #88858] Di, 06 Januarie 2004 12:18 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Stellenbosch ken 'n eredoktorsgraad toe aan Mbeki. (?)
Maar miskien moet jy maar eers kruip voor jy kan loop?
Re: Stellenbosch kruip [boodskap #88863 is 'n antwoord op boodskap #88858] Di, 06 Januarie 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die universiteit van Antwerpen gaan Mandela ook een eredoktoraat toeken als
sy gesondheid toelaat hiertoe te kom
Hoekom dit val saam?

"Jonas" skryf in boodskap news:bte90r$iur$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Stellenbosch ken 'n eredoktorsgraad toe aan Mbeki. (?)
> Maar miskien moet jy maar eers kruip voor jy kan loop?
>
Re: Stellenbosch kruip [boodskap #88871 is 'n antwoord op boodskap #88863] Di, 06 Januarie 2004 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 06 Jan 2004 13:40:50 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> Die universiteit van Antwerpen gaan Mandela ook een eredoktoraat toeken als
> sy gesondheid toelaat hiertoe te kom
> Hoekom dit val saam?
>
Dis net toeval, Paul. Sulke dinge gebeur reëlmatig. Waarom Mbeki 'n
eredoktoraat by Stellenbosch weet ek nie maar waarom Mandela een kry
in Antwerpen verbaas my eintlik nie. Dis "kulturele uitwisseling"! Dis
net Mandela wat dit nou 'n bietjie te warm het in Suid-Afrika en na
Antwerpen toe kom om 'n bietjie af te koel in ons winterse weer. Jy
sal sien: oor 'n paar weke vertrek hier wel 'n Belgiese politikus na
Suid-Afrika vir dieselfde rede as Mandela hiertoe kom en daardie een
kan nadien se eie 'n bietjie in die son koester. Moet die waarheid nie
verder gaan soek nie. Tog logies: waarom het Mandela nou nog 'n
doktoraat in Antwerpen nodig? Jy, ek en die Afrikaners sal dit alles
wel betaal!

Groete van

Norbert
Re: Stellenbosch kruip [boodskap #88940 is 'n antwoord op boodskap #88871] Do, 08 Januarie 2004 04:12 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Van terroris na tronkvoël na president en nou dokter - haai shame.
Vorige onderwerp: Staande Vliegtuie
Volgende onderwerp: Sterrenkijker - A Person of Vision
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 05:05:46 MGT 2024