Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Breng jou stem uit op !
Breng jou stem uit op ! [boodskap #88768] So, 04 Januarie 2004 06:57 na volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Breng jou stem uit op Yashua (Jesus Christ), ons verander die republiek na
n' nuwe Koninkryk, met YAHWEH God as ons Koning. Stem nou je hoef nie te
wag nie totdat een of ander wie dan ook besluit op n' stemming.
Re: Breng jou stem uit op ! [boodskap #88769 is 'n antwoord op boodskap #88768] So, 04 Januarie 2004 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"gm" wrote

ons verander die republiek na
> n' nuwe Koninkryk

Sover ek verstaan, is die Koninkryk nog
maar altyd daar vir die wat oë het om te
sien en wat ore het om te hoor. Watse
"nuwe" koninkryk praat jy van?

Tant Hessie van Wonderboom
Re: Breng jou stem uit op ! [boodskap #88788 is 'n antwoord op boodskap #88768] Ma, 05 Januarie 2004 02:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
.. yeah mon, pass the gunga!

"gm" skryf in boodskap news:eqmdnYuoMLN_JGqiRVn-vw@is.co.za...
> Breng jou stem uit op Yashua (Jesus Christ), ons verander die republiek na
> n' nuwe Koninkryk, met YAHWEH God as ons Koning. Stem nou je hoef nie te
> wag nie totdat een of ander wie dan ook besluit op n' stemming.
>
Re: Breng jou stem uit op ! [boodskap #88789 is 'n antwoord op boodskap #88769] Ma, 05 Januarie 2004 02:29 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wonderboom!!!??? .. is dit "The tree of knowledge", die boom van waar gunga
kom?

"@rogers.com" wrote in message
news:pGUJb.246493$2We1.37191@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> "gm" wrote
>
> ons verander die republiek na
>> n' nuwe Koninkryk
>
> Sover ek verstaan, is die Koninkryk nog
> maar altyd daar vir die wat oë het om te
> sien en wat ore het om te hoor. Watse
> "nuwe" koninkryk praat jy van?
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>
Vorige onderwerp: DD se epos
Volgende onderwerp: Re: Apartheid Are Dead
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:12:57 MGT 2024