Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie Potgieter
Frikkie Potgieter [boodskap #88614] Do, 25 Desember 2003 14:06 na volgende boodskap
kabwoN-*  is tans af-lyn  kabwoN-*
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
jy bring net slegte nuus, na ek al jou stories gelees het is ek te skyt bang
om ooit my huis te verlaat, maar nou ja, dis ook nie heel te maal veilig
nie!

/me panic gat sy gat af!!!
Re: Frikkie Potgieter [boodskap #88618 is 'n antwoord op boodskap #88614] Vr, 26 Desember 2003 06:57 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie bang wees nie. Dis die vrede, voorspoed en broederliefde waarvoor ons
gestem het wat nou blom.

"kabwoN-*" skryf in boodskap news:3feaed75.0@news1.mweb.co.za...
> jy bring net slegte nuus, na ek al jou stories gelees het is ek te skyt bang
> om ooit my huis te verlaat, maar nou ja, dis ook nie heel te maal veilig
> nie!
>
> /me panic gat sy gat af!!!
>
Vorige onderwerp: Een fijn kerstfeest en een voorspoedig 2004!
Volgende onderwerp: Kersboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 20:54:31 MGT 2024