Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » aktiviste groep
aktiviste groep [boodskap #88547] Ma, 22 Desember 2003 09:46
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die MIV/VIGS aktiviste groep, die Treatment Action Campaign, se hy
beplan om more 'n massa-betoging in Khayelitsha in die Wes-Kaap te hou
na die moord op een van sy lede. Lorna Mlosa is blykbaar deur vyf mans
doodgeslaan nadat sy haar MIV-status bekend gemaak het, terwyl sy in
die teenwoordigheid van 'n vriendin deur 'n groep mans verkrag is. Die
vriendin word in die hospitaal behandel nadat sy ook na bewering deur
die mans aangeval is.

RSG
Vorige onderwerp: alt.languages.afrikaans (nuwe nuusgroep)
Volgende onderwerp: Ek kan brêg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:46:55 MGT 2024