Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Versoek aan Frikkie Potgieter
Versoek aan Frikkie Potgieter [boodskap #88383] Wo, 17 Desember 2003 21:07 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal jy asseblief net poste in Afrikaans op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep plaas? Hoekom wil
jy vir ons dwing om Engels te lees, om in Engels
te lees hoe mense met lyke seks het, hoe predikante
in die NG Kerk gekritiseer word, ensovoorts,
ensovoorts. Het jy nie die nodige respek vir Afrikaans
deur vir ons dié nuus in Afrikaans op hierdie
AFRIKAANSE nuusgroep te pos nie. Ek vra
jou beleef, hou op om Engelse berigte op hierdie
nuusgroep te plaas.
Re: Versoek aan Frikkie Potgieter [boodskap #88474 is 'n antwoord op boodskap #88383] Sa, 20 Desember 2003 08:47 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy hoef dit nie te lees as jy nie wil nie ou Aaaaantie!!!
Vorige onderwerp: Polisie moord
Volgende onderwerp: Skuus (skies?)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 16:53:03 MGT 2024