Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gaan Frikkie P nie gesue word nie?
Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88456] Vr, 19 Desember 2003 21:31 na volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
... oor hy so wild en wakker kommersiele publikasies se berigte cut
and paste sonder om eers krediet te gee?
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88467 is 'n antwoord op boodskap #88456] Sa, 20 Desember 2003 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi - hoekom vra jy? Jy is mos die kenner met die regs- en lasteraksies.
Ek onthou hoe jy vir Paul in 'n blik gedruk het.
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88473 is 'n antwoord op boodskap #88456] Sa, 20 Desember 2003 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat is julle probleem met Frikkie? Of is dit dalk die vrede en voorpoed wat
hy verkondig wat julle pla?
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88482 is 'n antwoord op boodskap #88473] Sa, 20 Desember 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee maat - dis Ferdietjiekie wat 'n probleem het. Hy wil mos prossedeer voor
die voet - maar in die proses skiet hy homself in die voet...
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88486 is 'n antwoord op boodskap #88456] Sa, 20 Desember 2003 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Dec 2003 23:31:50 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> ... oor hy so wild en wakker kommersiele publikasies se berigte cut
> and paste sonder om eers krediet te gee?
>
Ferdi Hatzenberg, jy is mynsinsiens, in dieselfde katogorie
as die Suidwester, in diè nuusgroep. Dieselfde tipe kafferboetie.

Jy werk vir die Beeld, Ferdi Greyling, so, bes moontlik kan jy vir ons
verklaar waarom in Beeld van Jaaroorsig 2003 Vrydag 19/12/2003)
word op bladsy 4 kollom 5 genoem dat ' 'n vuil verslonsde Saddam
Hoesein gevang" en een bladsy verder, bl. 6, kollom 7, sê jy en jou
linkse koerant dat MNR. Robert Mugabe sy vuis lig tydens 'n
toespraak."

Waarom Ferdie Greylingh, word Saddam Hoesein nie met respek behandel
en onder die titel van Meneer bespreek nie?

DD
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88489 is 'n antwoord op boodskap #88486] Sa, 20 Desember 2003 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink jou mensekennis laat jou nou lelik in die steek DD, of jou nuwe
motor maak jou ooremosioneel.
Daar is geen manier waarop jy Suidwester en Ferdi oor dieselfde kam kan
skeer nie.
--
Annette
>>
> Ferdi Hatzenberg, jy is mynsinsiens, in dieselfde katogorie
> as die Suidwester, in dié nuusgroep. Dieselfde tipe kafferboetie.
>
> Jy werk vir die Beeld, Ferdi Greyling, so, bes moontlik kan jy vir ons
> verklaar waarom in Beeld van Jaaroorsig 2003 Vrydag 19/12/2003)
> word op bladsy 4 kollom 5 genoem dat ' 'n vuil verslonsde Saddam
> Hoesein gevang" en een bladsy verder, bl. 6, kollom 7, sê jy en jou
> linkse koerant dat MNR. Robert Mugabe sy vuis lig tydens 'n
> toespraak."
>
> Waarom Ferdie Greylingh, word Saddam Hoesein nie met respek behandel
> en onder die titel van Meneer bespreek nie?
>
> DD
>
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88498 is 'n antwoord op boodskap #88489] So, 21 Desember 2003 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD- ek is bevrees Annette is reg. Ek dink jy het karakters verwar.
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88505 is 'n antwoord op boodskap #88473] So, 21 Desember 2003 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wonder net - mag n mens van koerante op die net van en net so as jou
eie werk op n nuusgroep pos?

Dis mos oneerlik ook.

On Sat, 20 Dec 2003 21:23:07 +1300, "Spencer"
wrote:

> Wat is julle probleem met Frikkie? Of is dit dalk die vrede en voorpoed wat
> hy verkondig wat julle pla?
>
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88506 is 'n antwoord op boodskap #88486] So, 21 Desember 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Het jy al jou ma en pa se vanne in Heese se boek opgesoek?
Vat jou n bet jy het swart bloed.

By the way, ek dag ek is op jou killfile!!

On Sat, 20 Dec 2003 21:13:45 +0200, DD wrote:

> On Fri, 19 Dec 2003 23:31:50 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>

>> ... oor hy so wild en wakker kommersiele publikasies se berigte cut
>> and paste sonder om eers krediet te gee?

> Ferdi Hatzenberg, jy is mynsinsiens, in dieselfde katogorie
> as die Suidwester, in diè nuusgroep. Dieselfde tipe kafferboetie.
>
> Jy werk vir die Beeld, Ferdi Greyling, so, bes moontlik kan jy vir ons
> verklaar waarom in Beeld van Jaaroorsig 2003 Vrydag 19/12/2003)
> word op bladsy 4 kollom 5 genoem dat ' 'n vuil verslonsde Saddam
> Hoesein gevang" en een bladsy verder, bl. 6, kollom 7, sê jy en jou
> linkse koerant dat MNR. Robert Mugabe sy vuis lig tydens 'n
> toespraak."
>
> Waarom Ferdie Greylingh, word Saddam Hoesein nie met respek behandel
> en onder die titel van Meneer bespreek nie?
>
> DD
>
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88507 is 'n antwoord op boodskap #88506] So, 21 Desember 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy het my vraag ontduik, Ferdi.
Dit lui sò:

> Beeld van Jaaroorsig 2003 Vrydag 19/12/2003)
>> word op bladsy 4 kollom 5 genoem dat ' 'n vuil verslonsde Saddam
>> Hoesein gevang" en een bladsy verder, bl. 6, kollom 7, sê jy en jou
>> linkse koerant dat MNR. Robert Mugabe sy vuis lig tydens 'n
>> toespraak."

>> Waarom Ferdie Greylingh, word Saddam Hoesein nie met respek behandel
>> en onder die titel van Meneer bespreek nie?

>> DD


Of natuurlik, waarom noem julle mugabe, meneer.
Omdat hy een van jou staatspresident se helde is?

DD
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88509 is 'n antwoord op boodskap #88506] So, 21 Desember 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Maar Ferdietjiekie - daar by Beeld het julle mos regskenners - vra daai ou -
of praat hy nie met jou nie?
En, wat is verkeerd met swartbloed Ferdietjiekie? Ek het heelwaarskynlik
strandloperbloed - maar nêrens 'n Grayling in my voorsate nie - dit sou 'n
gatslag gewees het.
O ja - dis jy wat beweer het dat jy my op jou killfile geplaas het -
altsheimers is 'n nare ding....
(O ja, ek bewaar nog 'n stukkie it-inligting wat ek kan gebruik, sou jy
enige ou dreig met prossedering. Snaaks hoe sulke inligting bewaar kan
word - die regsmense beskou dit as dokumentêre bewys - maw baie goeie
inligting.)
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88540 is 'n antwoord op boodskap #88507] Ma, 22 Desember 2003 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
DD

Dit is 'n ou laai van Ferdi en Gloudina om nie 'n eenvoudige vraag te
beantwoord nie. Jy sal oplet dat Gloudina gewoonlik die situasie systap om
jou te wys op sekere spelfoute of Engelse woorde wat gebruik word ipv
Afrikaans, terwyl Ferdi of die vraag totaal ignoreer, of met opset 'n ander
betekenis aan die vraag wil oplê

Indien jy dit wel regkry om 'n normale antwoord uit een van hulle uit te
kry, e-mail dit asb vir my want ek wil dit laat raam

DD skryf in boodskap news:398buvgs71gmp39l994vtaigav6q977d4g@4ax.com...
>
>
> Jy het my vraag ontduik, Ferdi.
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88554 is 'n antwoord op boodskap #88540] Ma, 22 Desember 2003 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Werner - die vraag wat Ferdietjiekie heeltyd ontwyk is - waarom het moffies
snorre?
Re: Gaan Frikkie P nie gesue word nie? [boodskap #88565 is 'n antwoord op boodskap #88540] Ma, 22 Desember 2003 18:44 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 22 Dec 2003 08:11:25 +0200, "Werner" wrote:

> DD
>
> Dit is 'n ou laai van Ferdi en Gloudina om nie 'n eenvoudige vraag te
> beantwoord nie. Jy sal oplet dat Gloudina gewoonlik die situasie systap om
> jou te wys op sekere spelfoute of Engelse woorde wat gebruik word ipv
> Afrikaans, terwyl Ferdi of die vraag totaal ignoreer, of met opset 'n ander
> betekenis aan die vraag wil oplê
>
> Indien jy dit wel regkry om 'n normale antwoord uit een van hulle uit te
> kry, e-mail dit asb vir my want ek wil dit laat raam
>

Werner, kom ons kyk of hy oooit, die guts sal hê
om die vraag te antwoord. Hy is 'n lid van die anc.
Die anc noem, (soos genoem:-) Saddam Hoesein
sommer net Saddam Hoesein, sò asof hy sommer
'n Saddam Hoesein is, maar Rober Mugabe word
as Meneer Mugabe beskinder.
Antwoord, sal hy nie, Werner.

DD (Meneer)
Vorige onderwerp: Ek kan brêg
Volgende onderwerp: Wat maak julle vir Kersfees/dag?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:19:21 MGT 2024