Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Polisie moord
Polisie moord [boodskap #88445] Vr, 19 Desember 2003 13:55 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
1955 Polisie beamptes is VERMOOR in SA sedert jaar 1994.

545 vermoor in KwaZulu Natal en 760 vermoor in Gauteng.

1955 / (( 2004-1994 ) * 365 + 2) = 0.535 per dag.

'n Halwe polisie beampte minder elke dag in SA!

Skokkend en hoe vergelyk dit met die wereld?

En wat van die families sonder broodwinner?

:-(

TJ

NS: Kersfees is nie net goeie nuus nie.
Re: Polisie moord [boodskap #88447 is 'n antwoord op boodskap #88445] Vr, 19 Desember 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Let Wel: VERMOOR en nie dood in ander ongelukke of aan ander oorsake nie.

Die daaglikse verlies aan beamptes is veel groter as 'n mens die ander
byreken.

:-(

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:brv00d$e3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 1955 Polisie beamptes is VERMOOR in SA sedert jaar 1994.
>
> 545 vermoor in KwaZulu Natal en 760 vermoor in Gauteng.
>
> 1955 / (( 2004-1994 ) * 365 + 2) = 0.535 per dag.
>
> 'n Halwe polisie beampte minder elke dag in SA!
>
> Skokkend en hoe vergelyk dit met die wereld?
>
> En wat van die families sonder broodwinner?
>
> :-(
>
> TJ
>
> NS: Kersfees is nie net goeie nuus nie.
>
Re: Polisie moord [boodskap #88454 is 'n antwoord op boodskap #88447] Vr, 19 Desember 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek dit sien dink ek die Amerikane in Irak moe nie kla nie

"TJ" skryf in boodskap news:brv0pl$egj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Let Wel: VERMOOR en nie dood in ander ongelukke of aan ander oorsake nie.
>
> Die daaglikse verlies aan beamptes is veel groter as 'n mens die ander
> byreken.
>
> :-(
>
> TJ
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:brv00d$e3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 1955 Polisie beamptes is VERMOOR in SA sedert jaar 1994.
>>
>> 545 vermoor in KwaZulu Natal en 760 vermoor in Gauteng.
>>
>> 1955 / (( 2004-1994 ) * 365 + 2) = 0.535 per dag.
>>
>> 'n Halwe polisie beampte minder elke dag in SA!
>>
>> Skokkend en hoe vergelyk dit met die wereld?
>>
>> En wat van die families sonder broodwinner?
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>> NS: Kersfees is nie net goeie nuus nie.
>>
>
Re: Polisie moord [boodskap #88472 is 'n antwoord op boodskap #88445] Sa, 20 Desember 2003 08:15 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die vrede en voorspoed blom.
Vorige onderwerp: CF Misterie opgelos
Volgende onderwerp: Versoek aan Frikkie Potgieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 07:49:44 MGT 2024