Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geloftedag
Geloftedag [boodskap #88347] Wo, 17 Desember 2003 05:44 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
nie.
Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
Re: Geloftedag [boodskap #88348 is 'n antwoord op boodskap #88347] Wo, 17 Desember 2003 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
--
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
> nie.
> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>
Re: Geloftedag [boodskap #88349 is 'n antwoord op boodskap #88348] Wo, 17 Desember 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder hoekom hulle nie lekker groot pieknieks en boeresport kan reel vir
die dag nie - dan neem almal al versoenende deel - en niemand hoef gestewel
en gespoor na toesprake te luister nie.
--
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
> --
> Annette
> "Suidwester" skryf in boodskap news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
>> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
>> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
>> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
>> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
>> nie.
>> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
>> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
>> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
>> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
>> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
>> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
>> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
>> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
>> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
>> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>>
>
Re: Geloftedag [boodskap #88351 is 'n antwoord op boodskap #88349] Wo, 17 Desember 2003 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Absoluut Annette, ons moet soos een nasie die vrede en voorspoed vier en
deel. Ek dink die bevolking sal mens se teenwoordigheid so waardeer. Ek moes
eenkeer teen my sin toi-toi tydens 'n vergadering in 1994. Man was die
swartes lief vir my daarna. Ek en my blanke kollegas was nou werklikwaar die
chiefs vir 'n lang tyd. Julle wat die voorreg het om nog daaraan te kan
deelhê moet dit werklikwaar benut, Annette. One Nation - one Goal - no
white - no black - no problemo.

"Annette" skryf in boodskap news:brovrd$8o1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder hoekom hulle nie lekker groot pieknieks en boeresport kan reel vir
> die dag nie - dan neem almal al versoenende deel - en niemand hoef gestewel
> en gespoor na toesprake te luister nie.
> --
> Annette
> "Annette" wrote in message
> news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
>> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
>> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
>> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
>> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
>>> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
>>> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
>>> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
>>> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
>>> nie.
>>> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
>>> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
>>> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
>>> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
>>> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
>>> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
>>> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
>>> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
>>> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
>>> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>>>
>>
>
Re: Geloftedag [boodskap #88352 is 'n antwoord op boodskap #88349] Wo, 17 Desember 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie wil in elke geval na daai klomp tjol wat hulle praat, gaan luister?
Vrywillig nou, bedoel ek. Hier by ons jaag ou Sam nog steeds met sy
konvooie rond en hy's duidelik bang iemand wil hom vermoor en met al die
strooi wat hy kwytraak oor die blankes het hy seker rede om bang te wees,
maar die blankes het ongelukkig [of gelukkig vir hom] lankal besluit die
manier om beheer in die land te hou is om die ekonomie te beheer. Wat man
vreet, die praat hy ook!

"Annette" skryf in boodskap news:brovrd$8o1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder hoekom hulle nie lekker groot pieknieks en boeresport kan reel vir
> die dag nie - dan neem almal al versoenende deel - en niemand hoef gestewel
> en gespoor na toesprake te luister nie.
> --
> Annette
> "Annette" wrote in message
> news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
>> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
>> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
>> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
>> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
>>> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
>>> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
>>> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
>>> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
>>> nie.
>>> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
>>> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
>>> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
>>> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
>>> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
>>> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
>>> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
>>> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
>>> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
>>> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>>>
>>
>
Re: Geloftedag [boodskap #88353 is 'n antwoord op boodskap #88348] Wo, 17 Desember 2003 08:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, al die busse het by Abrahamsrust in Sasolburg opgeëindig. Daar was goed
200 busse en taxi's wat buite in 'n ry gestaan en wag het om in te gaan toe
ek daar verby is gister. Teen die tyd wat ek huis toe is moes daar seker
omtrent 500 - 700 busse binne die oord gewees het - seker gereken 'n dag
langs die rivier is beter as 'n dag in die son om na toesprake te luister.

E

"Annette" skryf in boodskap news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
> --
> Annette
Re: Geloftedag [boodskap #88354 is 'n antwoord op boodskap #88352] Wo, 17 Desember 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie tjol nie Suidwester. Jis jy kan nonsens praat. Dis nasiebou en
broederliefde - waar's jou versoeningsgees teenoor die houtkoppe. Mens kan
sien dat jy uiters rassisties is. Retoriese vraag: Het jy al gepeins oor al
die onreg wat jy ons swart broers aangedoen het?
Re: Geloftedag [boodskap #88355 is 'n antwoord op boodskap #88354] Wo, 17 Desember 2003 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Watter onreg het Suidwester jou swart broers aangedoen?
Daar het ek nog nie weet van nie,miskien is hy rêrig slawendrywer.
"Spencer" skryf in boodskap news:bPUDb.31888$VV6.736854@news.xtra.co.nz...
> Dis nie tjol nie Suidwester. Jis jy kan nonsens praat. Dis nasiebou en
> broederliefde - waar's jou versoeningsgees teenoor die houtkoppe. Mens kan
> sien dat jy uiters rassisties is. Retoriese vraag: Het jy al gepeins oor al
> die onreg wat jy ons swart broers aangedoen het?
>
Re: Geloftedag [boodskap #88356 is 'n antwoord op boodskap #88355] Wo, 17 Desember 2003 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Paul, jy verstaan nie. Dis die tyd van Vrede en Voorspoed. Dis wat Annette,
Gloudina en Suidwester verkondig. Eintlik het ek net bietjie te veel
Hanepoot in.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:odVDb.507$B5.72330417@hestia.telenet-ops.be...
> Watter onreg het Suidwester jou swart broers aangedoen?
> Daar het ek nog nie weet van nie,miskien is hy rêrig slawendrywer.
> "Spencer" schreef in bericht
> news:bPUDb.31888$VV6.736854@news.xtra.co.nz...
>> Dis nie tjol nie Suidwester. Jis jy kan nonsens praat. Dis nasiebou en
>> broederliefde - waar's jou versoeningsgees teenoor die houtkoppe. Mens kan
>> sien dat jy uiters rassisties is. Retoriese vraag: Het jy al gepeins oor al
>> die onreg wat jy ons swart broers aangedoen het?
>>
>
Re: Geloftedag [boodskap #88357 is 'n antwoord op boodskap #88351] Wo, 17 Desember 2003 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal nie omgee om 'n paar gewigtige etniese dames in my toutrekspan te hê
nie.
Die kussinggevegte behoort baie interessant te wees, en soos die
skilpadtrek.
Maar dis die driebeenresies wat nasiebou die beste sal bevorder;))
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:vGUDb.31881$VV6.738484@news.xtra.co.nz...
> Absoluut Annette, ons moet soos een nasie die vrede en voorspoed vier en
> deel. Ek dink die bevolking sal mens se teenwoordigheid so waardeer. Ek moes
> eenkeer teen my sin toi-toi tydens 'n vergadering in 1994. Man was die
> swartes lief vir my daarna. Ek en my blanke kollegas was nou werklikwaar die
> chiefs vir 'n lang tyd. Julle wat die voorreg het om nog daaraan te kan
> deelhê moet dit werklikwaar benut, Annette. One Nation - one Goal - no
> white - no black - no problemo.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:brovrd$8o1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek wonder hoekom hulle nie lekker groot pieknieks en boeresport kan reel vir
>> die dag nie - dan neem almal al versoenende deel - en niemand hoef gestewel
>> en gespoor na toesprake te luister nie.
>> --
>> Annette
>> "Annette" wrote in message
>> news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
>>> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
>>> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
>>> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
>>> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
>>>> toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
>>>> dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
>>>> jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
>>>> onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen nie.
>>>> Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
>>>> gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
>>>> kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
>>>> kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
>>>> 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
>>>> eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
>>>> geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
>>>> grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
>>>> vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
>>>> juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geloftedag [boodskap #88358 is 'n antwoord op boodskap #88357] Wo, 17 Desember 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee, ek hoor jou, Suidwester sal natuurlik graag saam met Biskop Tutu wil
kruiwa stoot. Dit smee glo hegte vriendskap.

"Annette" skryf in boodskap news:brp9ub$d7j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal nie omgee om 'n paar gewigtige etniese dames in my toutrekspan te hê nie.
> Die kussinggevegte behoort baie interessant te wees, en soos die
> skilpadtrek.
> Maar dis die driebeenresies wat nasiebou die beste sal bevorder;))
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:vGUDb.31881$VV6.738484@news.xtra.co.nz...
>> Absoluut Annette, ons moet soos een nasie die vrede en voorspoed vier en
>> deel. Ek dink die bevolking sal mens se teenwoordigheid so waardeer. Ek moes
>> eenkeer teen my sin toi-toi tydens 'n vergadering in 1994. Man was die
>> swartes lief vir my daarna. Ek en my blanke kollegas was nou werklikwaar die
>> chiefs vir 'n lang tyd. Julle wat die voorreg het om nog daaraan te kan
>> deelhê moet dit werklikwaar benut, Annette. One Nation - one Goal - no
>> white - no black - no problemo.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:brovrd$8o1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek wonder hoekom hulle nie lekker groot pieknieks en boeresport kan reel vir
>>> die dag nie - dan neem almal al versoenende deel - en niemand hoef gestewel
>>> en gespoor na toesprake te luister nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:brou7f$81d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Volgens die radio was daar etlike groepe wat genooi is om die vierings by te
>>>> bring - en dit het gisteraand geklink of daardie lotjie nogal geraas gemaak
>>>> het - maar wat ek nou oor wonder - gewoonlik word die mense mos in busse vol
>>>> na byeenkomste aangery om aan die wêreld te wys watse steun ons leiers
>>>> geniet. Sou die busse gister gebreek het, of het die ANC nou suinig geword?
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message news:3fdfed42.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek lees dat hulle beplan het vir 20 000 mense by die Uniegeboue gister en
>>>> > toe net sowat 2 000 opgedaag het? Nou's Mbeki nie lekker daaroor en voel
>>>> > dat die mense in SA nie wil versoen nie? Dieslefde ding gebeur jaar na
>>>> > jaar hier by ons in Nam. Swapo huil omdat die blanke mense nie hul
>>>> > onafhanklikheidsvierings wil bywoon nie en dat die mense nie wil versoen
>>>> > nie.
>>>> > Nou wil ek nie reguit sê politici is oor die algemeen mense wat nie in
>>>> > gewone beroepe kon slaag nie, maar mens wonder oor hul 'common sense'. Hoe
>>>> > kan iemand die een dag die blankes sleg sê vir alles wat moontlik verkeerd
>>>> > kan wees en die volgende dag verwag hy moet by 'n politieke byeenkoms gaan
>>>> > 'versoen'? Alles op sy eie koste ook nogal: Hy moet self daar kom met sy
>>>> > eie vervoer en wat is die kans dat by sy kar ingebreek of sommer in die
>>>> > geheel gesteel gaan word? Alles net vir die voorreg om 'man op man' by die
>>>> > grootbaas te hoor hoe sleg jy en jou mense dan nou is? Dalk moet iemand
>>>> > vir hierdie intellektuele reuse in die oor fluister dat dié manier van hulle
>>>> > juis die teenoorgestelde bereik? Praat redelik, en jy kry redelikheid.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Geloftedag [boodskap #88360 is 'n antwoord op boodskap #88354] Wo, 17 Desember 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek skat jy's buite jou speelhok vandag? Het jou nanny nie opgedaag nie?
Vertel JY my watter onreg het ek die swartes aangedoen?

"Spencer" skryf in boodskap news:bPUDb.31888$VV6.736854@news.xtra.co.nz...
> Dis nie tjol nie Suidwester. Jis jy kan nonsens praat. Dis nasiebou en
> broederliefde - waar's jou versoeningsgees teenoor die houtkoppe. Mens kan
> sien dat jy uiters rassisties is. Retoriese vraag: Het jy al gepeins oor al
> die onreg wat jy ons swart broers aangedoen het?
>
Re: Geloftedag [boodskap #88361 is 'n antwoord op boodskap #88355] Wo, 17 Desember 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal ek darem self graag wil weet! My swart broers [Gloudsiemanne] in die
regering steel die staat se geld om elke hoek en draai, werkloosheid is
groter as ooit en die misdaad eskaleer in sy maai........en dan reken die
politici nog dat dit oor die boere was wat hulle grond gesteel het, die dat
hulle nie die vermoë het om 'n land te bestuur nie. Maak soos Mugabe
vriende.....ons donder die boere op, stuur die hele landbou in sy moer in,
die hele land se ekonomie in sy kanon in. Lekka! Lekka! Dis vryheid,
mos ons eie land om te vernietig!
Nie my ouers nie, ook nie enigeen van my familie nie, het nog ooit 'n
enkele sentimeter grond verniet van enigiemand gekry nie. Ons het nog al
die pad gekoop en betaal. Of dit nou erf, plaas, gebou of huis
is.....betaal het ons betaal. Ja en dan skep ons nog werk vir die swart
broers ook en laat hulle werk dat die sop spat 'n betaal daarvoor 'n
regverdige loon. Ek weet nie wat's Vetslet se probleem nie, ek versoen dat
die rook draai. Nie een van my werkers wat dankbaar met sy note in die
hand staan, het tyd om na politieke kak te luister nie..........

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:odVDb.507$B5.72330417@hestia.telenet-ops.be...
> Watter onreg het Suidwester jou swart broers aangedoen?
> Daar het ek nog nie weet van nie,miskien is hy rêrig slawendrywer.
> "Spencer" schreef in bericht
> news:bPUDb.31888$VV6.736854@news.xtra.co.nz...
>> Dis nie tjol nie Suidwester. Jis jy kan nonsens praat. Dis nasiebou en
>> broederliefde - waar's jou versoeningsgees teenoor die houtkoppe. Mens kan
>> sien dat jy uiters rassisties is. Retoriese vraag: Het jy al gepeins oor al
>> die onreg wat jy ons swart broers aangedoen het?
>>
>
Re: Geloftedag [boodskap #88385 is 'n antwoord op boodskap #88360] Wo, 17 Desember 2003 21:50 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sommer skoor gesoek Suidwester. Ek weet jou kop is reg aangeskroef.
Vorige onderwerp: Frikkie Potgieter - in opvolg
Volgende onderwerp: NG ouers wil stokkie steek voor 'kettery'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 07:02:48 MGT 2024