Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zimbabwe
Zimbabwe [boodskap #88171] Vr, 12 Desember 2003 03:37 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit sal interessant wees om op die Rand se prestasies te let sedert Mbeki se
kortsigtige standpunt oor Zimbabwe. (Mbeki sou aanvanklik 'n verklaring
uitreik oor sy ondersteuning van die misdadiger Mugabe - maar het toe
daarteen besluit.)
Mbeki is seker die swakste staatshoof wat die RSA gehad het sedert Jan van
Riebeeck geland het. Hy het grootliks daarin geslaag om al Mandela se goeie
werk ongedaan te maak...
Re: Zimbabwe [boodskap #88181 is 'n antwoord op boodskap #88171] Vr, 12 Desember 2003 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:brbd5v$g2e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit sal interessant wees om op die Rand se prestasies te let sedert Mbeki se
> kortsigtige standpunt oor Zimbabwe. (Mbeki sou aanvanklik 'n verklaring
> uitreik oor sy ondersteuning van die misdadiger Mugabe - maar het toe
> daarteen besluit.)
> Mbeki is seker die swakste staatshoof wat die RSA gehad het sedert Jan van
> Riebeeck geland het. Hy het grootliks daarin geslaag om al Mandela se goeie
> werk ongedaan te maak...
>
Vertel wat was mandela se goeie werk ?
Re: Zimbabwe [boodskap #88185 is 'n antwoord op boodskap #88171] Vr, 12 Desember 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dit is tragies dat dieslefde mense wat so geveg het vir politieke
vryheid, nou kan bystaan en kyk hoe mense in die grond vertrap en vermoor
word en alles is heel OK. Dis mos die Afrikakultuur wat ferm gevestig is.
Dit lyk of die swart regeringsamptenare vas glo dat hulle kan maar droogmaak
wat hulle wil, die res van die wêreld se gewetes pla hulle sê baie oor
kolonialisme dat hulle altyd maar sal instaan vir wat ook al die skade mag
wees. Tot nou met die Statebond se weiering en die skok is steeds besig om
stofwolke te maak oral in Afrika. Wat vir my meer ontstellend is, is die
feit dat omdat Mbeki en Nujoma vir Mugabe ondersteun, sê hulle hard en
duidelik dat AS dit hul politieke doelstellings pas, kón hulle ook
plaasbesettings toelaat.......

"Jonas" skryf in boodskap news:brbd5v$g2e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit sal interessant wees om op die Rand se prestasies te let sedert Mbeki se
> kortsigtige standpunt oor Zimbabwe. (Mbeki sou aanvanklik 'n verklaring
> uitreik oor sy ondersteuning van die misdadiger Mugabe - maar het toe
> daarteen besluit.)
> Mbeki is seker die swakste staatshoof wat die RSA gehad het sedert Jan van
> Riebeeck geland het. Hy het grootliks daarin geslaag om al Mandela se goeie
> werk ongedaan te maak...
>
Re: Zimbabwe [boodskap #88197 is 'n antwoord op boodskap #88185] Vr, 12 Desember 2003 15:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Dec 2003 14:16:53 +0200, "Suidwester" wrote:

> Dit lyk of die swart regeringsamptenare vas glo dat hulle kan maar droogmaak
> wat hulle wil, die res van die wêreld se gewetes pla hulle só baie oor
> kolonialisme dat hulle altyd maar sal instaan vir wat ook al die skade mag
> wees.

Ek glo dit sal nie lank meer so verder gaan nie, Suidwester. Hier in
Europa begin almaar meer andere winde te waai en dit kom nie rêrig
alleen deur die invloed van die regse partye nie. Daardie skuldgevoel
van Europa oor se eie koloniale verlede begin verflou. Dit kom omdat
hier nou al baie jong mense in die politiek is wat gebore is nà hulle
land hulle kolonies vrygemaak het. Die meeste kolonisasie was afgelope
so teen die end van die jare 50-60. Sodoende.. Ook het ons hier nou
baie immigrante, vernaamlik uit Noord-Afrika. Met hulle het dit
inderdaad lank geduur dat hulle misdade verskoonbaar was deur die
Europese kolonisasie en hulle het daarmee by die geregshof baie sukses
gehad. Maar ons het ondervind dat dit bykans steeds met Marokkane
gewees het dat ons probleme kry. Die res van Noord-Afrika gee hier
geen probleme nie en ook die Turke is baie kalme mense. Om hierdie
rede glo hier baie mense daardie praatjies oor die koloniale belasting
nie meer nie en nou sien ons in meer en meer munisipaliteite die
polisie kry 'n opdrag van nultoleransie. Dit wil sê: as Noordafrikane
iets misdoen dan kry hulle 'n straf soos elk ander mens.
Dis tog vanselfsprekend: moet kinders wat vandag gebore word hulle eie
nog skuldig voel oor wat hulle voorouers gedoen het 50 jaar tevore?
Hier in Vlaandere is nou al kinders wat nie eens meer weet dat 50 jaar
gelede Kongo nog 'n deel van België was.

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Re: Zimbabwe [boodskap #88198 is 'n antwoord op boodskap #88171] Vr, 12 Desember 2003 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
die kaffer pres. is ook maar net n kaffer moenie te hard oordeel nie hy weet
nie van beter nie

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.550 / Virus Database: 342 - Release Date: 09/12/2003
Re: Zimbabwe [boodskap #88201 is 'n antwoord op boodskap #88198] Vr, 12 Desember 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Dec 2003 19:21:09 +0200, "koos" wrote:

> die kaffer pres. is ook maar net n kaffer moenie te hard oordeel nie hy weet
> nie van beter nie
>

Koos, voorheen al, het ek jou gesê dat jy pateties is.
Dat jy 'n verleentheid vir die konserwatiewe gemeenskap is.
Lees nou hier bo. Selfs die Namibiër se stellings is, in ag genome dat
hy tot nou toe, 'n moerse indruk probeer skep het deur vloekwoorde in
al sy sêdingetjies by te voeg, en nou ook beter voorbeeld volg, baie
meer leesbaar as die enkele sinne wat jy gewoonlik skryf, en as
publiseerbaar beskou, slegs omdat die woord 'kaffer;' daarin staan.

Vergerger deur die feit dat jy jou eie briewe defnitief lees, en
steeds nie sien watter antiklimaks dit skep nie, hoe eenvoudig dit is
nie, kwalifiseer jius dit, jou een honder persent om deel te wees van
die stupid nuusgroef van ons:-)

DD
Re: Zimbabwe [boodskap #88211 is 'n antwoord op boodskap #88201] Sa, 13 Desember 2003 02:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Doepietjie
Jy's nou onredelik. Dis nie almal wat tyd het om lang stukke te publiseer
nie. Ek mors kosbare tyd om hier te sit en kort boodskappe te skryf en kort
kort weer te kyk wie die volgende eier gele het. As 'n persoon kort
boodskappe skryf, selfs liggsinnge goed en vloekwoorde gebruik, dis darem
nie die dood van Katryn nie.
Waarom is die nuusgroep stupid? Ek probeer nie sarkasties wees nie, maar kan
jy leiding gee oor wat geskryf en wat nie geskryf behoort te word nie.
Norbert het eenkeer gese, dat baie mense hier eenvoudig is en dit het daarop
neergekom goeie mense is. Ek waardeer elke inset, self die liberale insette.

"DD" skryf in boodskap news:rr0ktvceacvr7rlkgvasv6419mvmphif6b@4ax.com...
> On Fri, 12 Dec 2003 19:21:09 +0200, "koos" wrote:
>
>> die kaffer pres. is ook maar net n kaffer moenie te hard oordeel nie hy weet
>> nie van beter nie
>>
>
> Koos, voorheen al, het ek jou gesê dat jy pateties is.
> Dat jy 'n verleentheid vir die konserwatiewe gemeenskap is.
> Lees nou hier bo. Selfs die Namibiër se stellings is, in ag genome dat
> hy tot nou toe, 'n moerse indruk probeer skep het deur vloekwoorde in
> al sy sêdingetjies by te voeg, en nou ook beter voorbeeld volg, baie
> meer leesbaar as die enkele sinne wat jy gewoonlik skryf, en as
> publiseerbaar beskou, slegs omdat die woord 'kaffer;' daarin staan.
>
> Vergerger deur die feit dat jy jou eie briewe defnitief lees, en
> steeds nie sien watter antiklimaks dit skep nie, hoe eenvoudig dit is
> nie, kwalifiseer jius dit, jou een honder persent om deel te wees van
> die stupid nuusgroef van ons:-)
>
> DD
>
Re: Zimbabwe [boodskap #88214 is 'n antwoord op boodskap #88198] Sa, 13 Desember 2003 04:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik gaan hy sy fout die een of ander tyd agterkom, en dan gaan hy weer
die "settlers" blameer. My gat se deksel is, dat hy so anti Pienkbakkies is,
maar dat hy sy aia op die een internasionale shopping spree na die ander
neem. Kan ook maar nie sonder die lekker dinge in die lewe klaarkom nie.
Maar eintlik is Rob reg. Hy glo aan die soewereiniteit van sy nasie - iets
waarmee ek myself kan vereenselwig.

"koos" skryf in boodskap news:brcti2$sou$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> die kaffer pres. is ook maar net n kaffer moenie te hard oordeel nie hy weet
> nie van beter nie
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.550 / Virus Database: 342 - Release Date: 09/12/2003
>
Re: Zimbabwe [boodskap #88217 is 'n antwoord op boodskap #88197] Sa, 13 Desember 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker, dankie tog vir sinvolle redenasie! Kyk bietjie af na die
DD's hieronder......... Hierdie is amper soos die redenasie oor wat eerste
was, die hoender of die eier? Was daar nie kolonoalisasie nie sou al die
Afrikane gelukkig op hul eie gebly het sonder tegnologie, myne en ander
dinge om werk te verskaf? Dis maklik om positief hierop te antwoord, maar
dink daaraan dat die mensegetalle bly vermeerder en die beskikbare water vir
gebruik al minder geword het.
Aan die anderkant, het die witman tegnologie en die vermoë om jou
lewensituasie te verander en te herskep na Afrika gebring en vir die
Afrikaan gewys dat dit moontlik is om op amper enige plek te bly en 'n lewe
te verdien....as jy die tegnologie en die kennis het. Die politici storie
vandag so maklik oor hoe die kolonialiste die Afrikane se minerale en
edelgesteentes kom steel het, maar die Afrikane het nie eers geweet hulle
het dit nie en dat dit bruikbaar en verkoopbaar is nie!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:l0ljtvsh04tr7ae1535u8clva5tbq362p4@4ax.com...
> On Fri, 12 Dec 2003 14:16:53 +0200, "Suidwester" wrote:
>
>> Dit lyk of die swart regeringsamptenare vas glo dat hulle kan maar droogmaak
>> wat hulle wil, die res van die wêreld se gewetes pla hulle sê baie oor
>> kolonialisme dat hulle altyd maar sal instaan vir wat ook al die skade mag
>> wees.
>
> Ek glo dit sal nie lank meer so verder gaan nie, Suidwester. Hier in
> Europa begin almaar meer andere winde te waai en dit kom nie rêrig
> alleen deur die invloed van die regse partye nie. Daardie skuldgevoel
> van Europa oor se eie koloniale verlede begin verflou. Dit kom omdat
> hier nou al baie jong mense in die politiek is wat gebore is ná hulle
> land hulle kolonies vrygemaak het. Die meeste kolonisasie was afgelope
> so teen die end van die jare 50-60. Sodoende.. Ook het ons hier nou
> baie immigrante, vernaamlik uit Noord-Afrika. Met hulle het dit
> inderdaad lank geduur dat hulle misdade verskoonbaar was deur die
> Europese kolonisasie en hulle het daarmee by die geregshof baie sukses
> gehad. Maar ons het ondervind dat dit bykans steeds met Marokkane
> gewees het dat ons probleme kry. Die res van Noord-Afrika gee hier
> geen probleme nie en ook die Turke is baie kalme mense. Om hierdie
> rede glo hier baie mense daardie praatjies oor die koloniale belasting
> nie meer nie en nou sien ons in meer en meer munisipaliteite die
> polisie kry 'n opdrag van nultoleransie. Dit wil sê: as Noordafrikane
> iets misdoen dan kry hulle 'n straf soos elk ander mens.
> Dis tog vanselfsprekend: moet kinders wat vandag gebore word hulle eie
> nog skuldig voel oor wat hulle voorouers gedoen het 50 jaar tevore?
> Hier in Vlaandere is nou al kinders wat nie eens meer weet dat 50 jaar
> gelede Kongo nog 'n deel van België was.
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Re: Zimbabwe [boodskap #88232 is 'n antwoord op boodskap #88217] Sa, 13 Desember 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote
Die politici storie
> vandag so maklik oor hoe die kolonialiste die Afrikane se minerale en
> edelgesteentes kom steel het, maar die Afrikane het nie eers geweet hulle
> het dit nie en dat dit bruikbaar en verkoopbaar is nie!

Jy praat nonsens. Die Afrikane het lank voor die
witman in suidelike Afrika aangekom het, goud
uit die grond gehaal en dit aan die Moslem-handelaars
aan die ooskus verkoop. Vandaar die legende van
die ryk van Monamotapa ( of soiets.)

Gloudina
Re: Zimbabwe [boodskap #88235 is 'n antwoord op boodskap #88232] Sa, 13 Desember 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik ja, maar hulle het die waarde van die metaal nie lekker besef nie.
Bemarking is mos maar alles, of hoe? Kyk maar net na die diamant. De
Beers het die mark oorgevat, beheer en gereguleer want hulle't besef as elke
Jan Rap en sy maat gaan diamante ontgin en smous, gaan die waarde daarvan in
sy moer in val. So word jaarliks veel meer diamante as wat die mark vra,
uitgehaal en hulle sal net genoeg bemark om die mark honger te hou. So was
dit maar met die goud ook......
Die groot vraag is natuurlik sou die swart man op sy eie kon gevorder
het van 'n klein uithaler van goud, tot 'n mynprodusent? Die groot mode is
om te sê dat die wit man die swart man se goudryke grond 'gesteel' het, maar
daar is 'n ander kant van die saak ook [soos altyd]. Jy's welkom in ons
land te kom voetspore neer te sit en te soek vir minerale. Is jy slim en
gelukkig genoeg om dit te vind, dan moet jy toetse laat doen om vas te stel
of die hoeveelhede wat daar is, genoeg is om 'n myn te regverdig en vir
hoeveel jaar sal so 'n myn kan bestaan? Dit alles verwerk in die klein
syfertjies wat gaan bepaal of die hele projek winsgewend gaan wees.
Lees mens die stories van die ou mynmanne, dan sal jy vind dat meeste
van hulle vir jare en jare klippe gra' met sulke slukkies sukses
tussenin....meestal net genoeg om die lus vir klip se kind lewend te hou na
al die brandewyn weggepiepie is. As 'n ou 'n myn wil begin, is massiewe
finansiering nodig en vir jare gaan die myn werk net om die skulde te
probeer delg en sal jy beleggers met baie vertroue in jou bestuursvermoë
nodig hê want hulle gaan nie gou dividende sien nie.
Ek hoop jy lees die draad van my storie reg, want wat ek eintlik probeer
uitkry, is dat mens moet eintlik probeer terugkeer na die dae toe die
ontwikkeling begin is en dan kyk wat met die grond gebeur het. Ek meen,
hier het jy 'n kaal stuk aarde waarop die gewone mense nie eintlik op kan
bly nie want daar is nie lopende water nie. Nou kom hier 'n wit man aan
wat d�nk daar is moontlik die een of ander mineraal op wat hy dalk kan
ontgin. Hy gaan na die stamhoof van die mense wat in die ongewing bly en
wie tradisioneel se grond dit nou is. Hy vra toestemming om die grond te
koop, huur of as hulle saam wil werk, te deel in die mynkoste en winste.
Daar is seker nie een geval bekend waar die plaaslike mense bereid was om te
deel in die myn nie, want dit sou beteken dat vir jare sou hulle moes help
dra aan die mynkoste. Eerder is die grond verkoop of verhuur want die
onmiddellike geldinkomste is veel meer welkom vir iemand wat nog nooit
verder as die horison was nie. Vandag word vertel die mense se gronde is
gesteel........hoe kan jy iets steel waarvoor jy betaal het?
"@rogers.com" wrote in message
news:QlFCb.44798$VEd1.27700@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
> Die politici storie
>> vandag so maklik oor hoe die kolonialiste die Afrikane se minerale en
>> edelgesteentes kom steel het, maar die Afrikane het nie eers geweet hulle
>> het dit nie en dat dit bruikbaar en verkoopbaar is nie!
>
> Jy praat nonsens. Die Afrikane het lank voor die
> witman in suidelike Afrika aangekom het, goud
> uit die grond gehaal en dit aan die Moslem-handelaars
> aan die ooskus verkoop. Vandaar die legende van
> die ryk van Monamotapa ( of soiets.)
>
> Gloudina
>
Re: Zimbabwe [boodskap #88244 is 'n antwoord op boodskap #88211] Sa, 13 Desember 2003 18:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> "DD" wrote in message
> news:rr0ktvceacvr7rlkgvasv6419mvmphif6b@4ax.com...
>> On Fri, 12 Dec 2003 19:21:09 +0200, "koos" wrote:

>>> die kaffer pres. is ook maar net n kaffer moenie te hard oordeel nie hy
> weet
>>> nie van beter nie
>>>

>> Koos, voorheen al, het ek jou gesê dat jy pateties is.
>> Dat jy 'n verleentheid vir die konserwatiewe gemeenskap is.
>> Lees nou hier bo. Selfs die Namibiër se stellings is, in ag genome dat
>> hy tot nou toe, 'n moerse indruk probeer skep het deur vloekwoorde in
>> al sy sêdingetjies by te voeg, en nou ook beter voorbeeld volg, baie
>> meer leesbaar as die enkele sinne wat jy gewoonlik skryf, en as
>> publiseerbaar beskou, slegs omdat die woord 'kaffer;' daarin staan.

>> Vergerger deur die feit dat jy jou eie briewe defnitief lees, en
>> steeds nie sien watter antiklimaks dit skep nie, hoe eenvoudig dit is
>> nie, kwalifiseer jius dit, jou een honder persent om deel te wees van
>> die stupid nuusgroef van ons:-)

>> DD


>
On Sat, 13 Dec 2003 15:58:57 +1300, "Spencer"
wrote:

> Doepietjie
> Jy's nou onredelik. Dis nie almal wat tyd het om lang stukke te publiseer
> nie. Ek mors kosbare tyd om hier te sit en kort boodskappe te skryf en kort
> kort weer te kyk wie die volgende eier gele het. As 'n persoon kort
> boodskappe skryf, selfs liggsinnge goed en vloekwoorde gebruik, dis darem
> nie die dood van Katryn nie.
> Waarom is die nuusgroep stupid? Ek probeer nie sarkasties wees nie, maar kan
> jy leiding gee oor wat geskryf en wat nie geskryf behoort te word nie.
> Norbert het eenkeer gese, dat baie mense hier eenvoudig is en dit het daarop
> neergekom goeie mense is. Ek waardeer elke inset, self die liberale insette.
>
>
>

Nee Spencer, ek is maar net in 'n lekker bui om die ouens van wie ek
hou terugvoering te gee. Om te sê: Koos, Suidwester, Tannie, ek lees
wat julle skryf ook, en nie net Spencer nie:-)

Waarom is die nuusgroep stupid? Wetie hoekom ek so dinkie, Spencer,
maar ons moet almal koekoes wees. Verdomp...! Sommige mense braai
vleis... party is in die driving:-))) en party suip. wat doen ons?

Suidwester lê aan met Annette, so lank ek hulle albei ken, en sy
probeer diplomaties dit systap.
Die tannie soek kak op die nuusgroep, so lank ek hààr ken, en niemand
hièr ken haar langer as ek nie.
Jy, probeer heel diplomaties vrede behou hier.
Die girls weer, soek my lyf sonder ophou.
Norbert, soek nie net moeilikheid hier nie, sommer oor die res van die
wêreld ook. Kyk nou byvoorbeeld na Volker wat swart volk soek.
Sò karring ons aan.
Die res het ek nie vergeet nie, ek check hulle nog uit.

DD

ns.
Lombard's maak toe 'n heel lekker 'Late Harvest'.
Re: Zimbabwe [boodskap #88249 is 'n antwoord op boodskap #88244] Sa, 13 Desember 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die girls weer, soek my lyf sonder ophou.
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Ja-nee DD, ek sukkel ook met daardie probleem.

"DD" skryf in boodskap news:gnkmtvko3mni394liid03kq5pir8gf6vhp@4ax.com...
>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:rr0ktvceacvr7rlkgvasv6419mvmphif6b@4ax.com...
>>> On Fri, 12 Dec 2003 19:21:09 +0200, "koos" wrote:
>
>>>> die kaffer pres. is ook maar net n kaffer moenie te hard oordeel nie
hy
>> weet
>>>> nie van beter nie
>>>>
>
>>> Koos, voorheen al, het ek jou gesê dat jy pateties is.
>>> Dat jy 'n verleentheid vir die konserwatiewe gemeenskap is.
>>> Lees nou hier bo. Selfs die Namibiër se stellings is, in ag genome dat
>>> hy tot nou toe, 'n moerse indruk probeer skep het deur vloekwoorde in
>>> al sy sêdingetjies by te voeg, en nou ook beter voorbeeld volg, baie
>>> meer leesbaar as die enkele sinne wat jy gewoonlik skryf, en as
>>> publiseerbaar beskou, slegs omdat die woord 'kaffer;' daarin staan.
>
>>> Vergerger deur die feit dat jy jou eie briewe defnitief lees, en
>>> steeds nie sien watter antiklimaks dit skep nie, hoe eenvoudig dit is
>>> nie, kwalifiseer jius dit, jou een honder persent om deel te wees van
>>> die stupid nuusgroef van ons:-)
>
>>> DD
>
>
>>
> On Sat, 13 Dec 2003 15:58:57 +1300, "Spencer"
> wrote:
>
>> Doepietjie
>> Jy's nou onredelik. Dis nie almal wat tyd het om lang stukke te publiseer
>> nie. Ek mors kosbare tyd om hier te sit en kort boodskappe te skryf en kort
>> kort weer te kyk wie die volgende eier gele het. As 'n persoon kort
>> boodskappe skryf, selfs liggsinnge goed en vloekwoorde gebruik, dis darem
>> nie die dood van Katryn nie.
>> Waarom is die nuusgroep stupid? Ek probeer nie sarkasties wees nie, maar kan
>> jy leiding gee oor wat geskryf en wat nie geskryf behoort te word nie.
>> Norbert het eenkeer gese, dat baie mense hier eenvoudig is en dit het daarop
>> neergekom goeie mense is. Ek waardeer elke inset, self die liberale insette.
>>
>
> Nee Spencer, ek is maar net in 'n lekker bui om die ouens van wie ek
> hou terugvoering te gee. Om te sê: Koos, Suidwester, Tannie, ek lees
> wat julle skryf ook, en nie net Spencer nie:-)
>
> Waarom is die nuusgroep stupid? Wetie hoekom ek so dinkie, Spencer,
> maar ons moet almal koekoes wees. Verdomp...! Sommige mense braai
> vleis... party is in die driving:-))) en party suip. wat doen ons?
>
> Suidwester lê aan met Annette, so lank ek hulle albei ken, en sy
> probeer diplomaties dit systap.
> Die tannie soek kak op die nuusgroep, so lank ek hê�r ken, en niemand
> hiér ken haar langer as ek nie.
> Jy, probeer heel diplomaties vrede behou hier.
> Die girls weer, soek my lyf sonder ophou.
> Norbert, soek nie net moeilikheid hier nie, sommer oor die res van die
> wêreld ook. Kyk nou byvoorbeeld na Volker wat swart volk soek.
> Sê karring ons aan.
> Die res het ek nie vergeet nie, ek check hulle nog uit.
>
> DD
>
> ns.
> Lombard's maak toe 'n heel lekker 'Late Harvest'.
>
Re: Zimbabwe [boodskap #88262 is 'n antwoord op boodskap #88232] So, 14 Desember 2003 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - Afrikane het ook die wiel ervaar - maar teen die gebruik daarvan
besluit.
Die lewe gaan oor 2 dinge - intellek en keuses.
Die Afrikane het ook blootstelling gehad aan seilvaart en die boukuns - maar
vir een of ander ede daarteen besluit.
En as jy noord beweeg van die RSA in Afrika dan neem jy waar dat die
bevaarbare paaie en brue jaarliks afneem ... Weereen keuses wat gemaak word.

"@rogers.com" wrote in message
news:QlFCb.44798$VEd1.27700@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> "Suidwester" wrote
> Die politici storie
>> vandag so maklik oor hoe die kolonialiste die Afrikane se minerale en
>> edelgesteentes kom steel het, maar die Afrikane het nie eers geweet hulle
>> het dit nie en dat dit bruikbaar en verkoopbaar is nie!
>
> Jy praat nonsens. Die Afrikane het lank voor die
> witman in suidelike Afrika aangekom het, goud
> uit die grond gehaal en dit aan die Moslem-handelaars
> aan die ooskus verkoop. Vandaar die legende van
> die ryk van Monamotapa ( of soiets.)
>
> Gloudina
>
Re: Zimbabwe [boodskap #88272 is 'n antwoord op boodskap #88262] So, 14 Desember 2003 13:38 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> En as jy noord beweeg van die RSA in Afrika dan neem jy waar dat die
> bevaarbare paaie en brue jaarliks afneem

So Jonas, probeer jy op paaie
vaar?

Penkop op kommando
Vorige onderwerp: Simpatiek
Volgende onderwerp: KaZaa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:23:44 MGT 2024