Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Zim. plan sal ook in SA werk.
Zim. plan sal ook in SA werk. [boodskap #88144] Wo, 10 Desember 2003 20:44 na volgende boodskap
gm  is tans af-lyn  gm
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek glo dat die Zim planne met die grond nogal n' goeie plan kan wees, as ek
daar goed oor nadenk. As al die SA boere nou al hulle grond afstaan vir die
gene wat se hulle wil boer, dan kan ons boere n' bietjie terugsit. En net n'
paar jaar wag op die hongersnood.
Dan na die paar jaar, kry die boere net soveel grond, of meer terug as wat
hulle wil he. Die .'[.,mndkeiiwqp soek nie boerdery werk nie maar le-plek.
As die maaggies n' bietjie gaan knor dan sal ou baas maar weer n' bietjie
moet plant . Kijk hoe soek hulle die blanke Zim boere in die buurlande. Kyk
hoe wakker is die swart regering van Botswana, daar boer die blankte te
lekker en word nie vermoor nie as hy uit die kerk weer by die huis kom. Wat
een "shit land hierdie plek" Dit het fout gegaan toe ons almal menere geword
het is dit nie so nie ? Nog ietsie uit die nuus Colin Chauke is dood aan
vigs, ek bedoel meneer Colin Chauke soos die regter gese het.
Re: Zim. plan sal ook in SA werk. [boodskap #88147 is 'n antwoord op boodskap #88144] Do, 11 Desember 2003 06:33 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees jou sarkasme, maar het tog ook simpatie met die situasie en die
frustrasie. As al die betrokke partye net vir 'n oomblik gaan stilstaan
en DINK oor wat hulle besig is om te doen, en oor wat hulle veronderstel is
om te doen, dan kan 'n oplossing gekry word. Hulle moet kyk na die finale
doel en dit is dat die landbougrond produkte moet produseer wat die massas
sal voed en verkieslik genoeg om nog uit te voer ook om valuta te verdien.
Daarvoor het jy 'n doelgerigde lanbousektor nodig.....swart, wit of watter
kleur ook al die boere mag wees.
Ongelukkig is dit 'n feit van die lewe dat die swart politici van Afrika
nie kan voorsien in die basiese behoeftes van sy bevolking nie.
Werkloosheid neem toe, misdaad neem toe......en steeds klop die spul
politieke narre hulleself op die skouer en reken hulle het Afrika bevry.
Van wat? Onderdrukking deur die witman? Ons is almal nou al ver meer as
tien jaar na bevryding en steeds wag die publiek vir die bevryders om hul
beloftes na te kom.
So wat moet die beswaarde publiek nou doen? Hulle word al armer en die
politici het geen antwoorde nie. Dis nou dat gekyk word na die ryker man
se eiendom en besluit word dat hy sekerlik dit mos nie regverdig kon bekom
nie. As hulle dit kan afvat, dan sal hulle mos vir nog jare kan oorleef in
die hoop dat hulle regering eendag sal regkom? Die tragiek van die storie
is dat sake nie beter word nie en dat die hele land se kosproduksie gaan
binnekort in sy peetjie in wees.
Is daar 'n oplossing? Nie solank as wat daar politieke
bevrydingsbewegings aan bewind van 'n land is nie. Kyk maar net na Zim.
Beide SA en Nam se regerings dink glad nie wat MalBob gedoen het is verkeerd
nie! Dit beteken eenvoudig dat die dag wat hulle in hul eie lande nie meer
'n politieke uitweg kan vind nie, SAL hulle ook plase beset!
skryf in boodskap news:3fd78596$0$224@hades.is.co.za...
> Ek glo dat die Zim planne met die grond nogal n' goeie plan kan wees, as ek
> daar goed oor nadenk. As al die SA boere nou al hulle grond afstaan vir die
> gene wat se hulle wil boer, dan kan ons boere n' bietjie terugsit. En net n'
> paar jaar wag op die hongersnood.
> Dan na die paar jaar, kry die boere net soveel grond, of meer terug as wat
> hulle wil he. Die .'[.,mndkeiiwqp soek nie boerdery werk nie maar le-plek.
> As die maaggies n' bietjie gaan knor dan sal ou baas maar weer n' bietjie
> moet plant . Kijk hoe soek hulle die blanke Zim boere in die buurlande. Kyk
> hoe wakker is die swart regering van Botswana, daar boer die blankte te
> lekker en word nie vermoor nie as hy uit die kerk weer by die huis kom. Wat
> een "shit land hierdie plek" Dit het fout gegaan toe ons almal menere geword
> het is dit nie so nie ? Nog ietsie uit die nuus Colin Chauke is dood aan
> vigs, ek bedoel meneer Colin Chauke soos die regter gese het.
>
Vorige onderwerp: om die tafel van die genooides
Volgende onderwerp: Larence of Arabia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:55:12 MGT 2024