Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Question: FW de Klerk
Re: Question: FW de Klerk [boodskap #87991] So, 07 Desember 2003 06:57 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2003 07:47:36 +0200, "TJ" wrote:

> The answer is YES on the maternal side vide SA Genealogical registers Part
> IV
>
>
>> ----- Original Message -----
>> From: "JohnM"> Newsgroups: soc.culture.south-africa
>> Sent: Monday, November 03, 2003 12:55 AM
>> Subject: Question: FW de Klerk
>>>
>>> I believe that FW de Klerk was related to JG Strijdom - his nephew I
> think. I also think it was not a blood tie. Does anyone know exactly how
> they were related?
>>>
>>> --
>>> JohnM
>

Maar Jo'burg, 'n neef ìs tòg 'n bloedverwant. Ek ken nie hul
ouderdomme nie, maar beslis was FW nog op skool toe advokaat Strijdom
premier was. Die ouderdomsverskikil maak dit natuurlik nie onmoontlik
nie maar onwaarskynlik dat hul neefs was.

DD
Re: Question: FW de Klerk [boodskap #87992 is 'n antwoord op boodskap #87991] So, 07 Desember 2003 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 07 Dec 2003 08:57:11 +0200, DD wrote:

> On Sun, 7 Dec 2003 07:47:36 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> The answer is YES on the maternal side vide SA Genealogical registers Part
>> IV


>>> ----- Original Message -----
>>> From: "JohnM"> Newsgroups: soc.culture.south-africa
>>> Sent: Monday, November 03, 2003 12:55 AM
>>> Subject: Question: FW de Klerk
>>>>
>>>> I believe that FW de Klerk was related to JG Strijdom - his nephew I
>> think. I also think it was not a blood tie. Does anyone know exactly how
>> they were related?
>>>>
>>>> --
>>>> JohnM

>
> Maar Jo'burg, 'n neef ìs tòg 'n bloedverwant. Ek ken nie hul
> ouderdomme nie, maar beslis was FW nog op skool toe advokaat Strijdom
> premier was. Die ouderdomsverskikil maak dit natuurlik nie onmoontlik
> nie maar onwaarskynlik dat hul neefs was.
>
> DD
>

ouderdomsverskikil beteken nie dat dit noodwendig 'n verskriklike
verskil was nie, hoor:-0))
Re: Question: FW de Klerk [boodskap #88022 is 'n antwoord op boodskap #87991] So, 07 Desember 2003 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
dis nie nodig om hans strydom so te beledig nie

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.548 / Virus Database: 341 - Release Date: 05/12/2003
Re: Question: FW de Klerk [boodskap #88024 is 'n antwoord op boodskap #88022] So, 07 Desember 2003 18:14 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Dec 2003 20:03:50 +0200, "koos" wrote:

> dis nie nodig om hans strydom so te beledig nie
>
>

tipiese Frikkie Potgieter.
Hy weet niks van Strijdom se sienings selfs nie.
Koos, ek het jou nog nooit meer as drie sinne gesien skryf nie.
Selfs dié brief gaan jy antwoord met een sin.
Ek weet nie wat die grootste verleentheid vir die regsgesindes is nie,
'n Koos Potgieter of 'n bouwer...

DD
Vorige onderwerp: Re: 'Castrate Zambia's child rapists'
Volgende onderwerp: Die jagter ....... - P1000055.JPG (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:09:06 MGT 2024