Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Frikkie
Frikkie [boodskap #87409] Ma, 24 November 2003 03:56 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie - jy skaad onse Afrikaners en Boere wanneer jy op die nuusgroep
vloek. Wanneer jy vloek haal jy jouself "onmiddelik" uit die game uit - dis
soos 'n ou wat 'n rooikaart openlik soek.
Re: Frikkie [boodskap #87411 is 'n antwoord op boodskap #87409] Ma, 24 November 2003 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 05:56:09 +0200, "Jonas" wrote:

> Frikkie - jy skaad onse Afrikaners en Boere wanneer jy op die nuusgroep
> vloek. Wanneer jy vloek haal jy jouself "onmiddelik" uit die game uit - dis
> soos 'n ou wat 'n rooikaart openlik soek.
>
>

en wat terwyl hy met sy rooikaart afstap ge'bòòèèè' word
'n boe'ery sonder enige handeklap:-(

DD
Re: Frikkie [boodskap #87416 is 'n antwoord op boodskap #87411] Ma, 24 November 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee nou 's jy verkeerd DD. Frikkie blaas net die basuin en "geur" net sy
woorde so 'n bietjie. En mens kan ook nie anders om te vloek as jy met
Gloudina praat nie, want sy lok in elk geval net rusie uit. Dis haar
tydverdryf. So ver ek kan onthou is dit net Annette en Norbert wat nog nie
gevloek het op hierdie groep nie. Moet dus nie vinger wys nie.
Frikkie praat in elk geval 99% van die tyd die waarheid na my mening.

Ek's net bang as julle oor nietighede kla dat julle mense sal begin
verwilder. Kyk nou maar net hoe Gloudina nie vir Glucklich verdryf het van
hierdie groep nie. En toe ek die K...f..r woord gebruik het, toe wou julle
my by my ISP verkla. Dis wat my bietjie irriteer op hierdie nuusgroep.

Spencer

"DD" skryf in boodskap news:kr03sv0vta3gg7eibi13emjimuaaskgthf@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 05:56:09 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Frikkie - jy skaad onse Afrikaners en Boere wanneer jy op die nuusgroep
>> vloek. Wanneer jy vloek haal jy jouself "onmiddelik" uit die game uit - dis
>> soos 'n ou wat 'n rooikaart openlik soek.
>>
>
> en wat terwyl hy met sy rooikaart afstap ge'bòòèèè' word
> 'n boe'ery sonder enige handeklap:-(
>
> DD
>
Re: Frikkie [boodskap #87418 is 'n antwoord op boodskap #87416] Ma, 24 November 2003 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat is die 1% volgens sy mening waar hy jok?

Dit is net verskriklik treurig vir my dat baie mense nie nie oor die
taalvermoëns beskik om hul saak te kan stel sonder om te vloek nie.

Het julle gehoor, nou na tien jaar van demokrasie, het ons
voorheenbenadeeldes en huidigebenadeeldes.:....ons kan nou sommer prat van
'n wiebie en 'n eish!bie :)))

--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:iGiwb.7908$VV6.183567@news.xtra.co.nz...
> Nee nou 's jy verkeerd DD. Frikkie blaas net die basuin en "geur" net sy
> woorde so 'n bietjie. En mens kan ook nie anders om te vloek as jy met
> Gloudina praat nie, want sy lok in elk geval net rusie uit. Dis haar
> tydverdryf. So ver ek kan onthou is dit net Annette en Norbert wat nog nie
> gevloek het op hierdie groep nie. Moet dus nie vinger wys nie.
> Frikkie praat in elk geval 99% van die tyd die waarheid na my mening.
>
> Ek's net bang as julle oor nietighede kla dat julle mense sal begin
> verwilder. Kyk nou maar net hoe Gloudina nie vir Glucklich verdryf het van
> hierdie groep nie. En toe ek die K...f..r woord gebruik het, toe wou julle
> my by my ISP verkla. Dis wat my bietjie irriteer op hierdie nuusgroep.
>
> Spencer
>
>
> "DD" wrote in message
> news:kr03sv0vta3gg7eibi13emjimuaaskgthf@4ax.com...
>> On Mon, 24 Nov 2003 05:56:09 +0200, "Jonas"
>> wrote:
>>
>>> Frikkie - jy skaad onse Afrikaners en Boere wanneer jy op die nuusgroep
>>> vloek. Wanneer jy vloek haal jy jouself "onmiddelik" uit die game uit - dis
>>> soos 'n ou wat 'n rooikaart openlik soek.
>>>
>>>
>>
>> en wat terwyl hy met sy rooikaart afstap ge'bòòèèè' word
>> 'n boe'ery sonder enige handeklap:-(
>>
>> DD
>>
>
Re: Frikkie [boodskap #87423 is 'n antwoord op boodskap #87418] Ma, 24 November 2003 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Los nou eers die 1% Annette. Ons praat nou oor vloek. Ek se nie dis reg as
mens vloek nie. Maar mens moet ook nie preuts wees nie. Om vir Gloudina te
se: "EK'S JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR" is darem regtig nie die ergste nie.
DD het ook so 'n ruk terug die die woord kak gebruik. Hoekom vat julle nie
vir Gloudina aan oor daardie laaste gediggie van haar "Ek staan op 'n moerse
rots" deur Antjie Krog nie?

Ek dink eerder julle hou nie van die boodskap wat Frikkie verkondig nie. Nou
vat jy hom aan oor sy woordkeuse en sy taalvermoe. Dis nie reg nie. Laat hy
sy se se.

"Annette" skryf in boodskap news:bpsdth$dq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou wat is die 1% volgens sy mening waar hy jok?
>
> Dit is net verskriklik treurig vir my dat baie mense nie nie oor die
> taalvermoëns beskik om hul saak te kan stel sonder om te vloek nie.
>
> Het julle gehoor, nou na tien jaar van demokrasie, het ons
> voorheenbenadeeldes en huidigebenadeeldes.:....ons kan nou sommer prat van
> 'n wiebie en 'n eish!bie :)))
Re: Frikkie [boodskap #87427 is 'n antwoord op boodskap #87423] Ma, 24 November 2003 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik kan Frikkie soveel nonsens hier praat wat hy wil - hy hou egter
nie daarvan as mens hom, vloekery ten spyt, van sy dwaalinge probeer reghelp
nie.
Wat op aarde is verkeerd met moerse?

Gloudina en Frikkie is op dieselfde té vlak aan weerskante van die
spektrum - die een vloek net in hoofletters omdat hy nie sy argument
ordentlik kan verwoord nie.
Vloekery het absoluut niks met preuts te doen nie, maar wel met
intelligensie en opvoeding.

--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:Xcjwb.7942$VV6.184240@news.xtra.co.nz...
> Los nou eers die 1% Annette. Ons praat nou oor vloek. Ek se nie dis reg as
> mens vloek nie. Maar mens moet ook nie preuts wees nie. Om vir Gloudina te
> se: "EK'S JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR" is darem regtig nie die ergste nie.
> DD het ook so 'n ruk terug die die woord kak gebruik. Hoekom vat julle nie
> vir Gloudina aan oor daardie laaste gediggie van haar "Ek staan op 'n moerse
> rots" deur Antjie Krog nie?
>
> Ek dink eerder julle hou nie van die boodskap wat Frikkie verkondig nie. Nou
> vat jy hom aan oor sy woordkeuse en sy taalvermoe. Dis nie reg nie. Laat hy
> sy se se.
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpsdth$dq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou wat is die 1% volgens sy mening waar hy jok?
>>
>> Dit is net verskriklik treurig vir my dat baie mense nie nie oor die
>> taalvermoëns beskik om hul saak te kan stel sonder om te vloek nie.
>>
>> Het julle gehoor, nou na tien jaar van demokrasie, het ons
>> voorheenbenadeeldes en huidigebenadeeldes.:....ons kan nou sommer prat van
>> 'n wiebie en 'n eish!bie :)))
>
Re: Frikkie [boodskap #87434 is 'n antwoord op boodskap #87427] Ma, 24 November 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vloekery het absoluut niks met preuts te doen nie, maar wel met
intelligensie en opvoeding.
............................................................ ................
.........................

Nou voer jy dit bietjie ver, Annette. My oom is 'n hiper-intelligente
ingenieur met hengese kwalifikasies. Hy vloek soos 'n matroos, en sy
taalvaardigheid laat veel te wense oor. Tog is sy moeder my ouma. Met die
opvoeding skeel daar niks mee nie - glo my.
Re: Frikkie [boodskap #87439 is 'n antwoord op boodskap #87423] Ma, 24 November 2003 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is niks fout met vloek nie - intelligente mense vloek ook, maar dis die
manier waarop jy vloek en die konteks van jou sinne wat die verskil maak.
As jy net een sin vol vloekwoorde neerskryf, moet jy darem verstaan mense
gaan nie veel van jou dink nie, maar as jy jou vloekwoorde staaf met 'n
goeie redenasie sal mense dalk 'n bietjie meer nadink oor jou "ramblings".

E

"Spencer" wrote:
> Los nou eers die 1% Annette. Ons praat nou oor vloek. Ek se nie dis reg as
> mens vloek nie. Maar mens moet ook nie preuts wees nie. Om vir Gloudina te
> se: "EK'S JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR" is darem regtig nie die ergste nie.
> DD het ook so 'n ruk terug die die woord kak gebruik. Hoekom vat julle nie
> vir Gloudina aan oor daardie laaste gediggie van haar "Ek staan op 'n moerse
> rots" deur Antjie Krog nie?
>
> Ek dink eerder julle hou nie van die boodskap wat Frikkie verkondig nie. Nou
> vat jy hom aan oor sy woordkeuse en sy taalvermoe. Dis nie reg nie. Laat hy
> sy se se.
Re: Frikkie [boodskap #87446 is 'n antwoord op boodskap #87423] Ma, 24 November 2003 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote

Maar mens moet ook nie preuts wees nie. Om vir Gloudina te
> se: "EK'S JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR" is darem regtig nie die ergste nie.
> DD het ook so 'n ruk terug die die woord kak gebruik. Hoekom vat julle nie
> vir Gloudina aan oor daardie laaste gediggie van haar "Ek staan op 'n moerse
> rots" deur Antjie Krog nie?
>
> Ek dink eerder julle hou nie van die boodskap wat Frikkie verkondig nie. Nou
> vat jy hom aan oor sy woordkeuse en sy taalvermoe. Dis nie reg nie. Laat hy
> sy se se.

Solank Frikkie in Afrikaans geurige taal gebruik,
is hy nog binne die skanse op hierdie nuusgroep.
Maar as hy blatant sy rassistiese geploeter in
Engels op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep
pos, dan behoort hy sterk aangevat te word. Hy
is 'n verraaier van die Afrikaanse taal.

Gloudina
Re: Frikkie [boodskap #87461 is 'n antwoord op boodskap #87446] Ma, 24 November 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie - ek dink ek vloek baie meer as jy - maar ek probeer dit beperk tot
my pelle en manne met tanne op hulle hare.
So moet vir geen oomblik dink dat my versoek aan jou persoonlik is nie. Maar
wanneer jy in 'n argument betrokke raak, soos op die nuusgroep, en jy vloek
dan verander die manne die onderwerp. Dan verhef hulle jou voekery tot die
onderwerp van bespreking.

"@rogers.com" wrote in message news:gcnwb.16395$X2W1.7690@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Spencer wrote
>
> Maar mens moet ook nie preuts wees nie. Om vir Gloudina te
>> se: "EK'S JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR" is darem regtig nie die ergste nie.
>> DD het ook so 'n ruk terug die die woord kak gebruik. Hoekom vat julle nie
>> vir Gloudina aan oor daardie laaste gediggie van haar "Ek staan op 'n moerse
>> rots" deur Antjie Krog nie?
>>
>> Ek dink eerder julle hou nie van die boodskap wat Frikkie verkondig nie. Nou
>> vat jy hom aan oor sy woordkeuse en sy taalvermoe. Dis nie reg nie. Laat hy
>> sy se se.
>
> Solank Frikkie in Afrikaans geurige taal gebruik,
> is hy nog binne die skanse op hierdie nuusgroep.
> Maar as hy blatant sy rassistiese geploeter in
> Engels op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep
> pos, dan behoort hy sterk aangevat te word. Hy
> is 'n verraaier van die Afrikaanse taal.
>
> Gloudina
>
Re: Frikkie [boodskap #87477 is 'n antwoord op boodskap #87416] Ma, 24 November 2003 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 20:52:28 +1300, "Spencer"
wrote:

> Nee nou 's jy verkeerd DD. Frikkie blaas net die basuin en "geur" net sy
> woorde so 'n bietjie. En mens kan ook nie anders om te vloek as jy met
> Gloudina praat nie, want sy lok in elk geval net rusie uit. Dis haar
> tydverdryf. So ver ek kan onthou is dit net Annette en Norbert wat nog nie
> gevloek het op hierdie groep nie.

Sjoe!!! Jy trap ons uit, hê Spencer?
En jy sê ook dat dit net Annette en Norbert is wat nog nie gevloek het
hier nie?
Glo jy my gerus, dat vloek een fokken gewoonte is wat ek nie het nie.

Dan sê jy ook:
> Ek dink eerder julle hou nie van die boodskap wat Frikkie verkondig nie. Nou
> vat jy hom aan oor sy woordkeuse en sy taalvermoe. Dis nie reg nie. Laat hy
> sy se se.

Totaal verkeerd, Spencer. Ek is uiters konserwatief gesind.
Konserwatief, maar redelik. Ek het dus geen probleem met wat
Frikkie vertel nie, inteendeel, ek het die laaste stukke wat hy
geplaas het woord vir woord gelees en besonder interessant gevind.
Die stuk wat sê 'wat van na Mandela' behels 'n skrikwekkende kommer.
Frikkie en my sienings, sowel as die van Jonas, is nader aan dieselfde
kraal as waarna dit lyk. Blatante liberalisme, wat grens aan
kommunisme, soos die van Gloudina, verdien Frikkieïsme. Maar
lees mooi wat sê Elaine hieronder. Die girl praat ook namens
Jonas en myself.

En as 'n laaste gedagte, ek het 'n vriendin in England en 'n vriendin
in Amerika, wat, gereken teen my politieke siening, liberaal is. En
ons bly vriende.

Elaine sê:
[color=blue]>
Re: Frikkie [boodskap #87489 is 'n antwoord op boodskap #87477] Di, 25 November 2003 00:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> . Blatante liberalisme, wat grens aan
> kommunisme,

Liberalisme is eintlik gekant teen kommunisme, hoor.

Danielle - 'n blatante aanhanger van liberalisme
;-)
Re: Frikkie [boodskap #87531 is 'n antwoord op boodskap #87427] Di, 25 November 2003 18:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 10:49:54 +0200, "Annette" wrote:

> Natuurlik kan Frikkie soveel nonsens hier praat wat hy wil - hy hou egter
> nie daarvan as mens hom, vloekery ten spyt, van sy dwaalinge probeer reghelp
> nie.
> Wat op aarde is verkeerd met moerse?
>
> Gloudina en Frikkie is op dieselfde tè vlak aan weerskante van die
> spektrum - die een vloek net in hoofletters omdat hy nie sy argument
> ordentlik kan verwoord nie.
> Vloekery het absoluut niks met preuts te doen nie, maar wel met
> intelligensie en opvoeding.

Verbasend dat niemand tot op die stadium agtergekom het,
dat bouwer somtyds onder die naam Frikkie skryf nie.
Dit is die stadiums wanneer niemand met haar wil praat nie,
en sodoende skep sy 'n geleentheid om met haarself te praat.
Sy lag julle uit.

DD
Re: Frikkie [boodskap #87533 is 'n antwoord op boodskap #87531] Di, 25 November 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 20:43:49 +0200, DD wrote:

> Verbasend dat niemand tot op die stadium agtergekom het,
> dat bouwer somtyds onder die naam Frikkie skryf nie.
> Dit is die stadiums wanneer niemand met haar wil praat nie,
> en sodoende skep sy 'n geleentheid om met haarself te praat.
> Sy lag julle uit.
>
> DD
>

Het Gloudina dan 'n free mail account by Intekom.co.za, D.D.?
Ek sien eintlik nêrens "rogers" in die pad van Frikkie se nuusberigte
staan nie..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Frikkie [boodskap #87536 is 'n antwoord op boodskap #87533] Di, 25 November 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 20:09:12 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> On Tue, 25 Nov 2003 20:43:49 +0200, DD wrote:
>
>
>> Verbasend dat niemand tot op die stadium agtergekom het,
>> dat bouwer somtyds onder die naam Frikkie skryf nie.
>> Dit is die stadiums wanneer niemand met haar wil praat nie,
>> en sodoende skep sy 'n geleentheid om met haarself te praat.
>> Sy lag julle uit.

>> DD

>
> Het Gloudina dan 'n free mail account by Intekom.co.za, D.D.?
> Ek sien eintlik nêrens "rogers" in die pad van Frikkie se nuusberigte
> staan nie..
>
> Norbert (uit Vlaandere)

Maar Norbert, jy weet tog wat is die moontlikhede met fasiliteite
soos 'Anon Mail' ? Daar bestaan heelwat produkte waarmee
jy anoniem kan wees.

DD
Re: Frikkie [boodskap #87537 is 'n antwoord op boodskap #87536] Di, 25 November 2003 23:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 21:56:33 +0200, DD wrote:

> Maar Norbert, jy weet tog wat is die moontlikhede met fasiliteite
> soos 'Anon Mail' ? Daar bestaan heelwat produkte waarmee
> jy anoniem kan wees.
>
> DD
>
Ja, seker, maar tog volg elke berig hier 'n eie weg op die Internet en
hoe 'n berig gaan wordt opgeskryf in die header van jou artikel. As ek
jou berig lees dan sien ek:
Path:
reader3.news.skynet.be!baloo.skynet.be!shere!skynet.be!213.5 1.129.3.MISMATCH!newshub1.home.nl!home.nl!borium.box.nl!lon1 -news.nildram.net!zen.net.uk!newsr2.u-net.net!news.netkonect .net!btnet-peer0!btnet!ctb-nntp1.saix.net!not-for-mail
From: DD
Sien jy hier nêrens jou eie Internetverskaffer in staan? Die laaste in
hierdie reeks is êrens wel steeds dieselfde! Moet eens loer na jou eie
artikels.
Frikkie se artikels het wel deeglik 'n Suidafrikaanse oorsprong en dié
van Gloudina is rêrig Kanadees of U.S.A.

Norbert
Re: Frikkie [boodskap #87538 is 'n antwoord op boodskap #87537] Di, 25 November 2003 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sterrenkijker wrote

> Frikkie se artikels het wel deeglik 'n Suidafrikaanse oorsprong en dié
> van Gloudina is rêrig Kanadees of U.S.A.

En Gloudina se geskrifte is in Afrikaans
en die rsaboy gebruik Engels as voertaal.

Tant Hessie van Rooisand
Re: Frikkie [boodskap #87722 is 'n antwoord op boodskap #87427] Sa, 29 November 2003 12:20 Na vorige boodskap
Karpoegel  is tans af-lyn  Karpoegel
Boodskappe: 8
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die meeste hier try heilig en die slimste wees

"Annette" skryf in boodskap news:bpsh16$eem$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik kan Frikkie soveel nonsens hier praat wat hy wil - hy hou egter
> nie daarvan as mens hom, vloekery ten spyt, van sy dwaalinge probeer reghelp
> nie.
> Wat op aarde is verkeerd met moerse?
>
> Gloudina en Frikkie is op dieselfde té vlak aan weerskante van die
> spektrum - die een vloek net in hoofletters omdat hy nie sy argument
> ordentlik kan verwoord nie.
> Vloekery het absoluut niks met preuts te doen nie, maar wel met
> intelligensie en opvoeding.
>
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:Xcjwb.7942$VV6.184240@news.xtra.co.nz...
>> Los nou eers die 1% Annette. Ons praat nou oor vloek. Ek se nie dis reg as
>> mens vloek nie. Maar mens moet ook nie preuts wees nie. Om vir Gloudina te
>> se: "EK'S JAMMER OM VAN JOU KAK TE HOOR" is darem regtig nie die ergste nie.
>> DD het ook so 'n ruk terug die die woord kak gebruik. Hoekom vat julle nie
>> vir Gloudina aan oor daardie laaste gediggie van haar "Ek staan op 'n moerse
>> rots" deur Antjie Krog nie?
>>
>> Ek dink eerder julle hou nie van die boodskap wat Frikkie verkondig nie. Nou
>> vat jy hom aan oor sy woordkeuse en sy taalvermoe. Dis nie reg nie. Laat hy
>> sy se se.
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bpsdth$dq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Nou wat is die 1% volgens sy mening waar hy jok?
>>>
>>> Dit is net verskriklik treurig vir my dat baie mense nie nie oor die
>>> taalvermoëns beskik om hul saak te kan stel sonder om te vloek nie.
>>>
>>> Het julle gehoor, nou na tien jaar van demokrasie, het ons
>>> voorheenbenadeeldes en huidigebenadeeldes.:....ons kan nou sommer prat van
>>> 'n wiebie en 'n eish!bie :)))
>>
>
Vorige onderwerp: Droogtehulp en bedel.....
Volgende onderwerp: Die doringboom se les - Deur Dan Roodt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 12:36:08 MGT 2024