Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons word hoenders
Ons word hoenders [boodskap #87516] Di, 25 November 2003 13:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nuusberig vandag:
Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
swak konsentrasie en selfs skisofrenie

Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
Anchovette of Redro.
Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.

--
Annette
Re: Ons word hoenders [boodskap #87524 is 'n antwoord op boodskap #87516] Di, 25 November 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 15:14:42 +0200, "Annette" wrote:

> Nuusberig vandag:
> Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
> word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
> en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
> 'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
> vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
> swak konsentrasie en selfs skisofrenie
>
> Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
> vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
> gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
> Anchovette of Redro.
> Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
> en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.

In Belgie was die gebruik van vismeel in varkensvoeder tot voor enkele
jare gebruiklik;die gevolg was dat die varkensvleis een vissmaak
het;nu deesdaaie is die vismeel verboden.

Paul
Re: Ons word hoenders [boodskap #87623 is 'n antwoord op boodskap #87516] Do, 27 November 2003 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Klink vir my na 'n lekka stink storie !
Susan

"Annette" skryf in boodskap news:bpvlbd$g82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuusberig vandag:
> Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
> word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
> en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
> 'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
> vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
> swak konsentrasie en selfs skisofrenie
>
> Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
> vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
> gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
> Anchovette of Redro.
> Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
> en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.
>
> --
> Annette
>
Re: Ons word hoenders [boodskap #87682 is 'n antwoord op boodskap #87516] Vr, 28 November 2003 12:07 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Omega 3 olies? Vra vir Gloudina......hulle moor miljoene robbe per jaar in
haar Wonderlike! Beste! Kanada.

"Annette" skryf in boodskap news:bpvlbd$g82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuusberig vandag:
> Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
> word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
> en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
> 'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
> vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
> swak konsentrasie en selfs skisofrenie
>
> Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
> vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
> gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
> Anchovette of Redro.
> Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
> en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Kan iemand help, asb?
Volgende onderwerp: Kader en Grey
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:18:50 MGT 2024