Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jy mag nie Afrikaans wees nie
Jy mag nie Afrikaans wees nie [boodskap #87589] Wo, 26 November 2003 19:13 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
'Afrikaanse' Die Burger by Britse sakegroep belet oor 'verlede'
http://www.news24.com/Die_Burger/Nuus/0,,4-75_1450800,00.htm l

HELENA WASSERMAN

KAAPSTAD. - "No Afrikaans please, we're British."

Dít was klaarblyklik die boodskap gister van 'n Britse
handelsafvaardiging wat Kaapstad besoek.

Dié groep Britte, van Croydon in die suidooste van Engeland, het
aangevoer vanweë "kulturele sensitiwiteit" sou lede van die groep
nie gemaklik voel dat daar oor die besoek in Afrikaans berig word
nie.

Die Burger, wat in Khayelitsha was om oor die groep se besoek daar
verslag te doen, is summier weggestuur nadat kapsie gemaak is oor
die koerant se teenwoordigheid.

Volgens me. Angelina Purcell, hoof van die missie en hoof van die
Croydon-handelskamer, is die groep ongelukkig oor "dinge van die
verlede" ("legacy issues") wat met Afrikaans te doen het. Die Burger
is van kulturele onsensitiwiteit beskuldig.

Purcell het gesê 'n berig in Afrikaans oor die besoek sou hulle niks
in die sak bring nie.

Daar is vergeefs herhaaldelik aangebied om 'n artikel te vertaal
sodat die groep kon sien wat geskryf word.

Hoewel dit die afvaardiging se tweede besoek aan die land is, is
daar klaarblyklik nog geen handelsooreenkomste gesluit nie. Hulle
het ook Johannesburg en Durban aangedoen.

Die groep van sowat 26, onder wie enkele oud-Suid-Afrikaners, is van
maatskappye wat onder meer konsultantdienste en klere- en
gesondheidsorgprodukte verskaf.

Dié optrede is lynreg in stryd met die Britse regering se beleid om
nie te diskrimineer teen ander tale en rasse nie, het mnr. Michael
Mowlam, direkteur van Britse handel en beleggings in Suid-Afrika,
gesê. Hy wil die saak met die Croydon-span per brief verder voer.

Mnr. Fanie Bekker, uitvoerende direkteur van die Afrikaanse
Handelsinstituut in die Wes-Kaap, het gesê hy is geskok oor die
voorval.

"Maar dit is 'n geïsoleerde geval." Bekker sê Britse
handelsverteenwoordigers het 'n goeie reputasie vir inklusiwiteit in
Suid-Afrika.

Lees maar ook die kommentaar:
http://www.news24.com/Die_Burger/Kommentaar/0,5824,4-
78_1450971,00.html
Re: Jy mag nie Afrikaans wees nie [boodskap #87641 is 'n antwoord op boodskap #87589] Do, 27 November 2003 17:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
n ingilsman is n vuilgoed amper slegter as n jood en n kaffer

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.545 / Virus Database: 339 - Release Date: 27/11/2003
Re: Jy mag nie Afrikaans wees nie [boodskap #87668 is 'n antwoord op boodskap #87641] Vr, 28 November 2003 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ha...[1]  is tans af-lyn  Ha...[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 27 Nov 2003 19:35:14 +0200, "koos" wrote:

> n ingilsman is n vuilgoed amper slegter as n jood en n kaffer

Ek sê, ou Koos -- met jou slegte maniere maak jy ons almal sleg.
Pasop dat jy nie weer afgegooi word van die Internet soos laas nie.

En moenie dink jy kan wegkruip agter jan.kom nie -- vir die wat belang stel,
mens kan presies uitvind van waar af wat gepos is: kyk maar self.

Met hierdie aanmerking van jou het jy nou die morele hef in die hand
verloor en lyk jy erger verkramp as die ergste ingilse.

--
Path: ctb-nnrp2.saix.net!ctb-nntp1.saix.net!not-for-mail
From: "koos"
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Subject: Re: Jy mag nie Afrikaans wees nie
Date: Thu, 27 Nov 2003 19:35:14 +0200
Organization: The South African Internet Exchange
Lines: 9
Message-ID:
References:
NNTP-Posting-Host: tlu-ip-nas-1-p173.telkom-ipnet.co.za
X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 1069957894 791 155.239.162.173 (27 Nov 2003 18:31:34 GMT)
X-Complaints-To: ab...@saix.net
NNTP-Posting-Date: 27 Nov 2003 18:31:34 GMT
X-Priority: 3
X-MSMail-Priority: Normal
X-Newsreader: Microsoft Outlook Express 6.00.2800.1158
X-MimeOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V6.00.2800.1165
Xref: ctb-nnrp2.saix.net soc.culture.south-africa.afrikaans:65770

n ingilsman is n vuilgoed amper slegter as n jood en n kaffer
Re: Jy mag nie Afrikaans wees nie [boodskap #87670 is 'n antwoord op boodskap #87668] Vr, 28 November 2003 07:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom sal 'n Jan 'n koos wil wees?:))
--
Annette

"Maniere" skryf in boodskap news:3fc6f276.42558843@news.mweb.co.za...
> On Thu, 27 Nov 2003 19:35:14 +0200, "koos" wrote:
>
>> n ingilsman is n vuilgoed amper slegter as n jood en n kaffer
>
>
> Ek sê, ou Koos -- met jou slegte maniere maak jy ons almal sleg.
> Pasop dat jy nie weer afgegooi word van die Internet soos laas nie.
>
> En moenie dink jy kan wegkruip agter jan.kom nie -- vir die wat belang stel,
> mens kan presies uitvind van waar af wat gepos is: kyk maar self.
>
> Met hierdie aanmerking van jou het jy nou die morele hef in die hand
> verloor en lyk jy erger verkramp as die ergste ingilse.
>
> --
> Path: ctb-nnrp2.saix.net!ctb-nntp1.saix.net!not-for-mail
> From: "koos"
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: Jy mag nie Afrikaans wees nie
> Date: Thu, 27 Nov 2003 19:35:14 +0200
> Organization: The South African Internet Exchange
> Lines: 9
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: tlu-ip-nas-1-p173.telkom-ipnet.co.za
> X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 1069957894 791 155.239.162.173 (27 Nov 2003 18:31:34 GMT)
> X-Complaints-To: ab...@saix.net
> NNTP-Posting-Date: 27 Nov 2003 18:31:34 GMT
> X-Priority: 3
> X-MSMail-Priority: Normal
> X-Newsreader: Microsoft Outlook Express 6.00.2800.1158
> X-MimeOLE: Produced By Microsoft MimeOLE V6.00.2800.1165
> Xref: ctb-nnrp2.saix.net soc.culture.south-africa.afrikaans:65770
>
> n ingilsman is n vuilgoed amper slegter as n jood en n kaffer
>
Vorige onderwerp: Twee vliee
Volgende onderwerp: Kan iemand help, asb?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:27:53 MGT 2024