Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Suid Afrikaanse Braai in Nederland
Suid Afrikaanse Braai in Nederland [boodskap #8747] Sa, 08 Maart 1997 00:00
Rob Moen  is tans af-lyn  Rob Moen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vir julle wat huis toe verlang:

As julle in Nederland bly en julle is lus vir 'n regte Suid Afrikaanse
braai met sonskyn en 'n temperatuur van 20 grade of meer, ons gaan die
braai weer organiseer so vinnig as moontlyk.
Laasjaar was ons braai 'n groot sukses.
As julle belangstel, e-mail ons op:
0mo...@dronten.flnet.nl
Ons laat julle vinnig weet!
Vorige onderwerp: Afrikaans Oorsee
Volgende onderwerp: Enige braais in Texas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 15:13:07 MGT 2024