Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: New SA Peer 2 Peer server...
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86720] Di, 04 November 2003 17:46 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....

"Quintin Haasbroek" skryf in boodskap news:bo8ld2$160$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86736 is 'n antwoord op boodskap #86720] Di, 04 November 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Nov 2003 19:46:32 +0200, "Jonas" wrote:

> Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....
> "Quintin Haasbroek" wrote in message
> news:bo8ld2$160$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
>> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net



'kay, ek sal dit gaan try, Jonas.

DD
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86737 is 'n antwoord op boodskap #86736] Di, 04 November 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 04 Nov 2003 22:21:19 +0200, DD wrote:

> On Tue, 4 Nov 2003 19:46:32 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....
>> "Quintin Haasbroek" wrote in message
>> news:bo8ld2$160$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
>>> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>
>
>
> 'kay, ek sal dit gaan try, Jonas.
>
> DD
>

Kazaa (die ligte weergawe natuurlik:-) is somtyds
'n bron van kieme. Dit sal uiters waarskynlik hier
ook die geval wees, en indien nie onmiddelik nie,
sal dit volg, so hou jou rekenaar beskermd
as jy dit gebruik.

DD
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86740 is 'n antwoord op boodskap #86720] Di, 04 November 2003 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Nov 2003 18:52:24 +0200, "Quintin Haasbroek"
wrote:

> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>
> Jonas
> Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....

Ek het nou net na die Hub Rulez gekyk (na ek dit gedownload het)
en sê voor die tyd vir jou dat dit SCRAP is die, Jonas.
Gebruik maar Kazaa of edonkey of so iets. Ek uninstall en delete die
download sommer nou.

DD
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86743 is 'n antwoord op boodskap #86740] Wo, 05 November 2003 02:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - baie dki - ek het self afgelaai maar gelukkig nie geinstalleer nie.
Weet jy van 'n webplek waar sagteware beskryf word? Maw - om aan die hand
van die naam van die sagteware 'n kernbeskrywing van die funksies daarvan te
kry? (Al my navrae tot op hede het 'n zero gelewer.)

"DD" skryf in boodskap news:u14gqv854ojcamb5d00mb48gic11kcdn1t@4ax.com...
> On Tue, 4 Nov 2003 18:52:24 +0200, "Quintin Haasbroek"
> wrote:
>
>> get dc++ from http://zahub.kicks-ass.net and connect to the south african
>> chat and file sharing server: zahub.kicks-ass.net
>>
>> Jonas
>> Wie't die ene al probeer - terugvoer asseblief....
>
> Ek het nou net na die Hub Rulez gekyk (na ek dit gedownload het)
> en sê voor die tyd vir jou dat dit SCRAP is die, Jonas.
> Gebruik maar Kazaa of edonkey of so iets. Ek uninstall en delete die
> download sommer nou.
>
> DD
>
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #86864 is 'n antwoord op boodskap #86743] Do, 06 November 2003 21:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Nov 2003 04:56:32 +0200, "Jonas" wrote:

> DD - baie dki - ek het self afgelaai maar gelukkig nie geinstalleer nie.
> Weet jy van 'n webplek waar sagteware beskryf word? Maw - om aan die hand
> van die naam van die sagteware 'n kernbeskrywing van die funksies daarvan te
> kry? (Al my navrae tot op hede het 'n zero gelewer.)

Kan ek dit sommer vir Ben gee om af te lewer, Jonas?
Of hier in die spitsverkeer?

DD
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #87351 is 'n antwoord op boodskap #86864] Vr, 21 November 2003 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 06 Nov 2003 23:38:27 +0200, DD wrote:

> On Wed, 5 Nov 2003 04:56:32 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - baie dki - ek het self afgelaai maar gelukkig nie geinstalleer nie.
>> Weet jy van 'n webplek waar sagteware beskryf word? Maw - om aan die hand
>> van die naam van die sagteware 'n kernbeskrywing van die funksies daarvan te
>> kry? (Al my navrae tot op hede het 'n zero gelewer.)
>
>
> Kan ek dit sommer vir Ben gee om af te lewer, Jonas?
> Of hier in die spitsverkeer?
>
> DD
>

Jullie moet Kazaa lite aflaai dit is sonder al die vervelende popups

http://www.k-lite.tk/
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #87361 is 'n antwoord op boodskap #87351] Vr, 21 November 2003 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 21 Nov 2003 10:49:50 GMT, Paul de Dilbeek wrote:

> On Thu, 06 Nov 2003 23:38:27 +0200, DD wrote:
>
>> On Wed, 5 Nov 2003 04:56:32 +0200, "Jonas"
>> wrote:

>>> DD - baie dki - ek het self afgelaai maar gelukkig nie geinstalleer nie.
>>> Weet jy van 'n webplek waar sagteware beskryf word? Maw - om aan die hand
>>> van die naam van die sagteware 'n kernbeskrywing van die funksies daarvan te
>>> kry? (Al my navrae tot op hede het 'n zero gelewer.)


>> Kan ek dit sommer vir Ben gee om af te lewer, Jonas?
>> Of hier in die spitsverkeer?

>> DD

>
>
> Jullie moet Kazaa lite aflaai dit is sonder al die vervelende popups
>
> http://www.k-lite.tk/

Dankie Paul, maar 'n feit is dat ek Kazaa lite (virusse die lot) al
gebruik sedert 3 September 1979 ... (of daar êrens:-)))

Daar is mense op die groep wat dit gebruik op my aanbeveling.

Dankie steeds vir jou byvoeging. Jonas het die vraag gevra
(soos vele ander kere) en geen kommentaar gelewer op my antwoord
(soos vele ander kere)

DD
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #87362 is 'n antwoord op boodskap #87361] Sa, 22 November 2003 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ho Nou!!! 1979 is bietjie te dik aangeplak:))
--
Annette

"DD" skryf in boodskap news:1vksrv4i6jd8bsmjgd027d7thut7iiqcpn@4ax.com...
> On Fri, 21 Nov 2003 10:49:50 GMT, Paul de Dilbeek
> wrote:
>
>> On Thu, 06 Nov 2003 23:38:27 +0200, DD wrote:
>>
>>> On Wed, 5 Nov 2003 04:56:32 +0200, "Jonas"
>>> wrote:
>
>>>> DD - baie dki - ek het self afgelaai maar gelukkig nie geinstalleer nie.
>>>> Weet jy van 'n webplek waar sagteware beskryf word? Maw - om aan die hand
>>>> van die naam van die sagteware 'n kernbeskrywing van die funksies daarvan te
>>>> kry? (Al my navrae tot op hede het 'n zero gelewer.)
>
>
>>> Kan ek dit sommer vir Ben gee om af te lewer, Jonas?
>>> Of hier in die spitsverkeer?
>
>>> DD
>
>>
>>
>> Jullie moet Kazaa lite aflaai dit is sonder al die vervelende popups
>>
>> http://www.k-lite.tk/
>
>
> Dankie Paul, maar 'n feit is dat ek Kazaa lite (virusse die lot) al
> gebruik sedert 3 September 1979 ... (of daar êrens:-)))
>
> Daar is mense op die groep wat dit gebruik op my aanbeveling.
>
> Dankie steeds vir jou byvoeging. Jonas het die vraag gevra
> (soos vele ander kere) en geen kommentaar gelewer op my antwoord
> (soos vele ander kere)
>
> DD
>
Re: New SA Peer 2 Peer server... [boodskap #87367 is 'n antwoord op boodskap #87362] Sa, 22 November 2003 10:02 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Dankie Paul, maar 'n feit is dat ek Kazaa lite (virusse die lot) al
> gebruik sedert 3 September 1979 ... (of daar êrens:-)))

"Annette" wrote:

> Ho Nou!!! 1979 is bietjie te dik aangeplak:))

Ja'a, maar ek het mos gesê (of daar êrens).
So ek het ruimte gelaat vir 'n dekade of twee:-)

DD
Vorige onderwerp: Naamsverandering?
Volgende onderwerp: Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:39:33 MGT 2024