Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour
Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour [boodskap #87302] Wo, 19 November 2003 19:47 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" wrote

> Luderitz digs deep to meet sea change in port demands

Frikkie Potgieter, rsaboy, brenger van die
Rooitaal, oorsaak van die moord op Afrikaans,
hanskakie.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour [boodskap #87326 is 'n antwoord op boodskap #87302] Do, 20 November 2003 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, jy soek moeilikheid. Luister Frikkie, nie ek of jy gaan dit kan
keer as die paw-paw die fan strike nie. Daar is net mooi niks aan die saak
te doen nie. Help ook nie eers om die mense te waarsku nie of om jou te
bekommer oor die dag van more nie. Vir my was die antwoord emmigrasie. Nou's
ek ten minste ontslae van die K faktor, en glo my, ek's 'n nuwe mens.

"@rogers.com" wrote in message
news:_MPub.51215$j1d.20417@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Frikkie Potgieter" wrote
>
>> Luderitz digs deep to meet sea change in port demands
>
> Frikkie Potgieter, rsaboy, brenger van die
> Rooitaal, oorsaak van die moord op Afrikaans,
> hanskakie.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Germany spends millions to upgrade Luderitz Harbour [boodskap #87341 is 'n antwoord op boodskap #87326] Do, 20 November 2003 17:38 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Spencer wrote

> Gloudina, jy soek moeilikheid

Hoekom? Hoekom skryf Frikkie knaend in
Engels? Op 'n Afrikaanse nuusgroep. Hy
minag Afrikaans eenvoudig in 'n forum waar
Afrikaans verwag word, en hy sit Engels
voor as dié taal van sy keuse. Hy is 'n
hanskakie en verraaier van die Afrikaanse
taal.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Hefer Kommissie
Volgende onderwerp: SAA se Voyager
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:37:25 MGT 2024